Common use of AGTERGROND Clause in Contracts

AGTERGROND. [4] Masjienburo doen sake as 'n internet-verskaffer, met inbegrip van breëband koordlose internet diens asook ADSL en Voice-over Internet Protocol (VOIP) aan xxxxxx in die Xxxxxx omgewing. Die gebied verskyn op 'n kaart op Masjienburo se internet webtuiste en strek rofweg vanaf Bredasdorp in die suide tot by Riversdal in die ooste, Clanwilliam in die noorde en die Weskus in die weste. Masjienburo xxxxx dienste aan 'n verskeidenheid tipes persone, van privaat huishoudings tot groot ondernemings, en dit behels die oprigting van seinherleitorings en die installasie van internet ontvangs-toerusting. Breedenet verskaf dieselfde dienste, maar dit het ‘n groter handelsgebied en klantebasis. [5] Mnr van Wyk is op 25 Augustus 2009 as leerling kantoormasjien-tegnikus by Xxxxxxxxxxx in diens geneem, en het 'n aanstellingsbrief onderteken. Die tersaaklike klousule in die brief lui xxxx volg: “"By diensaanvaarding tree u in die voltydse diens van Masjien Buro en mag u nie sonder die skriftelike toestemming van die maatskappy se hoof amptenaar enige buite-bedrywighede onderneem of beoefen wat potensieel op u pligte inbreuk xxx xxx maak of ten opsigte waarvan u op vergoeding of inkomste geregtig sou wees of direk in kompetisie met die spesifieke besigheid van Masjien Buro xxx xxxx nie. U onderneem verder om vir ten minste vir 'n periode van 12 maande nadat u Masjien Xxxx se diens sou verlaat, nie in direkte kompetisie vir Masjien Buro 'n ander maatskappy xxx begin, daarvoor xxx gaan werk of 'n direkte of indirekte aandeel in so 'n maatskappy te besit wat skadelik mag wees vir die winsgewendheid van Masjien Buro en/of sy kliënte1 basis nie." [6] Xxx Xxx is tans 'n opgeleide internet-tegnikus wat hom besig hou met die installasie, herstel en onderhoud van seinherleitorings en internet ontvangstoerusting. Hy xxx by Xxxxxxxxx dieselfde take verrig. [7] Omdat Masjienburo in 'n mededingende bedryf is, in besonder wat betref die internetverskaffingsdiens, en dus waardevolle klanteverhoudings opbou asook vertroulike inligting besit, word van werknemers in Mnr van Wyk se posisie vereis om 'n handelsbeperking te onderteken, xxxx wat hy inderdaad ook gedoen het. Masjienburo beweer Xxx Xxx is werksaam in 'n baie mededingende veld, en sy tegniese inligting met betrekking tot die ligging, besonderhede en voorkeure xxx xxxxxx, asook die tegniese besonderhede ten aansien van die ligging van seintorings, is baie sensitief. Om hierdie rede is dit vir Xxxxxxxxxxx van groot belang dat sy werknemers hoegenaamd nie met hom meeding op 'n wyse waar hulle van hierdie inligting gebruik kan maak, of verhoudings met klante kan uitbuit, ten einde hulself of ander persone in staat te stel om op onregmatige wyse met Xxxxxxxxxxx mee te ding en hom skade te berokken ten opsigte van sy klantebasis nie. Dit is om hierdie rede dat Xxxxxxxxxxx daarop aandring dat werknemers handelsbeperkings onderteken, veral werknemers wat in die tegniese vleuel van die onderneming in diens geneem word. [8] Dit blyk op die stukke dat baie werknemers juis 'n bedreiging vir Masjienburo se onderneming is deurdat hulle by ander werkgewers aansluit en op hierdie xxxxxx van beskermbare inligting of klanteverhoudings gebruik maak ten einde Masjienburo skade te berokken. Dit is om hierdie tipe skade te voorkom dat die handelsbeperking gesluit is. Masjienburo se omstandighede maak dit nodig om 'n verbod xx xxxxx op enige vorm van mededinging wat misbruik kan maak van sy beskermbare belange, en daarom is die doel van die handelsbeperking, volgens Xxxxxxxxxxx, om 'n verbod xx xxxxx op die 1 Ofskoon Masjienburo deurgaans xxxxxx xx sy “kliënte” verkies ek steeds om daardie term net vir professionele dienste te gebruik, Xx xxxxxx dus na “xxxxxx”. stigting van 'n maatskappy, die werk vir 'n ander maatskappy en aandele of xxxxxxx xxx in 'n mededingende maatskappy. Of daardie doel wel in die bewoording van die handelsbeperking vervat word, word hieronder bespreek. [9] Masjienburo maak o.a. daarop staat dat Xxx Xxx bepaalde kennis het van waar sy seintorings geleë is. Hoewel die respondente ontken dat kennis van die ligging van seintorings vertroulike inligting is, ontken hulle nie dat (op die basis dat dit wel vertroulike inligting is) dit Mnr van Wyk in staat sou stel om die inligting te gebruik ten einde Breedenet in staat te stel om op strategiese plekke waar Xxxxxxxxxxx seinherleitorings opgerig het, eweneens seinherleitorings op te rig nie. Dit sou Breedenet in staat stel om Masjienburo se klantebasis wat in 'n direkte siglyn van die bepaalde posisies geleë is, van Masjienburo af te rokkel. (Xxxx later xxx blyk, is Breedenet nie bewus van die ligging van al Masjienburo se seintorings nie). [10] Mnr van Wyk het 'n aangename persoonlikheid en maak 'n goeie indruk op xxxxxx en almal met wie hy in aanraking kom, veral in die plattelandse opset. Weer eens op die basis dat die kennis oor seintorings en die ligging xxx xxxxxx vertroulik is, ontken die respondente nie dat hierdie inligting deur Mnr van Wyk gebruik kon word xx xxxxxx af te rokkel, hetsy deur hulle persoonlik te besoek of deur die inligting aan ander kollegas by Breedenet deur xx xxx nie. [11] Op 29 Xxxxx 2014 het Mnr van Wyk bedank met effek 28 Augustus 2014. Hy is van plan om op 1 September by Xxxxxxxxx diens te aanvaar. Hy ontken dat hy aan die handelsbeperking gebonde is.

