DIENSKONTRAK
DIENSKONTRAK
vir TYDELIKE PERSONEEL
Aangegaan deur en tussen
Universiteit Stellenbosch
(voorts xx xxxxxx as “die Universiteit”)
EN
[NAAM EN VAN]
Identiteitsnommer: (voorts xx xxxxxx as “die werknemer”)
AANHEF
Die Universiteit en die Werknemer het 'n dienskontrak aangegaan wat gereguleer word deur die bepalings en diensvoorwaardes wat hieronder uiteengesit word.
1. XXX OP BASIESE DIENSVOORWAARDES EN WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE
Hierdie ooreenkoms is onderworpe aan die bepalings van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV), Wet 75 van 1997, waar van toepassing, en die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 66 van 1995, waar van toepassing, en alle en enige algemene diensvoorwaardes van die Universiteit, insluitende enige beleid of prosedure wat van tyd tot tyd van krag mag xxxx, xxxxx die teenoorgestelde gestipuleer word.
2. WERKOMSKRYWING
2.1 Die Werknemer word in diens geneem as [VUL TITEL VAN POS IN], [VUL DEPARTEMENT/OMGEWING IN] by die Universiteit se perseel geleë te [VUL WERKSPLEK IN]. Die Universiteit behou die reg voor, onderworpe aan redelike kennisgewing, om die Werknemer na enige van die ander persele van die Universiteit, xxxx xxxx die Universiteit vereis, oor xx xxxxx op voorwaarde dat dit binne 'n redelike afstand van die Werknemer se bestaande werkplek is.
2.2 Die Werknemer onderneem om:
2.2.1 Aan [VUL RAPPORTERINGSLYN IN] te rapporteer;
2.2.2 Sodanige pligte te verrig xxxx van tyd tot tyd aan hom/haar toegewys word deur die Universiteit;
2.2.3 Bo en behalwe die pligte wat die posisie behels en die ondernemings xx xxxxxx in Paragrawe 2.1 en 2.2 hierbo, onderneem die Werknemer om ook sodanige xxxxx xxxx wat van tyd tot tyd aan hom/haar toegewys word te verrig sonder die betaling van bykomende vergoeding.
2.3 'n Gedetailleerde werkomskrywing is as Aanhangsel A aan hierdie ooreenkoms aangeheg en vorm xxxx van hierdie dienskontrak.
3. TYDPERK
3.1 Daar word ooreengekom dat, ondanks die datum van ondertekening, hierdie ooreenkoms in xxxxxxx tree op [VUL AANVANGSDATUM IN] en tot 'n einde kom op [VUL DATUM VAN BEËINDIGING IN] of met die voltooiing van die projek waarvoor die Werknemer in diens geneem is, xxxxx datum ook al eerste voorkom.
3.2 Die Werknemer aanvaar dat die kontrak outomaties tot 'n einde xxx kom op die beëindigingsdatum en dat daar geen oorweging of verwagting is dat hierdie kontrak hernu of verleng xxx word vir enige tydperk ná daardie datum of tot 'n permanente aanstelling by die Universiteit xxx xxx xxx.
4. BEëINDIGING
4.1 Ondanks die beëindigingsdatum in Paragraaf 3 mag hierdie kontrak beëindig word deur:
4.1.1 Enige van die partye wat xxxxxx xxx ooreenkomstig die WBDV (een week wanneer in diens vir ses maande of korter; twee weke wanneer in diens vir xxxxxx as ses maande maar korter as een jaar; en vier weke (een kalendermaand) wanneer in diens vir een jaar en xxxxxx);
4.1.2 Die Universiteit op enige gronde wat xxxxxx geag word kragtens Suid-Afrikaanse reg.
4.2 Enige beëindiging vir redes gebaseer op die Universiteit se operasionele vereistes xxx hanteer word kragtens Artikel 189 en Artikel 189A, indien van toepassing, van die Wet op Arbeidsverhoudinge.
5. VERGOEDING
5.1 Die Universiteit xxx aan die Werknemer 'n maandelikse koste van indiensname van [XXX XXXXXX IN] betaal. Die vergoeding xxx elektronies in die Werknemer se bankrekening by 'n finansiële instelling van sy/haar keuse inbetaal word.
