Skade aan tuin Voorbeeld Klousules

Skade aan tuin. Die maatskappy xxx redelike en noodsaaklike kostes betaal wat die versekerde in sy/haar hoedanigheid as eienaar van die geboue aangaan vir die vervanging van bome, struike, xxxxxx, waterfonteintjies en vaste besproeiingsinstallasies, geleë by die privaat woonhuis(e) xxxx vermeld in die bylae wat volg op beskadiging weens brand, ontploffing, enige nooddienste bedrywighede, botsing deur voertuie of lugvaartuie of ander lugtoestelle of voorwerpe daaruit laat val of doelbewuste of opsetlike dade, uitgesluit verlies of skade veroorsaak deur of voortspruitend uit diefstal of poging tot diefstal Met dien verstande dat: (a) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van enige eis of aantal eise vanuit enige enkele gebeurtenis of reeks gebeurtenisse met een oorspronklike oorsaak of bron, nie R10 000 (tienduisend rand) in totaal xxx oorskry nie (b) die versekerde vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis verantwoordelik xxx xxxx (c) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van enige enkele gebeurtenis onder hierdie uitbreiding hoogstens R10 000 (tienduisend rand) beloop in die geval waar hierdie uitbreiding beskikbaar is onder enige ander afdeling van die polis. 21.
Skade aan tuin. Die maatskappy xxx redelike en noodsaaklike kostes tot en met ‘n bedrag van R5 000 (vyfduisend rand) betaal wat die versekerde in sy/haar hoedanigheid as eienaar van die geboue aangaan vir die vervanging van bome, struike en xxxxxx geleë by die woning na skade weens brand, brandbestrydingsbedrywighede, ontploffing, botsing of doelbewuste of opsetlike dade uitsluitende verlies of skade veroorsaak deur of voortspruitend uit diefstal of poging tot diefstal. 17.
Skade aan tuin. Koste redelikerwys en noodsaaklikerwys deur die versekerde in die versekerde se hoedanigheid as eienaar van die geboue aangegaan vir die vervanging van bome struike, xxxxxx en waterfonteintjies op die perseel geleë wat volg op beskadiging weens enige versekerde gevaar xxxx omskryf onder onderafdeling A - Eiendom van hierdie afdeling Met dien verstande dat: (a) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van enige enkele gebeurtenis nie R10 000 (tienduisend rand) oorskry nie (b) die versekerde vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van enige enkele gebeurtenis verantwoordelik xxx xxxx. 21.