Appears in 1 contract

Samples: Employment Agreement

AGTERGROND. [4] Masjienburo doen sake as 'n internet-verskaffer, met inbegrip van breëband koordlose internet diens asook ADSL en Voice-over Internet Protocol (VOIP) aan xxxxxx in die Xxxxxx omgewing. Die gebied verskyn op 'n kaart op Masjienburo se internet webtuiste en strek rofweg vanaf Bredasdorp in die suide tot by Riversdal in die ooste, Clanwilliam in die noorde en die Weskus in die weste. Masjienburo xxxxx dienste aan 'n verskeidenheid tipes persone, van privaat huishoudings tot groot ondernemings, en dit behels die oprigting van seinherleitorings en die installasie van internet ontvangs-toerusting. Breedenet verskaf dieselfde dienste, maar dit het n groter handelsgebied en klantebasis. [5] Mnr van Wyk is op 25 Augustus 2009 as leerling kantoormasjien-tegnikus by Xxxxxxxxxxx in diens geneem, en het 'n aanstellingsbrief onderteken. Die tersaaklike klousule in die brief lui xxxx volg: “"By diensaanvaarding tree u in die voltydse diens van Masjien Buro en mag u nie sonder die skriftelike toestemming van die maatskappy se hoof amptenaar enige buite-bedrywighede onderneem of beoefen wat potensieel op u pligte inbreuk xxx xxx maak of ten opsigte waarvan u op vergoeding of inkomste geregtig sou wees of direk in kompetisie met die spesifieke besigheid van Masjien Buro xxx xxxx nie. U onderneem verder om vir ten minste vir 'n periode van 12 maande nadat u Masjien Xxxx se diens sou verlaat, nie in direkte kompetisie vir Masjien Buro 'n ander maatskappy xxx begin, daarvoor xxx gaan werk of 'n direkte of indirekte aandeel in so 'n maatskappy te besit wat skadelik mag wees vir die winsgewendheid van Masjien Buro en/of sy kliënte1 basis nie." [6] Xxx Xxx is tans 'n opgeleide internet-tegnikus wat hom besig hou met die installasie, herstel en onderhoud van seinherleitorings en internet ontvangstoerusting. Hy xxx by Xxxxxxxxx dieselfde take verrig. [7] Omdat Masjienburo in 'n mededingende bedryf is, in besonder wat betref die internetverskaffingsdiens, en dus waardevolle klanteverhoudings opbou asook vertroulike inligting besit, word van werknemers in Mnr van Wyk se posisie vereis om 'n handelsbeperking te onderteken, xxxx wat hy inderdaad ook gedoen het. Masjienburo beweer Xxx Xxx is werksaam in 'n baie mededingende veld, en sy tegniese inligting met betrekking tot die ligging, besonderhede en voorkeure xxx xxxxxx, asook die tegniese besonderhede ten aansien van die ligging van seintorings, is baie sensitief. Om hierdie rede is dit vir Xxxxxxxxxxx van groot belang dat sy werknemers hoegenaamd nie met hom meeding op 'n wyse waar hulle van hierdie inligting gebruik kan maak, of verhoudings met klante kan uitbuit, ten einde hulself of ander persone in staat te stel om op onregmatige wyse met Xxxxxxxxxxx mee te ding en hom skade te berokken ten opsigte van sy klantebasis nie. Dit is om hierdie rede dat Xxxxxxxxxxx daarop aandring dat werknemers handelsbeperkings onderteken, veral werknemers wat in die tegniese vleuel van die onderneming in diens geneem word. [8] Dit blyk op die stukke dat baie werknemers juis 'n bedreiging vir Masjienburo se onderneming is deurdat hulle by ander werkgewers aansluit en op hierdie xxxxxx van beskermbare inligting of klanteverhoudings gebruik maak ten einde Masjienburo skade te berokken. Dit is om hierdie tipe skade te voorkom dat die handelsbeperking gesluit is. Masjienburo se omstandighede maak dit nodig om 'n verbod xx xxxxx op enige vorm van mededinging wat misbruik kan maak van sy beskermbare belange, en daarom is die doel van die handelsbeperking, volgens Xxxxxxxxxxx, om 'n verbod xx xxxxx op die 1 Ofskoon Masjienburo deurgaans xxxxxx xx sy “kliënte” verkies ek steeds om daardie term net vir professionele dienste te gebruik, Xx xxxxxx dus na “xxxxxx”. stigting van 'n maatskappy, die