Common use of VERGOEDING Clause in Contracts

VERGOEDING. Hoe ons u vergoed 10.5.1 Ons kan een of meer van die volgende maniere kies om u te vergoed: • betaal vir herstelwerk by ’n hersteller wat ons goedkeur; • vervang die betrokke watervaartuig of onderdele; • betaal die bedrag van die verlies, skade of Aanspreeklikheid. 10.5.2 Ons vergoed u slegs tot en met die perk aangedui in die skedule vir die item en verlies wat verseker is. U moet seker maak dat die perk enige bedrae insluit wat u verskuldig is aan ’n geregistreerde kredietverskaffer wat die koop van die watervaartuig finansier het. 10.5.3 Kyk asseblief na u skedule om xx xxxx watter Aanspreeklikheidsperke van toepassing is. Indien ons herstel of vervang 10.5.4 Indien ons herstel of vervang, xxx ons die watervaartuig of skade laat herstel of vervang so naby as moontlik aan die oorspronklike toestand. 10.5.5 Ons waarborg nie dat ons ’n presiese restourasie xxx xxx bereik nie. 10.5.6 Vir ’n glasversterkte plastiek romp sal ons nie ’n glansafwerking ewenaar nie. Indien ons die waarde betaal 10.5.7 Die meeste wat ons betaal, is: 10.5.7.1 indien die watervaartuig minder as 4 jaar oud is, die huidige koopprys van dieselfde of ’n soortgelyke model tot die perk aangedui in die skedule; 10.5.7.2 indien die watervaartuig ouer as 4 jaar is, die huidige markwaarde van daardie watervaartuig tot die perk aangedui in die skedule, minus die bybetaling aangedui in die skedule. 10.5.8 Indien u nog geld op die watervaartuig skuld: 10.5.8.1 indien u die watervaartuig gekoop het op afbetalingsverkoop of bruikhuurkontrak, betaal ons u, uitstaande skuld. Ons vergoed die geregistreerde kredietverskaffer wat die koop van die watervaartuig gefinansier het. Die kredietooreenkoms moet onder die Nasionale Kredietwet (Wet 34 van 2005) val; en 10.5.8.2 indien u minder verskuldig is as die totale bedrag wat ons u ingevolge hierdie afdeling xxx vergoed, betaal geregistreerde die kredietverskaffer, en xxx vergoed ons u vir die verskil. Ons dek nie die bedrag wat u skuld indien u die verkoop of huur enigsins herfinansier het nie. 10.5.8.3 Indien die waarde van u verlies minder is as die bedrag wat u nog op die watervaartuig skuld, betaal ons die bedrag wat u nog skuld, tot by die perk aangedui in die skedule. 10.5.8.4 Van die bedrag wat u nog skuld, trek ons die volgende af: 10.5.8.4.a enige paaiemente wat laat is, en enige rente op laat betalings; 10.5.8.4.b enige terugbetalings van premies vir gekanselleerde versekering vir u watervaartuig; 10.5.8.4.c die bybetaling; 10.5.8.4.d enige verhoging in paaiemente wat plaasvind omdat u nie u oorblywende kapitaalwaarde na die verlies kan realiseer nie. 10.5.8.5 In totaal, vergoed ons u nie vir meer as die perk waaroor u verseker is nie, minus die bybetaling. 10.5.8.6 Ons dek nie die bedrag wat u skuld indien een van die afbetalings in u ooreenkoms, behalwe die finale oorblywende betaling, meer as 10% verskil van enige ander betaling nie.

