Common use of KONTRAKBREUK Clause in Contracts

KONTRAKBREUK. Indien die Koper of die Okkupeerder sou versuim om enige van sy verpligtinge kragtens die kontrak stiptelik na te kom en sou volhard in sodanige versuim vir 'n periode van 7 (sewe) dae na afsending van 'n skriftelike kennisgewing aan hom waarin hy aangesê word om die versuim reg te stel, is die Verkoper geregtig om (sonder benadeling van enige ander regte kragtens hierdie kontrak en / of die gemenereg): 18.1 Hierdie kontrak te kanselleer, herbesit en okkupasie van die eenheid te eis en om die Koper en almal wat deur of namens die Koper die eenheid bewoon, daarvan te laat uitsit, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding; of 18.2 Spesifieke nakoming te eis en te vorder van alle uitstaande verpligtinge van die Koper in terme van die kontrak, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding. Indien die Koper sou versuim in die voldoening van enige sodanige xxxx, xxx die Verkoper nogtans geregtig wees tot kansellasie van die kontrak. 18.3 Hierdie klousule xxx xxx so uitgelê word nie dat dit die Verkoper verhinder xx xxxxxx meer teen die Koper stappe te neem ten einde die eenheid of die gebruik en genot daarvan en die regte van ander Okkupeerders van die behuisingsontwikkelingskema te beskerm of, xx xxxxxx enige voorafgaande kennisgewing, daadwerklike nakoming van enige spesifieke verpligting van die Koper in terme van die kontrak of in terme van die reëls waarmee die Koper in gebreke of versuim is, te eis en te vorder. 18.4 Indien die kontrak gekanselleer word, as gevolg van kontrakbreuk, xxx die Verkoper geregtig wees om die bedrag xx xxxxxx in klousule 8.1.1 hiervan, of sodanige ander bedrag in die uitsluitlike diskresie van die Verkoper, van die bedrag reeds deur die Koper of Okkupeerder betaal, te behou as vooruitbetaalde skadevergoeding sonder om afbreuk te doen aan die Verkoper se reg om addisionele skadevergoeding te eis indien van toepassing. 18.5 „n Verbreking van enige van die huishoudelike reëls geld as 'n verbreking van die bepalings van hierdie kontrak en maak die Verkoper geregtig op die remedies vervat in hierdie klousule. 18.6 Die Verkoper is geregtig xx xxxxx te hef op enige agterstallige bedrae verskuldig deur die Koper of Okkupeerder vanaf die datum waarop sodanige bedrae betaalbaar is, bereken teen die openbaar genoteerde uitleenkoers op oortrokke rekeninge vir korporatiewe klënte in die privaatsektor van Investec Bank Beperk, daagliks bereken van tyd tot tyd en maandeliks gekapitaliseer. 19.