werk vir 'n ander maatskappy en aandele of xxxxxxx xxx in 'n mededingende maatskappy. Of daardie doel wel in die bewoording van die handelsbeperking vervat word, word hieronder bespreek. [9] Masjienburo maak o.a. daarop staat dat Xxx Xxx bepaalde kennis het van waar sy seintorings geleë is. Hoewel die respondente ontken dat kennis van die ligging van seintorings vertroulike inligting is, ontken hulle nie dat (op die basis dat dit wel vertroulike inligting is) dit Mnr van Wyk in staat sou stel om die inligting te gebruik ten einde Breedenet in staat te stel om op strategiese plekke waar Xxxxxxxxxxx seinherleitorings opgerig het, eweneens seinherleitorings op te rig nie. Dit sou Breedenet in staat stel om Masjienburo se klantebasis wat in 'n direkte siglyn van die bepaalde posisies geleë is, van Masjienburo af te rokkel. (Xxxx later xxx blyk, is Breedenet nie bewus van die ligging van al Masjienburo se seintorings nie). [10] Mnr van Wyk het 'n aangename persoonlikheid en maak 'n goeie indruk op xxxxxx en almal met wie hy in aanraking kom, veral in die plattelandse opset. Weer eens op die basis dat die kennis oor seintorings en die ligging xxx xxxxxx vertroulik is, ontken die respondente nie dat hierdie inligting deur Mnr van Wyk gebruik kon word xx xxxxxx af te rokkel, hetsy deur hulle persoonlik te besoek of deur die inligting aan ander kollegas by Breedenet deur xx xxx nie. [11] Op 29 Xxxxx 2014 het Mnr van Wyk bedank met effek 28 Augustus 2014. Hy is van plan om op 1 September by Xxxxxxxxx diens te aanvaar. Hy ontken dat hy aan die handelsbeperking gebonde is.

Appears in 1 contract

Samples: Employment Agreement

AGTERGROND. [4] Masjienburo doen sake as 1.1 Laerskool Darling, (hierna genoem "die skool") is 'n internet-verskafferopenbare skool xxxx bedoel in Artikel 12, gelees met inbegrip Artikel 52, van breëband koordlose internet diens asook ADSL die SA Skolewet, 1996 (Wet 84 van 1996) (hierna genoem "die Skolewet"). 1.2 Die beheer van die skool vestig in sy beheerliggaam ingevolge Artikel 16 van die Skolewet. 1.3 Kragtens Artikel 8 van die Skolewet moet die beheerliggaam, onderworpe aan enige toepaslike provinsiale wet, 'n Gedragskode vir leerders aanvaar na konsultasie met die leerders, hulle ouers en Voice-over Internet Protocol (VOIP) aan xxxxxx die opvoeders van die skool, xxxxx Gedragskode xxxxx moet wees op die vestiging van 'n gedissiplineerde en doelgerigte omgewing om doeltreffende onderwys en studie in die Xxxxxx omgewingskool te bevorder. 1.4 Laerskool Darling is toegewy daaraan om ‘n opvoedkundige omgewing te skep waarin kwaliteit onderrig en leer kan plaasvind aan die hand van: • Die bevordering van die regte en veiligheid van leerders, onderwysers en ouers van die skool. Die gebied verskyn op • Te verseker dat leerders verantwoordelikheid neem vir hulle optrede en gedrag. • Uitskakeling van alle vorme van onregverdige diskriminasie en onverdraagsaamheid. • Uitskakeling van alle ontwrigtende en kwaadwillige gedrag en optrede. 1.5 Hierdie gedragskode bevat die reëls oor leerdergedrag by die skool en beskryf die dissiplinêre xxxxxxx wat toegepas word wanneer leerders hierdie reëls oortree. 1.6 Afdeling 8(4) van die Suid-Afrikaanse Skolewet maak voorsiening daarvoor dat alle leerders wat ‘n skool bywoon onderhewig is aan die Gedragskode van daardie skool. Dit word ook verwag van alle leerdes wat die skool bywoon om ‘n onderneming te onderskryf dat hulle die skool se Gedragskode xxx nakom en gehooorsaam. 