Appears in 2 contracts

Samples: Personal Insurance Policy, Personal Insurance Policy

VERGOEDING. Hoe ons u vergoed 10.5.1 9.12.1 Ons kan vergoed u op een of meer van die volgende maniere kies om u te vergoedmaniere: • betaal vir die voertuig se herstelwerk by ’n hersteller wat ons goedkeur; • vervang die betrokke watervaartuig of onderdelevoertuig; • betaal die bedrag van die verlies, skade of Aanspreeklikheidaanspreeklikheid; Ons alleen besluit hoe ons u gaan vergoed. 10.5.2 9.12.2 Daar is ’n bybetaling in die skedule vir motor. Dit is die bedrag wat u moet betaal voordat ons u vergoed. 9.12.3 Ons vergoed u slegs tot en met die perk aangedui in die skedule vir indien u die item en verlies wat verseker is. U moet seker maak dat die perk enige bedrae insluit wat u verskuldig is aan eerste geregistreerde eienaar van ’n geregistreerde kredietverskaffer wat nuwe voertuig is en indien die koop volgende met die voertuig gebeur binne 12 maande van die watervaartuig finansier het.registrasie: 10.5.3 Kyk asseblief 9.12.3.1 dit is gesteel of gekaap en is nie teruggevind nie; 9.12.3.2 dit is beskadig en dit kan nie na u skedule om xx xxxx watter Aanspreeklikheidsperke van toepassing is. Indien ons mening ekonomies herstel of vervang 10.5.4 Indien ons herstel of vervang, xxx ons die watervaartuig of skade laat herstel of vervang so naby as moontlik aan die oorspronklike toestand. 10.5.5 Ons waarborg nie dat ons ’n presiese restourasie xxx xxx bereik word nie. 10.5.6 9.12.4 Vir voertuie wat met ’n glasversterkte plastiek romp sal ons nie ’n glansafwerking ewenaar nie. Indien ons Kleinhandelwaarde verseker is, is die waarde betaal 10.5.7 Die meeste wat ons betaal, isvergoedingsperk die laagste van die volgende: 10.5.7.1 indien die watervaartuig minder as 4 jaar oud is, 9.12.4.1 die huidige koopprys van dieselfde of ’n nuwe voertuig van dieselfde model (of soortgelyke model indien dieselfde model nie beskikbaar is nie) ten tye van die verlies of skade, minus enige bybetaling; 9.12.4.2 die kleinhandelwaarde ten tye van die verlies of skade, minus enige 9.12.5 Vir voertuie wat met ’n Ooreengekome waarde verseker is, is die vergoedingsperk die Ooreengekome waarde aangepas vir agteruitgang, minus enige bybetaling. Indien u nie die eerste geregistreerde eienaar van die voertuig is nie 9.12.6 Ons vergoed u tot en met die perk vergoedingsperk xxxx aangedui in die skeduleskedule indien u nie die eerste geregistreerde eienaar van die voertuig is nie, indien een van die volgende met die voertuig gebeur, na 12 maande na die eerste registrasie: 9.12.6.1 dit is gesteel of gekaap en is nie teruggevind nie; 10.5.7.2 indien die watervaartuig ouer as 4 jaar is, die huidige markwaarde van daardie watervaartuig tot die perk aangedui in die skedule, minus die bybetaling aangedui in die skedule. 10.5.8 Indien u nog geld op die watervaartuig skuld: 10.5.8.1 indien u die watervaartuig gekoop het op afbetalingsverkoop of bruikhuurkontrak, betaal 9.12.6.2 dit is beskadig en dit kan nie na ons u, uitstaande skuld. Ons vergoed die geregistreerde kredietverskaffer wat die koop van die watervaartuig gefinansier het. Die kredietooreenkoms moet onder die Nasionale Kredietwet (Wet 34 van 2005) val; en 10.5.8.2 indien u minder verskuldig is as die totale bedrag wat ons u ingevolge hierdie afdeling xxx vergoed, betaal geregistreerde die kredietverskaffer, en xxx vergoed ons u vir die verskil. Ons dek nie die bedrag wat u skuld indien u die verkoop of huur enigsins herfinansier het mening ekonomies herstel word nie. 10.5.8.3 Indien 9.12.7 Die vergoedingsperk is die Kleinhandelwaarde of Ooreengekome waarde van u verlies minder is as die bedrag wat u nog op die watervaartuig skuld, betaal ons die bedrag wat u nog skuld, tot by die perk aangedui in die skedule. 10.5.8.4 Van die bedrag wat u nog skuld, trek ons die volgende af: 10.5.8.4.a enige paaiemente wat laat is, en enige rente op laat betalings; 10.5.8.4.b enige terugbetalings voertuig aangepas na agteruitgang (xxxx toepaslik) ten tye van premies vir gekanselleerde versekering vir u watervaartuig; 10.5.8.4.c die bybetaling; 10.5.8.4.d enige verhoging in paaiemente wat plaasvind omdat u nie u oorblywende kapitaalwaarde na die verlies kan realiseer nie. 10.5.8.5 In totaal, vergoed ons u nie vir meer as die perk waaroor u verseker is nieof skade, minus die bybetaling. 10.5.8.6 9.12.8 Ons dek verseker nie klanktoerusting ingevolge die bedrag wat volgende tipes versekering nie: 9.12.8.1 Derde Party, Brand en Diefstal; 9.12.8.2 Slegs Derde Party. Ons vergoed u skuld vir klanktoerusting indien een afsonderlik verseker as bybehore ingevolge hierdie afdeling of ingevolge die Alle Risiko’s-afdeling. 9.12.9 Dit is nie ons plig om u bybetaling terug te vorder van die afbetalings in party wat die skade of verlies veroorsaak het nie. Ons kan egter besluit om dit te doen. Indien ons u ooreenkomsbybetaling ten volle of gedeeltelik xxxxxxx, behalwe die finale oorblywende betaling, meer as 10% verskil van enige ander betaling niexxx ons dit ten volle of gedeeltelik aan u terugbetaal.