Appears in 3 contracts

Samples: Koopkontrak, Koopkontrak, Koopkontrak

KONTRAKBREUK. 18.1 Indien die Koper HUURDER 18.1.1 versuim om enige verskuldigde bedrag op die datum waarop dit verskuldig is te betaal, of 18.1.2 versuim om enige van xx xxxxx verpligtinge kragtens hierdie ooreenkoms na te kom nadat xx xxxx skriftelike kennisgewing van minstens 14 (VEERTIEN) dae aangemaan is daartoe, of 18.1.3 hom op ’n xxxx xxxxx waaruit die Okkupeerder sou VERHUURDER die redelike afleiding kan maak dat die HUURDER nie van voorneme is of in staat is om die bepalings van hierdie ooreenkoms na te kom nie, of 18.1.4 poog om ’n kompromie met sy skuldeisers te tref, of 18.1.5 xxxxxx xxx van sy voorneme om aansoek te doen vir boedeloorgawe, of 18.1.6 sy boedel gesekwestreer word, of 18.1.7 versuim xx xxxxx 14 (VEERTIEN) dae nadat ’n finale vonnis teen hom gegee is daaraan te voldoen, xxx xxx die VERHUURDER geregtig wees om onmiddellik 18.1.7.1 die huurkontrak te kanselleer en 18.1.7.2 die HUURDER en/of enige xxxxx xxxxxxx of persone wat namens hom die EIENDOM okkupeer, of wat op die EIENDOM mag wees, uit te sit of te laat verwyder, en 18.1.7.3 self besit te neem van die EIENDOM, en 18.1.7.4 agterstallige huurgeld te eis, en 18.1.7.5 betaling te eis van enige skade veroorsaak aan die EIENDOM sowel as skadevergoeding voortspruitend uit die HUURDER se kontrakbreuk, of alternatiewelik 18.1.7.6 die volle balans van die huurgeld wat ingevolge hierdie kontrak betaalbaar mag wees te eis behoudens die VERHUURDER se reg om betaling van enige ander uitstaande bedrae of vergoeding van skade aan die EIENDOM of skadevergoeding voortspruitend uit die HUURDER se kontrakbreuk te eis. 18.2 Indien die VERHUURDER hierdie ooreenkoms beëindig en die HUURDER desnieteenstaande voortgaan om die EIENDOM te okkupeer in afwagting van die beregting van ’n geskil tussen die partye, xxx: 18.2.1 xxx die HUURDER voortgaan om alle betalings stiptelik aan die VERHUURDER te doen asof die ooreenkoms nie gekanselleer was nie, en 18.2.2 xxx die VERHUURDER geregtig wees om sodanige betaling te ontvang of te vorder, en 18.2.3 xxx die ontvangs van sodanige betaling nie die VERHUURDER se reg tot kansellasie of enige eis voortvloeiend uit hierdie ooreenkoms benadeel nie. 18.3 Indien die HUURDER versuim om enige van sy verpligtinge kragtens die kontrak stiptelik na te kom en sou volhard in sodanige versuim vir 'n periode van 7 (sewe) dae na afsending van 'n skriftelike kennisgewing aan hom waarin hy aangesê word om die versuim reg te stelkom, is hy benewens ander verpligtinge wat hy teenoor die Verkoper geregtig om VERHUURDER mag hê, ook aanspreeklik vir die betaling aan die VERHUURDER van: 18.3.1 alle regskoste en –gelde (sonder benadeling van enige ander regte kragtens hierdie kontrak bereken op ’n prokureur en / of kliënt basis) aangegaan deur die gemenereg): 18.1 Hierdie kontrak te kanselleer, herbesit en okkupasie VERHUURDER vanweë die HUURDER se versuim; 18.3.2 invorderingskommissie ooreenkomstig die riglyne neergelê deur die Prokureursorde van die eenheid te eis en om die Koper en almal wat deur of namens die Koper die eenheid bewoon, daarvan te laat uitsit, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding; of 18.2 Spesifieke nakoming te eis en te vorder van alle uitstaande verpligtinge van die Koper in terme van die kontrak, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding. Indien die Koper sou versuim in die voldoening van enige sodanige xxxx, xxx die Verkoper nogtans geregtig wees tot kansellasie van die kontrak. 18.3 Hierdie klousule xxx xxx so uitgelê word nie dat dit die Verkoper verhinder xx xxxxxx meer teen die Koper stappe te neem ten einde die eenheid of die gebruik en genot daarvan en die regte van ander Okkupeerders van die behuisingsontwikkelingskema te beskerm of, xx xxxxxx enige voorafgaande kennisgewing, daadwerklike nakoming van enige spesifieke verpligting van die Koper in terme van die kontrak of in terme van die reëls waarmee die Koper in gebreke of versuim is, te eis en te vorder. 18.4 Indien die kontrak gekanselleer word, as gevolg van kontrakbreuk, xxx die Verkoper geregtig wees om die bedrag xx xxxxxx in klousule 8.1.1 hiervan, of sodanige ander bedrag in die uitsluitlike diskresie van die Verkoper, van die bedrag reeds deur die Koper of Okkupeerder betaal, te behou as vooruitbetaalde skadevergoeding sonder om afbreuk te doen aan die Verkoper se reg om addisionele skadevergoeding te eis indien van toepassing. 18.5 „n Verbreking van enige van die huishoudelike reëls geld as 'n verbreking van die bepalings van hierdie kontrak en maak die Verkoper geregtig op die remedies vervat in hierdie klousule. 18.6 Die Verkoper is geregtig xx xxxxx te hef op enige agterstallige bedrae verskuldig deur die Koper of Okkupeerder vanaf die datum waarop sodanige bedrae betaalbaar is, bereken teen die openbaar genoteerde uitleenkoers op oortrokke rekeninge vir korporatiewe klënte in die privaatsektor van Investec Bank Beperk, daagliks bereken van tyd tot tyd en maandeliks gekapitaliseer. 19Noordelike Provinsies.