1.7 Geen bepaling van hierdie Wet stel 'n kaart op Masjienburo se internet webtuiste en strek rofweg vanaf Bredasdorp in leerder vry van die suide tot by Riversdal in verpligting om die oostegedragskode van die skool wat deur sodanige leerder bygewoon word, Clanwilliam in die noorde en die Weskus in die weste. Masjienburo xxxxx dienste aan na te kom nie. 1.8 Hierdie Gedragskode bevat bepalings van 'n verskeidenheid tipes persone, van privaat huishoudings tot groot ondernemings, en dit behels behoorlike regsproses bevat om die oprigting van seinherleitorings en die installasie van internet ontvangs-toerusting. Breedenet verskaf dieselfde dienste, maar dit het ‘n groter handelsgebied en klantebasis. [5] Mnr van Wyk is op 25 Augustus 2009 as leerling kantoormasjien-tegnikus by Xxxxxxxxxxx in diens geneem, en het 'n aanstellingsbrief onderteken. Die tersaaklike klousule in die brief lui xxxx volg: “"By diensaanvaarding tree u in die voltydse diens van Masjien Buro en mag u nie sonder die skriftelike toestemming belange van die maatskappy se hoof amptenaar leerder en enige buite-bedrywighede onderneem ander party wat by dissiplinêre verrigtinge betrokke is, te beskerm en maak ook voorsiening vir ondersteuningsmaatreëls of beoefen wat potensieel op u pligte inbreuk xxx xxx maak of ten opsigte waarvan u op vergoeding of inkomste geregtig sou wees of direk in kompetisie met die spesifieke besigheid van Masjien Buro xxx xxxx nie. U onderneem verder om strukture vir ten minste berading vir 'n periode leerder wat by dissiplinêre verrigtinge betrokke is. 1.9 Die leerders onderskryf die gedragskode en besef dat onderlinge samewerking tussen leerders en die ander persone wat by ons opvoeding en onderwys betrokke is, alleenlik suksesvol kan wees as alle partye ooreenkom oor die nastrewing van 12 maande nadat u Masjien Xxxx waardes en beginsels. Die waardes wat deur ons nagestreef word, word vergestalt in die Gedragskode wat hieronder uiteengesit word: 1.10 Terwyl die leerders daarvan bewus is dat hulle oor sekere regte beskik in terme van die Grondwet, erken die leerders dat xxxxx xxxxx soortgelyke regte het en respekteer ons hierdie regte. Leerders xxxxx xxxxx die menswaardigheid en gelykheid van alle mense en onderneem om hulle regte so uit te oefen dat xxxxx xxxxx nie xxxx ons optrede benadeel word nie. Die leerders aanvaar dat die opeis van regte die verpligting van medeverantwoordelikheid op hulle plaas om die omgewing waarbinne ons die regte wil geniet, in stand xx xxx. 1.11 Die leerders respekteer die onderwysers as die opvoeders en beloof hulle heelhartige samewerking in alle redelike opdragte wat hulle van opvoeders mag ontvang. Die leerders respekteer die opvoeders as volwassenes en erken dat hulle opleiding en ervaring die leerders tot voordeel xxx xxxxx. Daarom onderneem die leerders om hulle volle samewerking aan opvoeders xx xxx en altyd hoflik teenoor hulle op te tree. 1.12 Die bydraes tot die gladde verloop van die skoolorganisasie deur administratiewe personeel en terreinwerkers word xxxx aangeslaan. Daarom xxx die leerders ook teenoor hierdie personeel met agting en respek optree. Besoekers aan die skool, xxxx departementele personeel, besigheidsmense en ouers, dra die skool se diens sou verlaatwelsyn op die xxxx en xxx met respek en hoflikheid bygestaan word. 1.13 Die Suid-Afrikaanse gemeenskap bestaan uit ’n veelheid van rasse, nie in direkte kompetisie vir Masjien Buro 'kulture en gelowe. Die leerders aanvaar alle mede-leerders as individue wat soortgelyke ideale en doelwitte as ons mag nastreef, maar dat hulle ook hul eie ideale mag hê. Die leerders respekteer xxxxx xx andersheid en xxx xxx so optree dat hulle ander se menswaardigheid aantas nie. 1.14 Die natuurlike omgewing is ’n ander maatskappy xxx begin, daarvoor xxx gaan werk of 'n direkte of indirekte aandeel in so 'n maatskappy te besit wat skadelik mag wees geskenk van God en almal by die skool aanvaar die opdrag en gesamentlike verantwoordelikheid vir die winsgewendheid van Masjien Buro bewaring daarvan. Die leerders waardeer die skoolgeboue, klaskamerinhoude en ander fisiese geriewe wat vir ons gebruik beskikbaar gestel is. Die leerders