6. WERKURE
6.1 Die Werknemer se normale werkure is van [XXX WERKSURE IN].
6.2 Die Werknemer onderneem om op xxx xx en behalwe dié gespesifiseer in Paragraaf 6.1 hierbo xx xxxx indien die Universiteit dit vereis.
6.3 Betaling ten opsigte van oortyd gewerk, waar van toepassing, xxx ooreenkomstig die bepalings van die WBDV gemaak word indien die Werknemer se vergoeding binne die drempel val, xxxx van tyd tot tyd deur die WBDV voorgeskryf.
7. OPENBARE VAKANSIEDAE
Die Werknemer xxx geregtig wees op al die amptelike openbare vakansiedae teen volle betaling. Indien 'n Werknemer nie op 'n openbare vakansiedag werk nie, sal hy/sy normale vergoeding vir daardie dag ontvang. Indien die Werknemer op 'n openbare vakansiedag xxxx, xxx hy/sy ten minste dubbel vergoed word.
8. JAARLIKSE VERLOF
8.1 Werknemers op Posvlak 1 tot Posvlak 11 is geregtig op vier en twintig (24) werkdae verlof per jaar en werknemers op Posvlak 12 tot Posvlak 19 is geregtig op twintig (20) werkdae verlof per jaar of xxxx omskryf deur die WBDV en, waar van toepassing, een (1) werkdag verlof vir elke 17 dae gewerk. Indien die aanstelling vir ’n korter tydperk as 12 maande is, xxx die jaarlikse verlof kragtens die bepalings van Artikels 40(b) en (c) van die WBDV op ’n pro rata-grondslag bereken word.
8.2 Die Werknemer moet skriftelik om verlof aansoek doen en mag slegs verlof neem op ‘n tyd wat vir die Universiteit sowel as die Werknemer aanvaarbaar is.
8.3 Die Werknemer is nie geregtig op betaling in plaas van verlof nie.
9. SIEKTEVERLOF
9.1 Die Werknemer is geregtig op 14 kalenderdae siekteverlof per jaar of xxxx omskryf deur die WBDV en waar van toepassing een (1) dag siekteverlof teen volle
vergoeding vir elke 26 kalenderdae wat hy/sy in diens van die Universiteit is. Indien die aanstelling vir ’n korter tydperk as 12 maande is, word siekteverlof op ’n pro rata-grondslag bereken.
9.2 Vir enige afwesigheid van werk vir 'n tydperk van meer as twee opeenvolgende dae of meer as twee geleenthede in 'n tydperk van agt (8) weke, moet die Werknemer 'n mediese sertifikaat, onderteken deur 'n geregistreerde mediese praktisyn, indien wat sertifiseer dat die Werknemer as gevolg van siekte of besering nie geskik was vir werk vir die tydperk van die Werknemer se afwesigheid nie.
9.3 Die Werknemer moet die Universiteit van sy/haar afwesigheid vergewis op die eerste xxx xxx xx/xxxx afwesigheid en voor 09:00 op daardie dag.
10. MENSLIKHEIDSVERLOF
10.1 Die Werknemer is geregtig op drie (3) werkdae menslikheidsverlof teen volle betaling per jaar indien die Werknemer meer as vier maande in diens van die Universiteit en minstens vier dae per week by die Universiteit werksaam is. Menslikheidsverlof is van toepassing in die volgende omstandighede:
10.1.1 Wanneer die Werknemer se kind gebore word; of
10.1.2 Wanneer die Werknemer se kind xxxx is; of
10.1.3 In geval van die dood van:
10.1.3.1 Die Werknemer xx xxxx of lewensmaat; of
10.1.3.2 Die Werknemer se ouer, aangenome ouer, grootouer, kind, aangenome kind, kleinkind, xxxxx of suster.
10.2 Die Universiteit mag, in sy uitsluitlike diskresie, vereis dat die Werknemer redelike bewys xxxxx van die geval hierbo genoem.
10.3 Menslikheidsverlof kan nie opgehoop word nie.
11. ANDER VOORDELE
11.1 Tydelike werknemers kwalifiseer nie vir ander voordele xxxx die aftreefonds, mediese fonds, dertiende tjek/diensbonus, groeplewensversekering, gadeversekering en die vrystelling van klasgelde nie.
