Common use of Onderversekering Clause in Contracts

Onderversekering. Indien die hierkragtens versekerde eiendom ten tye van enige verlies gesamentlik van groter waarde is as die daarop versekerde bedrag, xxx word die versekerde beskou as sy eie versekeraar vir die verskil xx xxxx en dra hy dienooreenkomstig na verhouding 'n eweredige xxxx van die verlies. Elke item, indien meer as een, van hierdie afdeling is afsonderlik aan hierdie voorwaarde onderworpe.

Appears in 4 contracts

Samples: Insurance Policy, Insurance Policy, Property Management & Real Estate