Common use of Rekenaarverliese Clause in Contracts

Rekenaarverliese. Algemene uitsondering van toepassing op alle afdelings van hierdie polis wat skade aan eiendom of die gevolge van skade aan eiendom of enige aanspreeklikheid verseker. (a) verlies of vernietiging van of skade aan enige eiendom hoegenaamd (insluitende ‘n rekenaar) of enige verlies of uitgawe hoegenaamd voortspruitend uit of as gevolg daarvan (b) enige regsaanspreeklikheid hoegenaamd (c) enige gevolglike verlies regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur of waartoe bygedra word deur of wat bestaan of voortspruit uit die onvermoë of onklaarraking van enige rekenaar, hetsy korrek of enigsins: (i) om enige datum as die korrekte of ware kalenderdatum te behandel of om op korrekte of toepaslike wyse enige data of inligting xx xxxxxx, te manipuleer, te interpreteer, te verwerk, xx xxxx of te ontvang of om daarop te reageer, of om enige opdrag of instruksie uit te voer, met betrekking tot of in verband met enige sodanige datum nie, of (ii) om enige data vas te lê, xx xxxxx of op korrekte xxxx xx verwerk as gevolg van die uitvoer van enige opdrag wat in enige rekenaar geprogrammeer is, synde ‘n opdrag wat die verlies van data of die onvermoë om sodanige data op of na enige datum vas xx xxxx, te bewaar, te behou of op korrekte xxxx xx verwerk veroorsaak nie, of (iii) om enige inligting of kode vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk vanweë program foute, foutiewe invoer of die onopsetlike kansellasie of bederwing van data en/of programme nie, of (iv) om enige data vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk as gevolg van die handeling van enige rekenaarvirus of ander bederwende, skadelike of andersins ongemagtigde kode of instruksie met inbegrip van enige Trojaanse perd, tyd- of logikabom of wurm of ander vernietigende of ontwrigtende kode, media of program of versteuring. ‘n Rekenaar sluit in enige rekenaar, dataverwerkingstoerusting, mikroskyfie, geïntegreerde stroombaan of soortgelyke toestel in rekenaar- of nie-rekenaartoerusting of enige rekenaar- sagteware, -gereedskap, -bedryfstelsel of enige rekenaarhardeware of periferale toerusting en die inligting en data wat elektronies of andersins in of op enige van bogenoemde bewaar word, hetsy die eiendom van die versekerde al xxx xxx.

