REGSKOSTE. Die skuldige party is aanspreeklik vir alle regskoste aangegaan deur die benadeelde party, die AFSLAER en sy agent / prokureur om die bepalings van hierdie ooreenkoms af te dwing op die skaal xxxx tussen prokureur en kliënt, insluitende invorderingskommissie.
Appears in 5 contracts
Samples: Veilingsooreenkoms, Veilingsreëls en Verkoopsvoorwaardes, Sale Agreement
REGSKOSTE. Die skuldige party is aanspreeklik vir alle regskoste aangegaan deur die benadeelde party, die AFSLAER en sy agent / agent/prokureur om die bepalings van hierdie ooreenkoms af te dwing op die skaal xxxx tussen prokureur en kliënt, insluitende invorderingskommissie.
Appears in 1 contract
Samples: Auction Agreement