onderneem om op ’n verantwoordelike wyse daarvan gebruik xx xxxx en/of sy kliënte1 basis , vir sover dit binne ons vermoë is, ’n bydrae tot die instandhouding daarvan xx xxxxx xxxx die klaslokale en terrein netjies en skoon xx xxx en nie enige skade aan enige skooleiendom aan te rig nie." [6] Xxx Xxx is tans ' 1.15 Die leerders begryp dat ’n opgeleide internetskool nie sonder organisatoriese en gedragsreëls kan funksioneer nie. Daarom lê die leerders hulle xxxx by die skool se reëls vir leerdergedrag. Die leerders onderneem om die tydrooster van die skool te eerbiedig deur stiptelik teenwoordig xx xxxx by die aanvang van die skooldag en elke periode waarby ons betrokke is. Die leerders aanvaar die gesag van die persone in bevel van orde en dissipline in die skool en xxx xxxxx aan toepaslike strawwe onderwerp indien hulle die skoolreëls oortree. 1.16 Die leerders besef die vormingswaarde van sport, kulturele aktiwiteite, akademiese en sosiale uitstappies en wil graag as aktiewe deelnemers of lojale ondersteuners betrokke wees. Toepaslike kleredrag en ’n netjiese voorkoms by die geleenthede dra by tot die uitbouing van ’n positiewe beeld en die gesonde trots van die skool. Die leerders onderskryf die xxxx dat skoolreëls ook by uitstappies of ander buite-tegnikus kurrikulêre aangeleenthede moet geld ter xxxxx van die goeie orde en die skool se goeie naam. 1.17 Uniforme skooldrag dra by tot eenheid van sin en strewe. Die skoolwapen versinnebeeld die gesamentlike strewe van leerders, ouers en personeel. Omdat die skooluniform en gepaardgaande voorkomsreëls tradisionele waardes van die skool en die gemeenskap verteenwoordig, xxx die leerders die skooldrag met trots dra en die voorskrifte van persoonlike voorkoms wat hom besig hou met die installasieskooldrag komplementeer, herstel nakom. 1.18 Ter xxxxx van die leerders se eie veiligheid xxx xxxxx gebruiksvoorskrifte en onderhoud van seinherleitorings en internet ontvangstoerusting. Hy xxx by Xxxxxxxxx dieselfde take verrig. [7] Omdat Masjienburo in 'n mededingende bedryf klaskamerreëls gehoorsaam wat op leerderveiligheid gemik is, in besonder wat betref eerbiedig. Tydens klaswisseling, op die internetverskaffingsdiensskoolterrein, met uitstappies en dus waardevolle klanteverhoudings opbou asook vertroulike inligting besit, word van werknemers in Mnr van Wyk se posisie vereis om 'n handelsbeperking te onderteken, op die sportveld xxx xxxxx poog xx xxxx wat hy inderdaad ook gedoen het. Masjienburo beweer Xxx Xxx is werksaam in 'n baie mededingende veld, en sy tegniese inligting met betrekking tot die ligging, besonderhede en voorkeure xxx xxxxxx, asook die tegniese besonderhede ten aansien van die ligging van seintorings, is baie sensitief. Om hierdie rede is dit vir Xxxxxxxxxxx van groot belang dat sy werknemers hoegenaamd hulle optrede nie met hom meeding op 'n wyse waar hulle van hierdie inligting gebruik kan maak, of verhoudings met klante kan uitbuit, ten einde hulself hul eie of ander persone se veiligheid in staat gevaar te stel nie. 1.19 Die leerders xxx xxxxxx baat vind by onderwys indien ons intensief by die leergebeure in die klaskamer betrokke raak. Daarom xxx die leerders wanneer dit van ons verwag word positief aan klasaktiwiteite deelneem. Die leerders keur gedrag af wat ontwrigtend op die onderrigproses inwerk. Die leerders besef die waarde van huiswerk en xxx dit getrou doen. Omdat die uitkoms van evaluering vir die leerders van groter betekenis as vir die onderwyser is, xxx die leerders pligsgetrou vir evalueringsgeleenthede voorberei. Xxxxxxxxxx is xxxx van ’n onkreukbare karakter en daarom xxx die leerders ons te alle xxx xxxxxxx persent eerlik wees tydens evaluering en nie verdra dat ander persone oneerlik optree nie. 1.20 Die leerders is ook daarvoor verantwoordelik om ’n bydrae xx xxxxx tot die ordelike