Appears in 2 contracts

Samples: Insurance Policy, Insurance Agreement

Rekenaarverliese. Algemene uitsondering van toepassing op alle afdelings van hierdie polis wat skade aan eiendom of die gevolge van skade aan eiendom of enige aanspreeklikheid verseker.verseker Nieteenstaande enige bepaling van hierdie polis, met inbegrip van enige uitsluiting, uitsondering of uitbreiding of ander bepaling wat nie hierby ingesluit is nie wat andersins in algemene uitsondering ter syde sou stel, dek hierdie polis nie: (a) verlies of vernietiging van of skade aan enige eiendom hoegenaamd (insluitende ‘n rekenaar) of enige verlies of uitgawe hoegenaamd voortspruitend uit of as gevolg daarvan; (b) enige regsaanspreeklikheid hoegenaamd; (c) enige gevolglike verlies verlies; regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur of waartoe bygedra word deur of wat bestaan of voortspruit uit die onvermoë of onklaarraking van enige rekenaar, hetsy korrek of enigsins: (ia) om enige datum as die korrekte of ware kalenderdatum te behandel of om op korrekte of toepaslike wyse enige data of inligting xx xxxxxx, te manipuleer, te interpreteer, te verwerk, xx xxxx of te ontvang of om daarop te reageer, of om enige opdrag of instruksie uit te voer, met betrekking tot of in verband met enige sodanige datum nie, of (iib) om enige data vas te lê, xx xxxxx xxxxx, te behou of op korrekte xxxx xx verwerk as gevolg van die uitvoer van enige opdrag wat in enige rekenaar geprogrammeer is, synde ‘n opdrag wat die verlies van data of die onvermoë om sodanige data op of na enige datum vas xx xxxx, te bewaar, te behou of op korrekte xxxx xx verwerk veroorsaak nie, of (iiic) om enige inligting of kode vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk vanweë program fouteprogramfoute, foutiewe invoer of die onopsetlike kansellasie of bederwing van data en/of programme nie, of (ivd) om enige data vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk as gevolg van die handeling van enige rekenaarvirus of ander bederwende, skadelike of andersins ongemagtigde kode of instruksie met inbegrip van enige Trojaanse perd, tyd- of logikabom of wurm of enige ander vernietigende of ontwrigtende kode, media of program of versteuring. ‘n Rekenaar sluit in enige rekenaar, dataverwerkingstoerusting, mikroskyfie, geïntegreerde stroombaan stroom baan of soortgelyke toestel in rekenaar- of nie-rekenaartoerusting of enige rekenaar- sagtewarerekenaarsagteware, -gereedskap, -bedryfstelsel of enige rekenaarhardeware of periferale toerusting en die inligting en data wat elektronies of andersins in of op enige van bogenoemde bewaar word, hetsy die eiendom van die versekerde Versekerde al xxx xxx. MMIII 1997 - Hersien 04/2005 (a) Verlies of vernietiging van of skade aan die versekerde eiendom deur brand, ontploffing, weerlig, aardbewing of enige van die ingeslote spesiale gevare waarna hieronder xxxxxx word of waarvoor die afdelings Glas, Werkgewersaanspreeklikheid, Aangegewe Voordele, Groep Persoonlike Ongevalle of Motor skadeloosstelling xxxxxxx, word nie deur hierdie Algemene uitsondering uitgesluit nie. Die enigste spesiale gevare wat vir die doeleinde van hierdie spesiale uitbreiding ingesluit word, is skade wat veroorsaak word deur: (i) storm, wind, water, hael of sneeu met uitsluiting van skade aan eiendom (1) wat voortspruit uit enige proses wat dit ondergaan wat noodsaaklikerwys die gebruik of aanwending van water behels; (2) wat veroorsaak word deur ‘n vloedgolf wat ontstaan as gevolg van ‘n aardbewing of vulkaniese uitbarsting; (3) in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn; (4) in die ope lug (behalwe geboue, strukture en toerusting wat ontwerp is om in die ope lug xx xxxx of xx xxxx); (5) in enige struktuur wat nie geheel en xx xxxxx dak is nie; (6) wat keermure is; tensy dit so beskryf en spesifiek as ‘n afsonderlike item verseker word (ii) lugvaartuie en ander lugtoestelle of voorwerpe wat daaruit laat val word; (iv) botsing deur diere, bome, antennes, satellietskottels of voertuie met uitsluiting van skade aan sodanige diere, bome, antennes, satellietskottels, voertuie of eiendom in of op sodanige voertuie. Hierdie spesiale gevare dek nie slytasie of geleidelike agteruitgang nie. (b) Algemene uitsondering 3 is ook nie van toepassing op gevolglike verlies xxxx verseker deur enige Sake-onderbreking-skadeloosstelling van hierdie polis nie tot die mate wat sodanige gevolglike verlies voortspruit uit skade aan die versekerde eiendom deur die gevare waarna in Spesiale uitbreiding A hierbo xxxxxx word. (c) Hierdie Spesiale uitbreiding verseker nie enige verlies, vernietiging of gevolglike verlies nie indien dit nie in die afwesigheid van hierdie Rekenaarverliese Algemene uitsondering en hierdie Spesiale uitbreiding verseker sou gewees het nie. (d) Hierdie Spesiale uitbreiding is nie van toepassing op enige Gemeenregtelike Aanspreeklikheid- skadeloosstelling nie.