Appears in 2 contracts

Samples: Huurkontrak, Huurkontrak

KONTRAKBREUK. Indien – 11.1 die Koper xxxxx nalaat om enige bedrag wat ingevolge hiervan aan die Fonds betaalbaar is, stiptelik op die vervaldag daarvan te betaal; of 11.2 die Okkupeerder xxxxx enige ander bepaling of voorwaarde van die ooreenkoms sou versuim verbreek en nalaat om daardie kontrakbreuk reg te stel binne sewe dae nadat die Fonds ‘n kennisgewing uitgestuur het waarin hy aangemaan word om dit te doen; of 11.3 die xxxxx enige kursus of vak of module in enige eksamen sou druip, of sy studie xxx xxxxx, of indien die lener nie bevredigend vorder nie en nie ‘n verduideliking wat vir die Fonds aanvaarbaar is, kan verstrek nie; of 11.4 enige van die xxxxx xxx sterf of insolvent of andersins onbevoeg xxx xxxx en die lener nie binne negentig dae ‘n plaasvervangende borg wat vir die Fonds aanvaarbaar is, verskaf nie; of 11.5 die xxxxx voorlopig of finaal gesekwestreer word; of 11.6 die xxxxx xxxx om ‘n skikking met enige van sy verpligtinge kragtens skuldeisers aan te gaan; of 11.7 ‘n siviele vonnis teen die kontrak stiptelik na te kom en sou volhard in sodanige versuim vir 'n periode van 7 (sewe) xxxxx xxxxx word wat nie binne 14 dae na afsending van 'n skriftelike kennisgewing aan hom waarin hy aangesê word nagekom is nie, of waarteen daar nie xxxxx aangeteken is nie, of indien daar nie binne 14 dae aansoek gedoen is om die versuim reg te steltersydestelling daarvan nie (met dien verstande dat sodanige xxxxx of aansoek behoorlik en tydig opgevolg word); of 11.8 daar ingevolge ‘n hofbevel op enige van die xxxxx xx goedere beslag gelê word; of 11.9 die xxxxx ‘n daad van insolvensie pleeg xxxx bedoel in die Insolvensiewet, no 24 van 1936 (of enige vervangende wet); of 11.10 daar enige ander gebeurtenis sou plaasvind of omstandigheid sou ontstaan wat, na die redelike mening van die Fonds, die xxxxx xx finansiële posisie sou kon benadeel, is die Verkoper geregtig om (sonder benadeling van enige volle leningsbedrag, tesame met rente en ander regte kragtens hierdie kontrak uitgawes, onmiddellik opeisbaar en / of die gemenereg): 18.1 Hierdie kontrak te kanselleer, herbesit en okkupasie van die eenheid te eis en om die Koper en almal wat deur of namens die Koper die eenheid bewoon, daarvan te laat uitsit, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding; of 18.2 Spesifieke nakoming te eis en te vorder van alle uitstaande verpligtinge van die Koper in terme van die kontrak, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoedingbetaalbaar. Indien die Koper sou versuim in die voldoening van enige sodanige xxxx, xxx die Verkoper nogtans geregtig wees tot kansellasie van die kontrak. 18.3 Hierdie klousule xxx xxx so uitgelê word nie dat dit die Verkoper verhinder xx xxxxxx meer teen die Koper stappe te neem ten einde die eenheid of die gebruik en genot daarvan en die regte van ander Okkupeerders van die behuisingsontwikkelingskema te beskerm of, xx xxxxxx enige voorafgaande kennisgewing, daadwerklike nakoming van enige spesifieke verpligting van die Koper in terme van die kontrak of in terme van die reëls waarmee die Koper in gebreke of versuim is, te eis en te vorder. 18.4 Indien die kontrak gekanselleer word, as gevolg van kontrakbreuk, xxx die Verkoper geregtig wees om die bedrag xx xxxxxx in klousule 8.1.1 hiervan, of sodanige ander bedrag in die uitsluitlike diskresie van die Verkoper, van die bedrag reeds deur die Koper of Okkupeerder betaal, te behou as vooruitbetaalde skadevergoeding sonder om afbreuk te doen aan die Verkoper se reg om addisionele skadevergoeding te eis indien van toepassing. 18.5 „n Verbreking van enige van die huishoudelike reëls geld as 'n verbreking van die bepalings van hierdie kontrak en maak die Verkoper geregtig op die remedies vervat in hierdie klousule. 18.6 Die Verkoper is geregtig xx xxxxx te hef op enige agterstallige bedrae verskuldig deur die Koper of Okkupeerder vanaf die datum waarop sodanige bedrae betaalbaar is, bereken teen die openbaar genoteerde uitleenkoers op oortrokke rekeninge vir korporatiewe klënte in die privaatsektor van Investec Bank Beperk, daagliks bereken van tyd tot tyd en maandeliks gekapitaliseer. 1912.

Appears in 2 contracts

Samples: Leningsooreenkoms, Leningsooreenkoms

KONTRAKBREUK. Indien die Koper of die Okkupeerder sou versuim om enige van sy verpligtinge kragtens die kontrak stiptelik na te kom en sou volhard in sodanige versuim vir 'n periode van 7 (sewe) dae na afsending van 'n skriftelike kennisgewing aan hom waarin hy aangesê word om die versuim reg te stel, is die Verkoper geregtig om (sonder benadeling van enige ander regte kragtens hierdie kontrak en / of die gemenereg): 18.1 Hierdie kontrak te kanselleer, herbesit en okkupasie van die eenheid te eis en om die Koper en almal wat deur of namens die Koper die eenheid bewoon, daarvan te laat uitsit, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding; of 18.2 Spesifieke nakoming te eis en te vorder van alle uitstaande verpligtinge van die Koper in terme van die kontrak, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding. Indien die Koper sou versuim in die voldoening van enige sodanige xxxx, xxx die Verkoper nogtans geregtig wees tot kansellasie van die kontrak. 18.3 Hierdie klousule xxx xxx so uitgelê word nie dat dit die Verkoper verhinder xx xxxxxx meer teen die Koper stappe te neem ten einde die eenheid of die gebruik en genot daarvan en die regte van ander Okkupeerders van die behuisingsontwikkelingskema behuisings- ontwikkelingskema te beskerm of, xx xxxxxx enige voorafgaande kennisgewing, daadwerklike nakoming van enige spesifieke verpligting van die Koper in terme van die kontrak of in terme van die reëls waarmee die Koper in gebreke of versuim is, te eis en te vorder. 18.4 Indien die kontrak gekanselleer word, as gevolg van kontrakbreuk, xxx die Verkoper geregtig wees om die bedrag xx xxxxxx in klousule 8.1.1 hiervan, of sodanige ander bedrag in die uitsluitlike diskresie van die Verkoper, van die bedrag reeds deur die Koper of Okkupeerder betaal, te behou as vooruitbetaalde skadevergoeding sonder om afbreuk te doen aan die Verkoper se reg om addisionele skadevergoeding te eis indien van toepassing. 18.5 n Verbreking van enige van die huishoudelike reëls geld as 'n verbreking van die bepalings van hierdie kontrak en maak die Verkoper geregtig op die remedies vervat in hierdie klousule. 18.6 Die Verkoper is geregtig xx xxxxx te hef op enige agterstallige bedrae verskuldig deur die Koper of Okkupeerder vanaf die datum waarop sodanige bedrae betaalbaar is, bereken teen die openbaar genoteerde uitleenkoers op oortrokke rekeninge vir korporatiewe klënte in die privaatsektor van Investec Bank Beperk, daagliks bereken van tyd tot tyd en maandeliks gekapitaliseer. 19.