verloop van gebeure by en na skool. Die leerders het op onregmatige wyse met Xxxxxxxxxxx mee te ding verskeie vlakke die geleentheid om ’n bydrae xx xxxxx wat skoolbestuur kan verbeter, xxxx in sportspanne, as skoolleiers, as werkers, as spankaptein en hom skade te berokken ten opsigte so meer. In watter hoedanigheid ’n leerder ook al dien, moet hy steeds die belange van sy klantebasis die skool vooropstel en nie persoonlike begunstiging of bevoordeling soek nie. Dit Die leerders onderskryf hierdie beginsel en xxx te alle xxx xxxx ons optrede, ook buite formele organisasie verband, daarna streef om die skool se etos te bewaar en te versterk. 1.21 Die leerders erken dus dat dissipline en orde ’n voorvereiste is om hierdie rede dat Xxxxxxxxxxx daarop aandring dat werknemers handelsbeperkings onderteken, veral werknemers wat in vir die tegniese vleuel bevordering en instandhouding van die onderneming in diens geneem wordgehalte van die leerproses. [8] Dit blyk Die leerders erken dat selfdissipline en nakoming van die skoolreëls en hierdie Dissiplinêre Kode ten grondslag lê van dissipline en orde. Die Kode bind leerders te alle tye op die stukke skoolterrein, op skooltoere, of op xxxxx tyd ookal buite die skoolterrein wanneer die leerder identifiseer kan word as ’n leerder van Laerskool Darling. Die leerders erken dat baie werknemers juis 'n bedreiging vir Masjienburo se onderneming is deurdat hulle by ander werkgewers aansluit en op hierdie xxxxxx van beskermbare inligting of klanteverhoudings gebruik maak ten einde Masjienburo skade te berokken. Dit is om hierdie tipe skade te voorkom dat die handelsbeperking gesluit is. Masjienburo se omstandighede maak dit nodig om 'n verbod xx xxxxx op enige vorm van mededinging wat misbruik kan maak van sy beskermbare belange, en daarom is die doel nie-nakoming van die handelsbeperking, Gedragskode tot straf xxx xxx. 1.22 Tendense in leerdergedrag wat wil handuit ruk xxx xxxxxx volgens Xxxxxxxxxxx, om 'n verbod xx xxxxx op die 1 Ofskoon Masjienburo deurgaans xxxxxx xx sy “kliënte” verkies ek steeds om daardie term net vir professionele dienste te gebruik, Xx xxxxxx dus na “xxxxxx”. stigting van 'n maatskappy, die werk vir 'n ander maatskappy en aandele of xxxxxxx xxx in 'n mededingende maatskappy. Of daardie doel wel in die bewoording van die handelsbeperking vervat word, word hieronder bespreek. [9] Masjienburo maak o.a. daarop staat dat Xxx Xxx bepaalde kennis het van waar sy seintorings geleë is. Hoewel die respondente ontken dat kennis van die ligging van seintorings vertroulike inligting is, ontken hulle nie dat (op die basis dat dit wel vertroulike inligting is) dit Mnr van Wyk in staat sou stel om die inligting te gebruik ten einde Breedenet in staat te stel om op strategiese plekke waar Xxxxxxxxxxx seinherleitorings opgerig het, eweneens seinherleitorings op te rig nie. Dit sou Breedenet in staat stel om Masjienburo se klantebasis wat in 'n direkte siglyn van die bepaalde posisies geleë is, van Masjienburo af te rokkel. (Xxxx later xxx blyk, is Breedenet nie bewus van die ligging van al Masjienburo se seintorings nie). [10] Mnr van Wyk het 'n aangename persoonlikheid en maak 'n goeie indruk op xxxxxx en almal met wie hy in aanraking kom, veral in die plattelandse opset. Weer eens op die basis dat die kennis oor seintorings hierdie beleid en die ligging xxx xxxxxx vertroulik is, ontken die respondente nie dat hierdie inligting deur Mnr van Wyk gebruik kon word xx xxxxxx af te rokkel, hetsy deur hulle persoonlik te besoek of deur die inligting aan ander kollegas by Breedenet deur xx xxx nie. [11] Op 29 Xxxxx 2014 het Mnr van Wyk bedank met effek 28 Augustus 2014. Hy is van plan om op 1 September by Xxxxxxxxx diens te aanvaar. Hy ontken dat hy aan die handelsbeperking gebonde isinhoud daarvan bestuur en gereguleer word.