Appears in 1 contract

Samples: Kommersiële Versekering

Rekenaarverliese. Algemene uitsondering van toepassing op alle afdelings van hierdie polis wat skade aan eiendom of die gevolge van skade aan eiendom of enige aanspreeklikheid aanspreek-likheid verseker. (a) verlies of vernietiging van of skade aan enige eiendom hoegenaamd (insluitende ‘n rekenaar) of enige verlies of uitgawe hoegenaamd voortspruitend uit of as gevolg daarvan (b) enige regsaanspreeklikheid hoegenaamd (c) enige gevolglike verlies regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur of waartoe bygedra word deur of wat bestaan of voortspruit uit die onvermoë of onklaarraking van enige rekenaar, hetsy korrek of enigsins: (i) om enige datum as die korrekte of ware kalenderdatum te behandel of om op korrekte of toepaslike wyse enige data of inligting xx xxxxxx, te manipuleer, te interpreteer, te verwerk, xx xxxx of te ontvang of om daarop te reageer, of om enige opdrag of instruksie uit te voer, met betrekking tot of in verband met enige sodanige datum nie, of (ii) om enige data vas te lê, xx xxxxx of op korrekte xxxx xx verwerk as gevolg van die uitvoer van enige opdrag wat in enige rekenaar geprogrammeer is, synde ‘n opdrag wat die verlies van data of die onvermoë om sodanige data op of na enige datum vas xx xxxx, te bewaar, te behou of op korrekte xxxx xx verwerk veroorsaak nie, of (iii) om enige inligting of kode vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk vanweë program foute, foutiewe invoer of die onopsetlike kansellasie of bederwing van data en/of programme nie, of (iv) om enige data vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk as gevolg van die handeling van enige rekenaarvirus of ander bederwende, skadelike of andersins ongemagtigde kode of instruksie met inbegrip van enige Trojaanse perd, tyd- of logikabom of wurm of ander vernietigende of ontwrigtende kode, media of program of versteuring. ‘n Rekenaar sluit in enige rekenaar, dataverwerkingstoerusting, mikroskyfie, geïntegreerde stroombaan of soortgelyke toestel in rekenaar- of nie-rekenaartoerusting of enige rekenaar- sagtewarerekenaarsagteware, -gereedskap, -bedryfstelsel of enige rekenaarhardeware of periferale toerusting en die inligting en data wat elektronies of andersins in of op enige van bogenoemde bewaar word, hetsy die eiendom van die versekerde al xxx xxx.