Appears in 1 contract

Samples: Koopkontrak

KONTRAKBREUK. Indien die Koper of die Okkupeerder Sessionaris sou versuim om enige van sy verpligtinge kragtens die kontrak ooreenkoms stiptelik na te kom en sou volhard in sodanige versuim vir 'n periode van 7 5 (sewevyf) dae na afsending van 'n skriftelike kennisgewing aan hom waarin hy aangesê word om die versuim reg te stel, is die Verkoper Western Breeze geregtig om (sonder benadeling van enige ander regte kragtens hierdie kontrak ooreenkoms en / of die gemenereg): 18.1 17.1 Hierdie kontrak ooreenkoms te kanselleer, herbesit en okkupasie van die gedeelte of die eenheid te eis eis, en om die Koper Sessioris en almal wat deur of namens die Koper Sessionaris die eenheid bewoon, daarvan te laat uitsit, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding; of 18.2 17.2 Spesifieke nakoming te eis en te vorder van alle uitstaande verpligtinge van die Koper Sessionais in terme van die kontrakooreenkoms, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding. Indien die Koper Sessionaris sou versuim in die voldoening van enige sodanige xxxx, xxx die Verkoper Western Breeze nogtans geregtig wees tot kansellasie van die kontrakooreenkoms. 18.3 17.3 Hierdie klousule xxx xxx so uitgelê word nie dat dit die Verkoper Western Breeze verhinder xx xxxxxx meer teen die Koper Sessionaris stappe te neem ten einde die eenheid of die gebruik en genot daarvan en die regte van ander Okkupeerders van die behuisingsontwikkelingskema te beskerm of, xx xxxxxx enige voorafgaande kennisgewing, daadwerklike nakoming van enige spesifieke verpligting van die Koper Sessionaris in terme van die kontrak ooreenkoms of in terme van die reëls waarmee die Koper Sessionaris in gebreke of versuim is, te eis en te vorder. 18.4 17.4 Indien die kontrak ooreenkoms gekanselleer word, as gevolg van kontrakbreuk, xxx die Verkoper Western Breeze geregtig wees om die bedrag xx xxxxxx in klousule 8.1.1 hiervan, of sodanige ander bedrag in die uitsluitlike diskresie van die Verkoper, van Western Breeze die bedrag reeds deur die Koper of Okkupeerder Sessionaris betaal, te behou as vooruitbetaalde skadevergoeding sonder om afbreuk te doen aan die Verkoper Western Breeze se reg om addisionele skadevergoeding te eis indien van toepassing. 18.5 „17.5 ‘n Verbreking van enige van die huishoudelike reëls geld as 'n verbreking van die bepalings van hierdie kontrak ooreenkoms en maak die Verkoper Western Breeze geregtig op die remedies vervat in hierdie klousule. 18.6 Die Verkoper 17.6 Western Breeze is geregtig xx xxxxx te hef op enige agterstallige bedrae verskuldig deur die Koper Sessionaris of Okkupeerder vanaf die datum waarop sodanige bedrae betaalbaar is, bereken teen die openbaar genoteerde uitleenkoers op oortrokke rekeninge vir korporatiewe klënte kliënte in die privaatsektor van Investec Bank Beperk, daagliks bereken van tyd tot tyd en maandeliks gekapitaliseer. 1918.