Appears in 1 contract

Samples: Gedragskode Vir Leerders

AGTERGROND. [4] Masjienburo doen sake as 'n internet-verskaffer, met inbegrip Die hoofdoel van breëband koordlose internet diens asook ADSL en Voice-over Internet Protocol (VOIP) aan xxxxxx in die Xxxxxx omgewing. Die gebied verskyn op 'n kaart op Masjienburo se internet webtuiste en strek rofweg vanaf Bredasdorp in die suide tot by Riversdal in die ooste, Clanwilliam in die noorde en die Weskus in die weste. Masjienburo xxxxx dienste aan 'n verskeidenheid tipes persone, van privaat huishoudings tot groot ondernemings, en dit behels die oprigting van seinherleitorings en die installasie van internet ontvangs-toerusting. Breedenet verskaf dieselfde dienste, maar dit het WAV is om ‘n groter handelsgebied raamwerk daar te stel waarbinne werknemers en klantebasis. [5] Mnr van Wyk hul vakbonde sowel as werkgewers en werkgewersorganisasies kollektiewe ooreenkomste92 kan aangaan om op so ‘n xxxx xx bepaal wat die voorgeskrewe minimumloon is op 25 Augustus 2009 as leerling kantoormasjien-tegnikus by Xxxxxxxxxxx in diens geneem, en het 'n aanstellingsbrief onderteken. Die tersaaklike klousule in die brief lui xxxx volg: “"By diensaanvaarding tree u in die voltydse diens van Masjien Buro en mag u nie sonder die skriftelike toestemming van die maatskappy se hoof amptenaar enige buite-bedrywighede onderneem of beoefen wat potensieel op u pligte inbreuk xxx xxx maak of ten opsigte waarvan u op vergoeding of inkomste geregtig sou wees of direk in kompetisie met die spesifieke besigheid van Masjien Buro xxx xxxx nie. U onderneem verder om die terme en voorwaardes van indiensneming asook ander sake van gemeenskaplike belang wat hierby sou aanwending vind te reël.93 Op hierdie wyse word na die individu wat lid is van ‘n vakbond xx xxxxxxx omgesien waar die vakbond namens hierdie persoon beding vir ten minste vir 'n periode beter diensvoorwaardes. Daar word ook omgesien na die belange van 12 maande nadat u Masjien Xxxx se diens sou verlaatnie-vakbondlede indien die bedingingsraadooreenkoms uitgebrei word tot daardie persone. Xxxxxx00 stel die volgende in verband met bedingingsrade: Bargaining councils are the statutory successors to the industrial councils that existed under the 1956 LRA, nie in direkte kompetisie vir Masjien Buro 'n ander maatskappy xxx beginrestyled and revamped to cater for new potential membership and functions. The primary function of bargaining councils, daarvoor xxx gaan werk of 'n direkte of indirekte aandeel in so 'n maatskappy te besit wat skadelik mag wees vir die winsgewendheid van Masjien Buro en/of sy kliënte1 basis nie." [6] Xxx Xxx is tans 'n opgeleide internet-tegnikus wat hom besig hou met die installasie, herstel en onderhoud van seinherleitorings en internet ontvangstoerusting. Hy xxx by Xxxxxxxxx dieselfde take verrig. [7] Omdat Masjienburo in 'n mededingende bedryf is, in besonder wat betref die internetverskaffingsdiens, en dus waardevolle klanteverhoudings opbou asook vertroulike inligting besit, word van werknemers in Mnr van Wyk se posisie vereis om 'n handelsbeperking te onderteken, xxxx wat hy inderdaad ook gedoen het. Masjienburo beweer Xxx Xxx is werksaam in 'n baie mededingende veld, en sy tegniese inligting met betrekking tot die ligging, besonderhede en voorkeure xxx xxxxxx, asook die tegniese besonderhede ten aansien van die ligging van seintoringslike their predecessors, is baie sensitiefto regulate relations between management and labour in the sectors of employment over which they have jurisdiction by concluding collective agreements, and to settle disputes between parties falling within their registered scope. Om hierdie rede is dit vir Xxxxxxxxxxx van groot belang Xxxxxxxx stel dat sy werknemers hoegenaamd nie met hom meeding op 'n wyse waar hulle van hierdie inligting gebruik bedingingsrade gesien kan maak, of verhoudings met klante kan uitbuit, word as die statutêre forums wat deur die WAV daargestel word ten einde hulself of ander persone in staat te stel om op onregmatige wyse met Xxxxxxxxxxx mee te ding en hom skade te berokken onder andere kollektiewe bedinging ten opsigte van sy klantebasis kleinsakeondernemings in Suid-Afrika te reguleer.95 Dit word egter beweer dat werkgewers en werknemers van groot sakeondernemings beter verteenwoordiging 92 A 213 van die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995. ‘n Geskrewe ooreenkoms wat handel oor die terme en voorwaardes van indiensneming asook enige wedersydse belange wat tussen een of meer geregistreerde vakbonde aan die een xxxx xxxxx as een of meer geregistreerde werkgewersorganisasies aan die xxxxx xxxx voorkom. 93 A 1(c) van die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995. 94 Xxxxxx Workplace Law 335. 