Inflasie. Die versekerde bedrag ten opsigte van die inhoud hierkragtens verseker xxx maandeliks outomaties met 'n persentasie eweredig met die prysindekse verhoog word. Geen premie aanpassing xxx gedoen word tot die verjaringsdatum wanneer die premie xxx op grond van die aangepaste bedrag bereken xxx word. Hierdie stel die versekerde nie kwyt van sy/haar verantwoordelikheid nie om te verseker dat die versekerde bedrag te alle tye die volle vervangingswaarde verteenwoordig. 7.
Inflasie. Die versekerde bedrag ten opsigte van geboue hierkragtens verseker xxx xxxx maand outomaties met ‘n persentasie wat ooreenstem met prysindekse verhoog word. Geen premie aanpassings xxx gemaak word tot verjaringsdatum nie wanneer die premie xxx op grond van die gewysigde versekerde bedrag aangepas xxx word. Hierdie stel die versekerde nie kwyt van sy/haar verantwoordelikheid nie om te verseker dat die versekerde bedrag te alle tye die volle vervangingswaarde verteenwoordig. 12.
Inflasie. Die versekerde Xxxxxx ten opsigte van Geboue hierkragtens verseker xxx xxxx maand outomaties met ‘n persentasie wat ooreenstem met prysindekse verhoog word. Geen Premie aanpassings xxx gemaak word tot verjaringsdatum nie wanneer die Premie xxx op grond van die gewysigde versekerde Bedrag aangepas xxx word. Hierdie stel die Versekerde nie kwyt van sy/haar verantwoordelikheid nie om te verseker dat die versekerde Bedrag te alle tye die volle vervangingswaarde verteenwoordig. 12.