Dubbele vergoeding Voorbeeld Klousules

Dubbele vergoeding. In die geval van die dood van sodanige persoon of sodanige persoon xx xxxx binne 12 (twaalf) maande as gevolg van dieselfde ongeluk xxx die maatskappy dubbel die vergoeding ten opsigte van A - dood betaal Met dien verstande dat: (i) sodanige persoon dekking uitgeneem het vir A, B en C van hierdie afdeling en die vergoeding vir C ten minste 1% (een persent) van A - dood is (ii) daar ‘n oorlewende minderjarige kind is wat geheel en al afhanklik is van sodanige persoon of sodanige persoon xx xxxx (iii) sodanige persoon en sodanige persoon xx xxxx en kind ten tyde van die ongeluk almal lede was van dieselfde huishouding. 8.
Dubbele vergoeding. In die geval van die Dood van Sodanige Persoon of Sodanige Persoon xx xxxx binne 12 (twaalf) maande as gevolg van dieselfde ongeluk xxx die Maatskappy dubbel die Vergoeding ten opsigte van A - Dood betaal Met dien verstande dat: (i) Sodanige Persoon dekking uitgeneem het vir A, B en C van hierdie Afdeling en die Vergoeding vir C ten minste 1% (een persent) van A - Dood is (ii) daar ‘n oorlewende minderjarige kind is wat geheel en al afhanklik is van Sodanige Persoon of Sodanige Persoon xx xxxx (iii) Sodanige Persoon en Sodanige Persoon xx xxxx en kind ten tyde van die ongeluk almal lede was van dieselfde huishouding. 6.