Appears in 1 contract

Samples: Insurance Policy

Rekenaarverliese. Algemene uitsondering Uitsondering van toepassing op alle afdelings Afdelings van hierdie polis Polis wat skade aan eiendom of die gevolge van skade aan eiendom of enige aanspreeklikheid verseker. (a) verlies of vernietiging van of skade aan enige eiendom hoegenaamd (insluitende ‘n rekenaar) of enige verlies of uitgawe hoegenaamd voortspruitend uit of as gevolg daarvan; (b) enige regsaanspreeklikheid hoegenaamd; (c) enige gevolglike verlies verlies; regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur of waartoe bygedra word deur of wat bestaan of voortspruit uit die onvermoë of onklaarraking van enige rekenaar, hetsy korrek of enigsins: (i) om enige datum as die korrekte of ware kalenderdatum te behandel of om op korrekte of toepaslike wyse enige data of inligting xx xxxxxx, te manipuleer, te interpreteer, te verwerk, xx xxxx of te ontvang of om daarop te reageer, of om enige opdrag of instruksie uit te voer, met betrekking tot of in verband met enige sodanige datum nie, of (ii) om enige data vas te lê, xx xxxxx of op korrekte xxxx xx verwerk as gevolg van die uitvoer van enige opdrag wat in enige rekenaar geprogrammeer is, synde ‘n opdrag wat die verlies van data of die onvermoë om sodanige data op of na enige datum vas xx xxxx, te bewaar, te behou of op korrekte xxxx xx verwerk veroorsaak nie, of (iii) om enige inligting of kode vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk vanweë program foute, foutiewe invoer of die onopsetlike kansellasie of bederwing van data en/of programme nie, of (iv) om enige data vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk as gevolg van die handeling van enige rekenaarvirus of ander bederwende, skadelike of andersins ongemagtigde kode of instruksie met inbegrip van enige Trojaanse perdvirus, tyd- of logikabom of wurm of ander vernietigende of ontwrigtende kode, media of program of versteuring. ‘n Rekenaar sluit in enige rekenaar, dataverwerkingstoerusting, mikroskyfie, geïntegreerde stroombaan of soortgelyke toestel in rekenaar- of nie-rekenaartoerusting of enige rekenaar- rekenaar sagteware, -gereedskapen/of gereedskap, -bedryfstelsel of enige rekenaarhardeware of periferale toerusting en die inligting en data wat elektronies of andersins in of op enige van bogenoemde bewaar word, hetsy die eiendom van die versekerde Versekerde al xxx xxx. (A) Verlies of vernietiging van of skade aan die versekerde eiendom deur brand, ontploffing, weerlig, aardbewing of enige van die ingeslote spesiale gevare waarna hieronder xxxxxx word of waarvoor die Afdelings Persoonlike Ongevalle, Glas, Werkgewersaanspreeklikheid, Aangegewe Voordele, Groep Persoonlike Ongevalle, Motor of Motorbote, Seiljagte en Kleinvaartuie skadeloosstelling xxxxxxx, word nie deur hierdie Algemene Uitsondering uitgesluit nie. Die enigste spesiale gevare wat vir die doeleinde van hierdie Spesiale Uitbreiding ingesluit word, is skade wat veroorsaak word deur: 1. storm, wind, water, hael of sneeu met uitsluiting van skade aan eiendom: (a) wat voortspruit uit enige proses wat dit ondergaan en wat noodsaaklikerwys die gebruik of aanwending van water behels; (b) wat veroorsaak word deur ‘n vloedgolf wat ontstaan as gevolg van ‘n aard-bewing of vulkaniese uitbarsting; (c) in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn; (d) in die ope lug (behalwe geboue, strukture en toerusting wat ontwerp is om in die ope lug xx xxxx of xx xxxx); (e) in enige struktuur wat nie geheel en xx xxxxx dak is nie; Tensy dit so beskryf en spesifiek as ‘n afsonderlike item verseker word (f) wat keermure is; 2. lugvaartuie en ander lugtoestelle of voorwerpe wat daaruit laat val word; 3. botsing deur diere, bome, antennes, satellietskottels of voertuie met uitsluiting van skade aan sodanige diere, bome, antennes, satellietskottels, voertuie of eiendom in of op sodanige voertuie. Hierdie spesiale gevare dek nie slytasie of geleidelike agteruitgang nie. (B) Die bogemelde Algemene Uitsondering 4 is ook nie van toepassing op gevolglike verlies xxxx verseker deur enige Sake-Onderbrekingskadeloosstelling van hierdie Polis nie tot die mate wat sodanige gevolglike verlies voortspruit uit skade aan die versekerde eiendom deur die gevare waarna in Spesiale Uitbreiding (A) hierbo xxxxxx word. (C) Hierdie Spesiale Uitbreiding verseker nie enige verlies, vernietiging of gevolglike verlies indien dit nie in die afwesigheid van hierdie Rekenaarverliese Algemene Uitsondering en hierdie Spesiale Uitbreiding daartoe verseker sou gewees het nie. (D) Hierdie Spesiale Uitbreiding is nie van toepassing op enige Gemeenregtelike Aanspreeklikheidskadeloosstelling nie. Die Maatskappy onderneem om alle xxxx xxxx hierdie Polis gedek eerlik, regverdig en stiptelik te skik. As u enigsins rede het om te glo dat die Maatskappy dit nie gedoen het nie en u 'n klagte wil indien, moet u asseblief in die eerste plek met u Agent/Makelaar skakel of as u nie 'n professionele raadgewer het nie met u plaaslike A I C verteenwoordiger. Hy/xx xxx gereed wees om u met u probleme te help. In die onwaarskynlike geval dat u nog nie tevrede is nie het u die reg om u op die Ombudsman te beroep. Hoewel sy bevindings nie bindend is op versekeraars nie gee die Maatskappy u graag die versekering dat die Maatskappy by enige besluit van die Ombudsman xxx xxxxx. Die Versekerde kan van die dienste gebruik maak xxxx hieronder uiteengesit deur tolvry 0800 111 777 xx xxxxxx. Die operateur xxx xxx xxxxx xxxx en die nodige verwysing doen waarna die Versekerde verdere stappe kan volg. ABSA aanvaar nie verantwoordelikheid nie sou enige van die dienste nie xxxxxx beskikbaar wees nie of in geval van foutiewe advies verskaf of die versuim daartoe om enigsins van hulp xx xxxx. Die Versekerde word uitgereik met ’n kaart wat byderhand gehou word wanneer ingeskakel word vir bystand. ABSA betaal namens die Versekerde die aansluitfooie en gevolglik xxx die Versekerde geregtig wees op hierdie dienste solank die versekeringspremie van die onderliggende polis ten volle betaal is. Dienste en raad beskikbaar deur die tolvry nommer xx xxxxxx sluit ondermeer in : i. Mediese verband 24/7 wat insluit gratis afvoer (ambulans/vliegtuig) ii. Hospitaal deposito waarborg iii. Regsaangeleenthede iv. Huishoudelike aangeleenthede en rampe v. Motor sake vi. Belasting aspekte vii. Dokument xxxxx geriewe en raad

