Sleutels en slotte Voorbeeld Klousules

Sleutels en slotte. Hierdie afdeling dek die xxxxx xx sleutels en slotte insluitende die afstandbeheerder en/of alarmbeheerder te vervang en indien noodsaaklik die herprogrammering van sodanige gekodefiseerde alarmstelsel van die versekerde eiendom volgende op verlies van of skade aan die slot of sleutel, afstand- en/of alarmbeheerder of volgende daarop dat die versekerde rede het om te glo dat enige ongemagtigde persoon in besit mag wees van ’n duplikaat van sodanige sleutel, afstand- en/of alarmbeheerder. Hierdie afdeling dek ook die redelike koste aangegaan om ‘n slotmaker as gevolg van die verlies van sodanige sleutels, afstand- en/of alarmbeheerder in ‘n noodgeval in te roep Met dien verstande dat: (i) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van enige enkele verlies hoogstens R10 000 (tienduisend rand) beloop (ii) die maatskappy nie aanspreeklik xxx xxxx nie vir die eerste R250 (tweehonderd-en- vyftig rand) ten opsigte van iedere en elke gebeurtenis. 24.