Appears in 2 contracts

Samples: Personal Insurance Policy, Personal Insurance Policy

VERGOEDING. Hoe ons u vergoed 10.5.1 Ons kan een of meer 9.1. As vergoeding vir die opbergingsdienste wat VKB aan die klant xxxxx, xxx die klant die volgende tariewe vir die hantering, skoonmaak en opberging van die volgende maniere kies om u te vergoedbone aan VKB betaal (vir die tydperk 1 Maart 2019 tot 29 Februarie 2020): 9.1.1. Hantering: • betaal R145.00 per ton; 9.1.2. Voor-skoonmaak: R205.00 per ton; 9.1.3. Addisionele skoonmaak: R205.00 per ton; en 9.1.4. Dagtarief vir herstelwerk by opberging: R2.53 per ton per dag, bereken vanaf die 1ste dag van lewering. (hierin gesamentlik xx xxxxxx as ‘die Opbergingskosten hersteller wat ons goedkeur; • vervang ) 9.2. Dit word op rekord geplaas dat die betrokke watervaartuig of onderdele; • betaal tariewe xxxx xx xxxxxx in klousule 9.1, jaarliks op 1 Maart deur VKB aangepas kan word, xxxxx tariewe, op aanvraag deur die bedrag van die verlies, skade of Aanspreeklikheidklant aan hom bekend gemaak xxx word. 10.5.2 Ons vergoed u slegs tot en met 9.3. Die tariewe xxxx vervat in klousule 9.1, sluit in alle gevalle Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW) uit. 9.4. Opbergingskoste is betaalbaar binne 1 maand wat volg op die perk aangedui in maand waarin die skedule vir die item en verlies wat verseker is. U moet seker maak dat die perk enige bedrae insluit wat u verskuldig is aan ’n geregistreerde kredietverskaffer wat die koop van die watervaartuig finansier Opbergingskoste ontstaan het. 10.5.3 Kyk asseblief na u skedule 9.5. Rente teen Standard Bank se heersende prima uitleenkoers plus 3 persentasie punte word op ʼn daaglikse basis op uitstaande en agterstallige rekenings bereken en maandeliks gekapitaliseer. 9.6. VKB oefen ʼn retensiereg op alle bone wat in die opbergingstoor opgeberg word uit vir die betaling van alle bedrae verskuldig deur die klant aan VKB, voortspruitend uit xxxxx skuldoorsaak ook al en vir xxxxx bedrag wat nou reeds opeisbaar en verskuldig is of wat in die toekoms opeisbaar en betaalbaar mag wees. VKB behou die reg voor om lewering van die bone aan enige iemand hoegenaamd xx xxxx watter Aanspreeklikheidsperke xxxxx en te weerhou totdat effektiewe betaling van toepassing alle verskuldigde bedrae aan VKB ten opsigte van die bone gemaak is. Indien ons herstel Die klant magtig VKB hiermee onherroeplik en onvoorwaardelik om die bone of vervang 10.5.4 Indien ons herstel soveel daarvan as wat nodig mag wees te gelde xx xxxx, hetsy deur dit te verkoop of vervangvir eie rekening aan te koop teen die xxx heersende markprys, xxx ons xxxx bepaal deur die watervaartuig of skade laat herstel of vervang so naby as moontlik aan DPO. VKB onderneem om nie hierdie reg uit te oefen voor die oorspronklike toestand. 