Appears in 1 contract

Samples: www.dieoogaftree.co.za

KONTRAKBREUK. 7.1 Indien PRODEBT 7.1.1 nie ‘n bepaling tot hierdie ooreenkoms nakom nie moet DIE KLIëNT dit onder PRODEBT se aandag bring by wyse van ‘n skriftelike kennisgewing, xxxxx kennisgewing versend moet word by wyse van voorafbetaalde geregistreerde pos aan POSBUS 1789, Worcester, 6850, alternatiewelik per hand afgelewer word xx Xxxxxxxxx Square 1, Xxxxxxxxxxxxxxx 00, Xxxxxxxxx. Sodanige skriftelike Kennisgewing moet PRODEBT aanmaan om die Koper of die Okkupeerder sou versuim om enige van sy verpligtinge kragtens die kontrak stiptelik na kontrakbreuk reg te kom en sou volhard in sodanige versuim vir 'n periode van 7 stel binne 10 (seweTIEN) dae na afsending vanaf datum van 'ontvangs van gemelde Kennisgewing. 7.1.2 steeds nie die kontrakbreuk reggestel het binne die voorafgaande 10 dae nie moet DIE KLIëNT ‘n daaropvolgende skriftelike kennisgewing aan hom PRODEBT oorhandig op dieselfde wyse xxxx gemelde onder klousule 7.1.1 waarin hy aangesê vermeld word dat DIE KLIëNT die kontrak kanselleer. 7.2 Indien DIE KLIëNT 7.2.1 nie ‘n bepaling tot hierdie ooreenkoms nakom nie moet PRODEBT dit onder DIE KLIëNT se aandag bring by wyse van ‘n skriftelike kennisgewing, xxxxx Kennisgewing versend moet word by xxxx xxx xxxxxxxxxxxxxx geregistreerde pos aan die Posadres, xxxx verskaf aan DIE KLIëNT hierbo, alternatiewelik per hand afgelewer by die fisiese xxxxx xxxx hierbo uiteengesit, alternatiewelik by wyse van e-pos om die versuim kontrakbreuk reg te stelstel binne 10 (TIEN) dae vanaf ontvangs van gemelde Kennisgewing. 7.2.2 steeds nie die kontrakbreuk reggestel het binne die voorafgaande 10 dae nie moet PRODEBT ‘n daaropvolgende skriftelike kennisgewing aan DIE KLIëNT oorhandig op dieselfde wyse xxxx gemelde onder klousule 7.2.1 waarin vermeld word dat PRODEBT die kontrak kanselleer. 7.3 Indien kontrak gekanselleer is, hetsy deur DIE KLIëNT of PRODEBT: 7.3.1 Xxx PRODEBT alle lêers van DIE KLIëNT wat aan PRODEBT oorhandig is beskibaar maak aan DIE KLIëNT vir verkryging daarvan deur DIE KLIëNT, op voorwaarde dat die Verkoper geregtig om (sonder benadeling van enige ander regte kragtens hierdie kontrak en / prokureur/prokureursfirma xx xxxxx regskostes vereffen is, hetsy deur DIE KLIëNT of die gemenereg): 18.1 Hierdie kontrak skuldenaar. 7.3.2 Tot tyd en wyl die regskostes uitstaande is behou PRODEBT en/of die prokureur/prokureursfirma die reg voor om voort te kanselleer, herbesit en okkupasie gaan met die invordering op alle lêers van DIE KLIëNT om sodoende die eenheid uitstaande regkostes te eis en om die Koper en almal wat deur of namens die Koper die eenheid bewoon, daarvan te laat uitsit, sonder benadeling van regte dek op enige eis vir skadevergoeding; of 18.2 Spesifieke nakoming te eis en te vorder van alle uitstaande verpligtinge van die Koper in terme van die kontrak, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding. Indien die Koper sou versuim al DIE KLIëNT xx xxxxx in die voldoening van enige sodanige xxxxgeheel, waarna PRODEBT die lêers beskikbaar xxx xxxx vir lewering aan DIE KLIëNT. 7.3.3 Alternatiewelik tot klousule 7.3.2 kan DIE KLIëNT, PRODEBT versoek vir ‘n uitstaande kosterekening vanaf die Verkoper nogtans geregtig wees tot kansellasie van prokureur / prokureursfirma; xxxxx kosterekening die kontrak. 18.3 Hierdie klousule xxx xxx so uitgelê word nie dat dit kliënt kan vereffen waarna PRODEBT die Verkoper verhinder xx xxxxxx meer teen die Koper stappe te neem ten einde die eenheid of die gebruik en genot daarvan en die regte van ander Okkupeerders van die behuisingsontwikkelingskema te beskerm of, xx xxxxxx enige voorafgaande kennisgewing, daadwerklike nakoming van enige spesifieke verpligting van die Koper in terme van die kontrak of in terme van die reëls waarmee die Koper in gebreke of versuim is, te eis en te vorder. 18.4 Indien die kontrak gekanselleer word, as gevolg van kontrakbreuk, xxx die Verkoper geregtig wees om die bedrag xx xxxxxx in klousule 8.1.1 hiervan, of sodanige ander bedrag in die uitsluitlike diskresie van die Verkoper, van die bedrag reeds deur die Koper of Okkupeerder betaal, te behou as vooruitbetaalde skadevergoeding sonder om afbreuk te doen lêers aan die Verkoper se reg om addisionele skadevergoeding te eis indien van toepassingkliënt xxx oorhandig. 18.5 „n Verbreking van enige van die huishoudelike reëls geld as 'n verbreking van die bepalings van hierdie kontrak en maak die Verkoper geregtig op die remedies vervat in hierdie klousule. 18.6 Die Verkoper is geregtig xx xxxxx te hef op enige agterstallige bedrae verskuldig deur die Koper of Okkupeerder vanaf die datum waarop sodanige bedrae betaalbaar is, bereken teen die openbaar genoteerde uitleenkoers op oortrokke rekeninge vir korporatiewe klënte in die privaatsektor van Investec Bank Beperk, daagliks bereken van tyd tot tyd en maandeliks gekapitaliseer. 198.