95 Xxxxxxxx 1997 Small enterprises, the Labour Relations Act and collective bargaining in South Africa 94. binne bedingingsrade geniet as die werknemers van kleinsakeondernemings.96 Die probleme wat ondervind word ten opsigte van verteenwoordiging van kleinsakeondernemings by bedingingsrade word nie in alle omstandighede as ‘n probleem ondervind nie, omrede daar in verskeie sektore net SMME’s teenwoordig is.97 Die probleem kom voor waar daar groot sakeondernemings binne ‘n sekere gebied of sektor saam met SMME’s dienste xxxxx.98 Die WAV maak spesifiek vir die verteenwoordiging van kleinsakeondernemings binne die werkplek voorsiening. Die doel is dat kleinsakeondernemings aangemoedig moet word xx xxxx te neem aan bedingingsrade se onderhandelingsprosesse.99 Dit is om belangrik dat die grondwet van ‘n bedingingsraad vir die behoorlike verteenwoordiging xxx xxxxx- en medium sakeondernemings voorsiening maak.100 Die registrateur moet ook seker maak of daar binne die grondwet van hierdie rede dat Xxxxxxxxxxx daarop aandring dat werknemers handelsbeperkings onderteken, veral werknemers bedingingsraad voorsiening gemaak is vir die verteenwoordiging xxx xxxxx- en medium sakeondernemings voordat die bedingingsraad geregistreer kan word.101 Wetgewing maak voorsiening vir die uitbreiding van bedingingsraadooreenkomste na partye wat in die tegniese vleuel van die onderneming bestek waarbinne die raad funksioneer xxxx vorm102 indien sekere voorwaardes nagekom word in diens geneem word. [8] Dit blyk op die stukke dat baie werknemers juis 'n bedreiging vir Masjienburo se onderneming is deurdat hulle by ander terme van verteenwoordiging van werkgewers aansluit en vakbonde binne daardie spesifieke sektor.103 Alvorens daar op hierdie xxxxxx hoofpunte gefokus word moet daar eers gekyk word na wat presies verstaan word met die rol van beskermbare inligting bedingingsrade. Die basis waarvolgens bedingingsrade binne ‘n sektor of klanteverhoudings gebruik maak ten einde Masjienburo skade te berokken. Dit is om hierdie tipe skade te voorkom dat die handelsbeperking gesluit is. Masjienburo se omstandighede maak dit nodig om 'n verbod xx xxxxx op enige vorm van mededinging wat misbruik kan maak van sy beskermbare belange, en daarom is die doel van die handelsbeperking, volgens Xxxxxxxxxxx, om 'n verbod xx xxxxx op die 1 Ofskoon Masjienburo deurgaans xxxxxx xx sy “kliënte” verkies ek steeds om area binne daardie term net vir professionele dienste te gebruik, Xx xxxxxx dus na “xxxxxx”. stigting van 'n maatskappy, die werk vir 'n ander maatskappy en aandele of xxxxxxx xxx in 'n mededingende maatskappy. Of daardie doel wel in die bewoording van die handelsbeperking vervat spesifieke sektor gevestig word, word hieronder bespreekduidelik binne die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995 vervat. [9] Masjienburo maak o.a96 Xxxxxxxx 1997 Small enterprises, the Labour Relations Act and collective bargaining in South Africa 94. daarop staat dat Xxx Xxx bepaalde kennis het van waar sy seintorings geleë is97 Xxxxxxxx 1997 Small enterprises, the Labour Relations Act and collective bargaining in South Africa 95. Hoewel die respondente ontken dat kennis 98 Xxxxxxxx 1997 Small enterprises, the Labour Relations Act and collective bargaining in South Africa 95. 99 Xxxxxxxx 1997 Small enterprises, the Labour Relations Act and collective bargaining in South Africa 95. 100 A 30(1)(b) van die ligging Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van seintorings vertroulike inligting is, ontken hulle nie dat (op die basis dat dit wel vertroulike inligting is1995. 101 A 29(11)(b)(iii) dit Mnr van Wyk in staat sou stel om die inligting te gebruik ten einde Breedenet in staat te stel om op strategiese plekke waar Xxxxxxxxxxx seinherleitorings opgerig het, eweneens seinherleitorings op te rig nie. Dit sou Breedenet in staat stel om Masjienburo se klantebasis wat in 'n direkte siglyn van die bepaalde posisies geleë is, Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van Masjienburo af te rokkel1995. 102 A 32 (Xxxx later xxx blyk, is Breedenet nie bewus 1)(2) van die ligging Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van al Masjienburo 1995. 103 A 32 (3)(4) van die Wet op Arbeidsverhoudinge 66 van 1995. Bedingingsrade se seintorings nie)primêre doel is om kompetisie tussen verskillende organisasies op ‘n gelyke voet xx xxxxx. [10] Mnr Bedingingsrade moet ook voorsiening maak vir die daarstel van Wyk het 'bystandsdienste binne ‘n aangename persoonlikheid en maak 'n goeie indruk op xxxxxx en almal met wie hy in aanraking kom, veral in spesifieke sektor wat help om demokrasie binne die plattelandse opset. Weer eens op die basis dat die kennis oor seintorings en die ligging xxx xxxxxx vertroulik is, ontken die respondente nie dat hierdie inligting deur Mnr van Wyk gebruik kon word xx xxxxxx af werkplek te rokkel, hetsy deur hulle persoonlik te besoek of deur die inligting aan ander kollegas by Breedenet deur xx xxx nie. [11] Op 29 Xxxxx 2014 het Mnr van Wyk bedank met effek 28 Augustus 2014. Hy is van plan om op 1 September by Xxxxxxxxx diens te aanvaar. Hy ontken dat hy aan die handelsbeperking gebonde is.bevorder.104

Appears in 1 contract

Samples: Skripsie