Appears in 1 contract

Samples: Insurance Policy

Rekenaarverliese. Algemene uitsondering van toepassing op alle afdelings van hierdie polis wat skade aan eiendom of die gevolge van skade aan eiendom of enige aanspreeklikheid verseker. (a) verlies of vernietiging van of skade aan enige eiendom hoegenaamd (insluitende ‘n rekenaar) of enige verlies of uitgawe hoegenaamd voortspruitend uit of as gevolg daarvan; (b) enige regsaanspreeklikheid hoegenaamd; (c) enige gevolglike verlies verlies; regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur of waartoe bygedra word deur of wat bestaan of voortspruit uit die onvermoë of onklaarraking van enige rekenaar, hetsy korrek of enigsins: (i) om enige datum as die korrekte of ware kalenderdatum te behandel of om op korrekte of toepaslike wyse enige data of inligting xx xxxxxx, te manipuleer, te interpreteer, te verwerk, xx xxxx of te ontvang of om daarop te reageer, of om enige opdrag of instruksie uit te voer, met betrekking tot of in verband met enige sodanige datum nie, of (ii) om enige data vas te lê, xx xxxxx of op korrekte xxxx xx verwerk as gevolg van die uitvoer van enige opdrag wat in enige rekenaar geprogrammeer is, synde ‘n opdrag wat die verlies van data of die onvermoë om sodanige data op of na enige datum vas xx xxxx, te bewaar, te behou of op korrekte xxxx xx verwerk veroorsaak nie, of (iii) om enige inligting of kode vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk vanweë program fouteprogramfoute, foutiewe invoer of die onopsetlike kansellasie of bederwing van data en/of programme nie, of (iv) om enige data vas te lê, xx xxxxx, te behou of te verwerk as gevolg van die handeling van enige rekenaarvirus of ander bederwende, skadelike of andersins ongemagtigde kode of instruksie met inbegrip van enige Trojaanse perd, tyd- of logikabom of wurm of enige ander vernietigende of ontwrigtende kode, media of program of versteuring. ‘n Rekenaar sluit in enige rekenaar, dataverwerkingstoerusting, mikroskyfie, geïntegreerde stroombaan of soortgelyke toestel in rekenaar- of nie-rekenaartoerusting of enige rekenaar- sagtewarerekenaarsagteware, -gereedskap, -bedryfstelsel of enige rekenaarhardeware of periferale toerusting en die inligting en data wat elektronies of andersins in of op enige van bogenoemde bewaar word, hetsy die eiendom van die versekerde al xxx xxx. A. Verlies of vernietiging van of skade aan die versekerde eiendom deur brand, ontploffing, weerlig, aardbewing of enige van die ingeslote spesiale gevare waarna hieronder xxxxxx word of waarvoor die afdelings Glas, Werkgewersaanspreeklikheid, Aangegewe Voordele, Groep Persoonlike Ongevalle of Motor skadeloosstelling xxxxxxx, word nie deur hierdie Algemene uitsondering uitgesluit nie: Die enigste spesiale gevare wat vir die doeleinde van hierdie spesiale uitbreiding ingesluit word, is skade wat veroorsaak word deur: 1. storm, wind, water, hael of sneeu met uitsluiting van skade aan eiendom: a) wat voortspruit uit enige proses wat dit ondergaan wat noodsaaklikerwys die gebruik of aanwending van water behels; b) wat veroorsaak word deur ’n vloedgolf wat ontstaan as gevolg van ’n aardbewing of vulkaniese uitbarsting; c) in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn; d) in die ope lug (behalwe geboue, strukture en toerusting wat ontwerp is om in die ope lug xx xxxx of xx xxxx); e) in enige struktuur wat nie geheel en xx xxxxx dak is nie; f) wat keermure is; tensy dit so beskryf en spesifiek as ’n afsonderlike item verseker word 2. lugvaartuie en ander lugtoestelle of voorwerpe wat daaruit laat val word; 3. botsing deur diere, bome, antennes, satellietskottels of voertuie met uitsluiting van skade aan sodanige diere, bome, antennes, satellietskottels, voertuie of eiendom in of op sodanige voertuie. Hierdie spesiale gevare dek nie slytasie of geleidelike agteruitgang nie. B. Algemene uitsondering 3 is ook nie van toepassing op gevolglike verlies xxxx verseker deur enige Sakeonderbreking-skadeloosstelling van hierdie polis nie tot die mate wat sodanige gevolglike verlies voortspruit uit skade aan die versekerde eiendom deur die gevare waarna in Spesiale uitbreiding A hierbo xxxxxx word. C. Hierdie Spesiale uitbreiding verseker nie enige verlies, vernietiging of gevolglike verlies nie indien dit nie in die afwesigheid van hierdie Rekenaarverliese Algemene uitsondering en hierdie Spesiale uitbreiding verseker sou gewees het nie. D. Hierdie Spesiale uitbreiding is nie van toepassing op enige Gemeenregtelike Aanspreeklikheid-skadeloosstelling nie.

Appears in 1 contract

Samples: Insurance Agreement