Appears in 1 contract

Samples: www.esterhuyze.co.za

KONTRAKBREUK. 6.1 Indien PRODEBT 6.1.1 nie ‘n bepaling tot hierdie ooreenkoms nakom nie moet DIE KLIëNT dit onder PRODEBT se aandag bring by wyse van ‘n skriftelike kennisgewing, xxxxx kennisgewing versend moet word by wyse van voorafbetaalde geregistreerde pos aan POSBUS 1789, Worcester, 6850, alternatiewelik per hand afgelewer word xx Xxxxxxxxx Square 1, Xxxxxxxxxxxxxxx 00, Xxxxxxxxx. Sodanige skriftelike Kennisgewing moet PRODEBT aanmaan om die Koper of die Okkupeerder sou versuim om enige van sy verpligtinge kragtens die kontrak stiptelik na kontrakbreuk reg te kom en sou volhard in sodanige versuim vir 'n periode van 7 stel binne 10 (seweTIEN) dae na afsending vanaf datum van 'ontvangs van gemelde Kennisgewing. 6.1.2 steeds nie die kontrakbreuk reggestel het binne die voorafgaande 10 dae nie moet DIE KLIëNT ‘n daaropvolgende skriftelike kennisgewing aan hom PRODEBT oorhandig op dieselfde wyse xxxx gemelde onder klousule 6.1.1 waarin hy aangesê vermeld word dat DIE KLIëNT die kontrak kanselleer. 6.2 Indien DIE KLIëNT 6.2.1 nie ‘n bepaling tot hierdie ooreenkoms nakom nie moet PRODEBT dit onder DIE KLIëNT se aandag bring by wyse van ‘n skriftelike kennisgewing, xxxxx Kennisgewing versend moet word by xxxx xxx xxxxxxxxxxxxxx geregistreerde pos aan die Posadres, xxxx verskaf aan DIE KLIëNT hierbo, alternatiewelik per hand afgelewer by die fisiese xxxxx xxxx hierbo uiteengesit, alternatiewelik by wyse van e-pos om die versuim kontrakbreuk reg te stelstel binne 10 (TIEN) dae vanaf ontvangs van gemelde Kennisgewing. 6.2.2 steeds nie die kontrakbreuk reggestel het binne die voorafgaande 10 dae nie moet PRODEBT ‘n daaropvolgende skriftelike kennisgewing aan DIE KLIëNT oorhandig op dieselfde wyse xxxx gemelde onder klousule 6.2.1 waarin vermeld word dat PRODEBT die kontrak kanselleer. 6.3 Indien kontrak gekanselleer is, hetsy deur DIE KLIëNT of PRODEBT: 6.3.1 Xxx PRODEBT alle lêers van DIE KLIëNT wat aan PRODEBT oorhandig is beskibaar maak aan DIE KLIëNT vir verkryging daarvan deur DIE KLIëNT, op voorwaarde dat die Verkoper geregtig om (sonder benadeling van enige ander regte kragtens hierdie kontrak en prokureur / prokureursfirma xx xxxxx regskostes vereffen is, hetsy deur DIE KLIëNT of die gemenereg): 18.1 Hierdie kontrak skuldenaar. 6.3.2 Tot tyd en wyl die regskostes uitstaande is behou PRODEBT en/of die prokureur / prokureursfirma die reg voor om voort te kanselleer, herbesit en okkupasie gaan met die invordering op alle lêers van DIE KLIëNT om sodoende die eenheid uitstaande regkostes te eis en om die Koper en almal wat deur of namens die Koper die eenheid bewoon, daarvan te laat uitsit, sonder benadeling van regte dek op enige eis vir skadevergoeding; of 18.2 Spesifieke nakoming te eis en te vorder van alle uitstaande verpligtinge van die Koper in terme van die kontrak, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding. Indien die Koper sou versuim al DIE KLIëNT xx xxxxx in die voldoening van enige sodanige xxxxgeheel, waarna PRODEBT die lêers beskikbaar xxx xxxx vir lewering aan DIE KLIëNT. 6.3.3 Alternatiewelik tot klousule 6.3.2 kan DIE KLIëNT, PRODEBT versoek vir ‘n uitstaande kosterekening vanaf die Verkoper nogtans geregtig wees tot kansellasie van prokureur / prokureursfirma; xxxxx kosterekening die kontrak. 18.3 Hierdie klousule xxx xxx so uitgelê word nie dat dit kliënt kan vereffen waarna PRODEBT die Verkoper verhinder xx xxxxxx meer teen die Koper stappe te neem ten einde die eenheid of die gebruik en genot daarvan en die regte van ander Okkupeerders van die behuisingsontwikkelingskema te beskerm of, xx xxxxxx enige voorafgaande kennisgewing, daadwerklike nakoming van enige spesifieke verpligting van die Koper in terme van die kontrak of in terme van die reëls waarmee die Koper in gebreke of versuim is, te eis en te vorder. 18.4 Indien die kontrak gekanselleer word, as gevolg van kontrakbreuk, xxx die Verkoper geregtig wees om die bedrag xx xxxxxx in klousule 8.1.1 hiervan, of sodanige ander bedrag in die uitsluitlike diskresie van die Verkoper, van die bedrag reeds deur die Koper of Okkupeerder betaal, te behou as vooruitbetaalde skadevergoeding sonder om afbreuk te doen lêers aan die Verkoper se reg om addisionele skadevergoeding te eis indien van toepassingkliënt xxx oorhandig. 18.5 „n Verbreking van enige van die huishoudelike reëls geld as 'n verbreking van die bepalings van hierdie kontrak en maak die Verkoper geregtig op die remedies vervat in hierdie klousule. 18.6 Die Verkoper is geregtig xx xxxxx te hef op enige agterstallige bedrae verskuldig deur die Koper of Okkupeerder vanaf die datum waarop sodanige bedrae betaalbaar is, bereken teen die openbaar genoteerde uitleenkoers op oortrokke rekeninge vir korporatiewe klënte in die privaatsektor van Investec Bank Beperk, daagliks bereken van tyd tot tyd en maandeliks gekapitaliseer. 197.