10.5.5 Ons waarborg verloop van 10 kalenderdae nadat die betrokke verskuldigde bedrag opeisbaar geword het nie dat ons ’n presiese restourasie xxx xxx bereik en die klant vir betaling daarvan skriftelik aangemaan is nie. 10.5.6 Vir ’n glasversterkte plastiek romp sal ons nie ’n glansafwerking ewenaar nie9.7. Indien ons Sonder om afbreuk te doen aan die waarde betaal 10.5.7 Die meeste wat ons betaalbepalings van klousule 9.6, is: 10.5.7.1 indien sedeer die watervaartuig minder as 4 jaar oud isklant hiermee aan en ten gunste van VKB al sy reg, die huidige koopprys van dieselfde of ’n soortgelyke model titel en belang in en tot die perk aangedui opbrengs uit die verkoop van enige van die bone wat gestoor word in die skedule; 10.5.7.2 indien opbergingstoor as sekuriteit vir die watervaartuig ouer as 4 jaar isbehoorlike nakoming van die klant se verpligtinge teenoor VKB, die huidige markwaarde van daardie watervaartuig tot die perk aangedui voortspruitend uit xxxxx skuldoorsaak ook al en vir xxxxx bedrag wat nou reeds opeisbaar en verskuldig is of wat in die skedule, minus die bybetaling aangedui in die skeduletoekoms opeisbaar en betaalbaar mag wees. 10.5.8 Indien u nog geld op 9.8. n Sertifikaat geteken deur enige bestuurder van VKB (waarvan die watervaartuig skuld: 10.5.8.1 indien u aanstelling nie bewys xxxx xx word nie) waarin die watervaartuig gekoop het op afbetalingsverkoop of bruikhuurkontrakbedrag verskuldig en betaalbaar gesertifiseer word, betaal ons u, uitstaande skuld. Ons vergoed die geregistreerde kredietverskaffer wat die koop is prima facie bewys van die watervaartuig gefinansier het. Die kredietooreenkoms moet onder die Nasionale Kredietwet (Wet 34 van 2005) val; en 10.5.8.2 indien u minder verskuldig is as die totale bedrag wat ons u ingevolge hierdie afdeling xxx vergoed, betaal geregistreerde die kredietverskaffer, en xxx vergoed ons u vir die verskil. Ons dek nie die bedrag wat u skuld indien u die verkoop of huur enigsins herfinansier het nieverskuldigheid. 10.5.8.3 Indien die waarde van u verlies minder is as die bedrag wat u nog op die watervaartuig skuld, betaal ons die bedrag wat u nog skuld, tot by die perk aangedui in die skedule. 10.5.8.4 Van die bedrag wat u nog skuld, trek ons die volgende af: 10.5.8.4.a enige paaiemente wat laat is, en enige rente op laat betalings; 10.5.8.4.b enige terugbetalings van premies vir gekanselleerde versekering vir u watervaartuig; 10.5.8.4.c die bybetaling; 10.5.8.4.d enige verhoging in paaiemente wat plaasvind omdat u nie u oorblywende kapitaalwaarde na die verlies kan realiseer nie. 10.5.8.5 In totaal, vergoed ons u nie vir meer as die perk waaroor u verseker is nie, minus die bybetaling. 10.5.8.6 Ons dek nie die bedrag wat u skuld indien een van die afbetalings in u ooreenkoms, behalwe die finale oorblywende betaling, meer as 10% verskil van enige ander betaling nie.

Appears in 1 contract

Samples: Cleaning, Storage and Conditions Agreement for Dry Beans