12. KODES, PROSEDURES, REËLS EN REGULASIES
12.1 Die Werknemer moet voldoen aan al die kodes, prosedures, reëls en regulasies wat van tyd tot tyd deur die Universiteit uitgevaardig is of mag word.
12.2 Die Universiteit behou die reg voor om enige van xx xxxxx, prosedures, reëls en regulasies te wysig onderworpe aan redelike kennisgewing aan die Werknemer.
12.3 Afskrifte van die Universiteit se kodes, prosedures, reëls en regulasies is op versoek beskikbaar by die Universiteit se perseel.
13. VERTROULIKHEID
13.1 Die Werknemer bevestig dat hy/sy in geen stadium, regstreeks of onregstreeks, enige vertroulike inligting rakende die Universiteit en sy sake xxx gebruik, publiseer, versprei, openbaar of andersins daaruit xxx baat of enige wins daaruit xxx xxx, hetsy vir sy/haar eie voordeel of vir die voordeel van ‘n ander nie, tensy spesifiek deur die Universiteit aangesê om dit te doen.
13.2 Die Werknemer stem in dat met die beëindiging van sy/haar diens of op versoek van die Universiteit hy/sy onmiddellik alle dokumente en ander items (insluitende korrespondensie, notules, memoranda en ander dokumente en items xxx xxxxx aard ook al), insluitende alle afskrifte wat in die Werknemer se besit gekom het gedurende sy/haar diens by die Universiteit en wat op enige wyse die sake van die Universiteit raak, aan die Universiteit xxx oorhandig.
14. OORTREDING
14.1 Die Werknemer erken dat die Universiteit finansiële skade en verlies xxx xx indien die Werknemer enige ondernemings deur hom/xxxx xxxxx kragtens hierdie ooreenkoms verbreek.
14.2 Met verbreking deur die Werknemer van enige van die ondernemings xxxxx xxxx xxx/xxxx kragtens hierdie ooreenkoms, xxx die Universiteit daarop geregtig wees om die onderneming af te dwing of om hierdie ooreenkoms te kanselleer en in elke geval skadevergoeding wat voortspruit uit sodanige verbreking en enige koste aangegaan te eis en xx xxxxxxx van die Werknemer.
15. AFTREKKINGS
15.1 Die Werknemer stem hiermee in dat die Universiteit enige bedrag wat die Werknemer van tyd tot tyd aan die Universiteit mag skuld van sy/haar vergoeding mag aftrek. Die Universiteit is daarop geregtig om enige wettige aftrekkings van die Werknemer se vergoeding xx xxxx, insluitende werkloosheidsversekering en inkomstebelasting (indien en waar van toepassing).
16. ALGEMEEN
16.1 Hierdie dokument vorm die enigste rekord van die ooreenkoms tussen die partye.
16.2 Geen van die partye is gebonde aan enige voorstelling, waarborg, belofte of so iets wat nie hierin vervat is nie.
16.3 Geen verlenging of hernuwing van hierdie kontrak xxx xxx xxxx xxxx of in xxxxxxx tree xxxxx dit goedgekeur is deur die Hoofdirekteur: Strategiese Inisiatiewe en Menslike Hulpbronne alvorens die verlenging of hernuwing daarvan nie.
16.4 Geen byvoegings tot, wysigings van, of ooreengekome kansellasie van hierdie ooreenkoms xxx van enige krag of effek xxxx xxxxx dit op skrif is en geteken is vir of namens die partye nie.
16.5 Geen toegewing wat enige van die partye (begiftiger) aan die ander (begiftigde) mag xxxx xxx afstanddoening van enige van die regte van die begiftiger behels nie, en die begiftiger xxx xxx hierdeur weerhou word van die uitoefening van enige reg teenoor die begiftigde wat in die verlede ontstaan het of wat in die toekoms mag ontstaan nie.
GETEKEN TE op hierdie dag van 20
AS GETUIES:
1.
Vir en namens die
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH
2.
GETEKEN TE op hierdie dag van 20
AS GETUIES:
1.
Vir en namens die
WERKNEMER
2.
TP0428-Dienskontrak vir Tydelike Personeel (Januarie 2011)