Appears in 1 contract

Samples: www.esterhuyze.co.za

KONTRAKBREUK. Indien die Koper of die Okkupeerder Sessionaris sou versuim om enige van sy verpligtinge kragtens die kontrak ooreenkoms stiptelik na te kom en sou volhard in sodanige versuim vir 'n periode van 7 (sewe) dae na afsending van 'n skriftelike kennisgewing aan hom waarin hy aangesê word om die versuim reg te stel, is die Verkoper Western Breeze geregtig om (sonder benadeling van enige ander regte kragtens hierdie kontrak ooreenkoms en / of die gemenereg): 18.1 Hierdie kontrak ooreenkoms te kanselleer, herbesit en okkupasie van die gedeelte of die eenheid te eis eis, en om die Koper Sessioris en almal wat deur of namens die Koper Sessionaris die eenheid bewoon, daarvan te laat uitsit, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding; of 18.2 Spesifieke nakoming te eis en te vorder van alle uitstaande verpligtinge van die Koper Sessionais in terme van die kontrakooreenkoms, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding. Indien die Koper Sessionaris sou versuim in die voldoening van enige sodanige xxxx, xxx die Verkoper Western Breeze nogtans geregtig wees tot kansellasie van die kontrakooreenkoms. 18.3 Hierdie klousule xxx xxx so uitgelê word nie dat dit die Verkoper Western Breeze verhinder xx xxxxxx meer teen die Koper Sessionaris stappe te neem ten einde die eenheid of die gebruik en genot daarvan en die regte van ander Okkupeerders van die behuisingsontwikkelingskema te beskerm of, xx xxxxxx enige voorafgaande kennisgewing, daadwerklike nakoming van enige spesifieke verpligting van die Koper Sessionaris in terme van die kontrak ooreenkoms of in terme van die reëls waarmee die Koper Sessionaris in gebreke of versuim is, te eis en te vorder. 18.4 Indien die kontrak ooreenkoms gekanselleer word, as gevolg van kontrakbreuk, xxx die Verkoper Western Breeze geregtig wees om die bedrag xx xxxxxx in klousule 8.1.1 hiervan, of sodanige ander bedrag in die uitsluitlike diskresie van die Verkoper, van Western Breeze die bedrag reeds deur die Koper of Okkupeerder Sessionaris betaal, te behou as vooruitbetaalde skadevergoeding sonder om afbreuk te doen aan die Verkoper Western Breeze se reg om addisionele skadevergoeding te eis indien van toepassing. 18.5 „n Verbreking van enige van die huishoudelike reëls geld as 'n verbreking van die bepalings van hierdie kontrak ooreenkoms en maak die Verkoper Western Breeze geregtig op die remedies vervat in hierdie klousule. 18.6 Die Verkoper Western Breeze is geregtig xx xxxxx te hef op enige agterstallige bedrae verskuldig deur die Koper Sessionaris of Okkupeerder vanaf die datum waarop sodanige bedrae betaalbaar is, bereken teen die openbaar genoteerde uitleenkoers op oortrokke rekeninge vir korporatiewe klënte kliënte in die privaatsektor van Investec Bank Beperk, daagliks bereken van tyd tot tyd en maandeliks gekapitaliseer. 19.

Appears in 1 contract

Samples: www.dieoogaftree.co.za

KONTRAKBREUK. Indien enige van die Koper of partye die Okkupeerder sou bepalings van die ooreenkoms verbreek, en versuim om enige van sy verpligtinge kragtens die kontrak stiptelik na sodanige verbreking reg te kom en sou volhard in sodanige versuim vir 'n periode van stel binne 7 (seweSEWE) dae na afsending van 'n skriftelike kennisgewing aan hom waarin aanmaning per vooruitbetaalde geregistreerde pos daartoe deur enigeen van die ander partye, xxx die onskuldige partye geregtig wees om, na eie keuse – 8.1 sodanige skade as wat hy aangesê word om mag ly te is; en 8.2 die versuim ooreenkoms te kanselleer, met dien verstande dat die reg tot kansellasie beperk xxx xxxx tot gevalle waar die verbreking wesentlik is; of 8.3 in die alternatief tot paragraaf 8.1 en 8.2 nakoming van die verpligting wat verbreek is, af te steldwing. Die regte ingevolge hierdie paragraaf beding xxx xxxxxx benadeling van, is die Verkoper geregtig om (sonder benadeling van en addidioneel tot, enige ander regte kragtens waaroor die partye mag beskik, wees. 9. Die partye kies as adres waarheen alle briewe, kenisgewings, pleitstukke en dokumentasie in verband met enige dispuut voortspruitend uit hierdie kontrak en / ooreenkoms versend mag word as hulle onderskeie domicilium citandi et executandi vir enige aksie wat direk of indirek uit hierdie ooreenkoms mag voortspruit of uit kansellasie hiervan, die gemenereg): 18.1 Hierdie kontrak volgende adresse : 9.1 Die VERKOPER te kanselleer, herbesit en okkupasie van die eenheid : XXXXXXXX XXXXXXXXXX EERSTE VLOER ARCADIASTRAAT 1068 XXXXXXXX 0083 9.2 Die XXXXX xx: 9.3 Die MAATSKAPPY te eis en om die Koper en almal wat deur of namens die Koper die eenheid bewoon, daarvan te laat uitsit, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding; of 18.2 Spesifieke nakoming te eis en te vorder van alle uitstaande verpligtinge van die Koper in terme van die kontrak, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding. Indien die Koper sou versuim in die voldoening van enige sodanige xxxx, : XXXXXXXX XXXXXXXXXX EERSTE VLOER ARCADIASTRAAT 1068 XXXXXXXX 0083 9.4 Die partye xxx die Verkoper nogtans geregtig wees tot kansellasie van die kontrak. 18.3 Hierdie klousule xxx xxx so uitgelê word nie dat dit die Verkoper verhinder xx xxxxxx meer teen die Koper stappe te neem ten einde die eenheid of die gebruik en genot daarvan en die regte van ander Okkupeerders van die behuisingsontwikkelingskema te beskerm of, xx xxxxxx enige voorafgaande kennisgewing, daadwerklike nakoming van enige spesifieke verpligting van die Koper in terme van die kontrak of in terme van die reëls waarmee die Koper in gebreke of versuim is, te eis en te vorder. 18.4 Indien die kontrak gekanselleer word, as gevolg van kontrakbreuk, xxx die Verkoper geregtig wees om die bedrag xx xxxxxx in klousule 8.1.1 hiervan, of sodanige ander bedrag in die uitsluitlike diskresie van die Verkoper, van die bedrag reeds deur die Koper of Okkupeerder betaal, te behou as vooruitbetaalde skadevergoeding sonder om afbreuk te doen aan die Verkoper se reg om addisionele skadevergoeding te eis indien van toepassing. 18.5 „n Verbreking van enige van die huishoudelike reëls geld as 'n verbreking van die bepalings van hierdie kontrak en maak die Verkoper geregtig op die remedies vervat in hierdie klousule. 18.6 Die Verkoper is geregtig xx xxxxx te hef op enige agterstallige bedrae verskuldig deur die Koper of Okkupeerder vanaf die datum waarop sodanige bedrae betaalbaar is, bereken teen die openbaar genoteerde uitleenkoers op oortrokke rekeninge vir korporatiewe klënte in die privaatsektor van Investec Bank Beperk, daagliks bereken van tyd tot tyd hulle onderskeie domicilia citandi et executandi te verander na ander adresse binne die Republiek van Suid-Afrika (xxxxx adresse nie posadresse mag wees nie) deur skriftelike xxxxxx xx dien effekte aan die ander party xx xxx, xxxxx kennisgewings van xxxx xxx word by ontvangs daarvan deur die ander partye. 9.5 Enige kennisgewing wat kragtens die ooreenkoms gegee moet word, xxx skriftelik geskied en maandeliks gekapitaliseerxxx of per hand afgelewer of by wyse van vooruitbetaalde geregistreerde pos versend word, in xxxxx laasgenoemde geval die kennisgewing geag xxx word, totdat die teendeel bewys is, ontvang te gewees het op die sewende dag nadat dit in die pos gedoen is. 1910.

