Common use of DIENSVOORDELE EN VOORWAARDES Clause in Contracts

DIENSVOORDELE EN VOORWAARDES. Die aanstelling is onderworpe aan die bepalings van die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, die toepaslike wetgewing en personeelbeleid van die gemeente. Die oorblywende diensvoorwaardes wat nie spesifiek hieronder genoem word nie is dié xxxx vervat in die bepalings van die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, die toepaslike wetgewing en personeelbeleid van die gemeente. Die volgende spesifieke bepalings ten opsigte van die predikant word vervolgens omskryf:

Appears in 7 contracts

Samples: Deeltijdse Diensovereenkomst, Permanent Employment Agreement, Tentmaker Agreement