Betalings op rekening Voorbeeld Klousules

Betalings op rekening. Ten opsigte van enige afdeling waar bedrae wat van die maatskappy verhaalbaar is hangende die afhandeling van enige eis vertraag word, xxx betalings op rekening na goeddunke van die maatskappy, indien vereis, aan die versekerde gedoen word. 18.
Betalings op rekening. In die geval van 'n xxx, xxx die maatskappy periodieke betalings op rekening aan die versekerde maak, indien verlang. G.
Betalings op rekening. Ten opsigte van enige afdeling waar bedrae wat van die versekeraar verhaalbaar is, hangende die afhandeling van enige eis vertraag word, mag betalings op rekening na goeddunke van die versekeraar, indien vereis, aan die versekerde gedoen word. 3.