Appears in 1 contract

Samples: www.thanizimbi.co.za

KONTRAKBREUK. Indien die Koper of die Okkupeerder sou versuim om enige van sy verpligtinge kragtens die kontrak stiptelik na te kom en sou volhard in sodanige versuim vir 'n periode van 7 (sewe) dae na afsending van 'n skriftelike kennisgewing aan hom waarin hy aangesê word om die versuim reg te stel, is die Verkoper geregtig om (sonder benadeling van enige ander regte kragtens hierdie kontrak en / of die gemenereg): 18.1 17.1 Hierdie kontrak te kanselleer, herbesit en okkupasie van die eenheid te eis en om die Koper en almal wat deur of namens die Koper die eenheid bewoon, daarvan te laat uitsit, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding; of 18.2 17.2 Spesifieke nakoming te eis en te vorder van alle uitstaande verpligtinge van die Koper in terme van die kontrak, sonder benadeling van regte op enige eis vir skadevergoeding. Indien die Koper sou versuim in die voldoening van enige sodanige xxxx, xxx die Verkoper nogtans geregtig wees tot kansellasie van die kontrak. 18.3 17.3 Hierdie klousule xxx xxx so uitgelê word nie dat dit die Verkoper verhinder xx xxxxxx meer teen die Koper stappe te neem ten einde die eenheid of die gebruik en genot daarvan en die regte van ander Okkupeerders van die behuisingsontwikkelingskema behuisings- ontwikkelingskema te beskerm of, xx xxxxxx enige voorafgaande kennisgewing, daadwerklike nakoming van enige spesifieke verpligting van die Koper in terme van die kontrak of in terme van die reëls waarmee die Koper in gebreke of versuim is, te eis en te vorder. 18.4 17.4 Indien die kontrak gekanselleer word, as gevolg van kontrakbreuk, xxx die Verkoper geregtig wees om die bedrag xx xxxxxx in klousule 8.1.1 hiervan, of sodanige ander bedrag in die uitsluitlike diskresie van die Verkoper, van die bedrag reeds deur die Koper of Okkupeerder betaal, te behou as vooruitbetaalde skadevergoeding sonder om afbreuk te doen aan die Verkoper se reg om addisionele skadevergoeding te eis indien van toepassing. 18.5 „17.5 ‘n Verbreking van enige van die huishoudelike reëls geld as 'n verbreking van die bepalings van hierdie kontrak en maak die Verkoper geregtig op die remedies vervat in hierdie klousule. 18.6 17.6 Die Verkoper is geregtig xx xxxxx te hef op enige agterstallige bedrae verskuldig deur die Koper of Okkupeerder vanaf die datum waarop sodanige bedrae betaalbaar is, bereken teen die openbaar genoteerde uitleenkoers op oortrokke rekeninge vir korporatiewe klënte in die privaatsektor van Investec Bank Beperk, daagliks bereken van tyd tot tyd en maandeliks gekapitaliseer. 1918.

Appears in 1 contract

Samples: Koopkontrak