DOMICILIUM Voorbeeld Klousules

DOMICILIUM. Vir doeleindes van hierdie ooreenkoms kies die werknemer beide die residensiële en die sake-adres van hierdie dokument as die domicilium citandi et executandi.
DOMICILIUM. Alle kennisgewings bedoel vir die VERKOPER en die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ per geregistreerde pos aan hulle gestuur word by die posadresse op bladsy 1 hiervan, ▇▇▇▇▇ adresse hulle gekies het as hulle domicilium citandi et executandi, en enige diesulke kennisgewings ▇▇▇ geag word behoorlik aan hulle afgelewer ▇▇ ▇▇▇▇ na 5 (vyf) dae vanaf die datum waarop dit deur die VERKOPER / KOPER of sy agent per geregistreerde pos gepos is.
DOMICILIUM. Vir doeleindes van hierdie ooreenkoms, kies die Werknemer/▇▇▇ die woonadres van hierdie dokument as die domicilium citandi et executandi.
DOMICILIUM. Die partye kies as die domicilium citandi et executandi die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ aandgedui op die eerste bladsy van hierdie document.
DOMICILIUM. Die VERHUURDER en die HUURDER kies hiermee domicilium citandi et executandi by die adresse ▇▇▇▇ by die ondertekening van hierdie ooreenkoms voorsien ▇▇▇ word.
DOMICILIUM. (i) Alle kennisgewings deur enigeen van die partye aan die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ met vooruitbetaalde geregistreerde pos of e-pos gestuur of per hand afgelewer word: - aan VERKOPER per: Adres : p/a DUVENAGE ▇▇▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇ ING ▇▇▇▇▇ VAN ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ E-pos: ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇@▇▇▇.▇▇.▇▇ - aan KOPER per: Adres: E-pos: (ii) Die partye kies hiermee bogemelde adresse as die partye se respektiewelike domicilium citandi et executandi vir al die doeleindes en regsaksies hieronder. (iii) Indien ‘n kennisgewing - per hand afgelewer word, ▇▇▇ dit geag word op datum van aflewering ontvang ▇▇ ▇▇▇▇; - per e-pos afgelewer word, ▇▇▇ dit geag word op datum van versending ontvang ▇▇ ▇▇▇▇, ▇▇▇▇▇ dit ‘n Saterdag of ▇▇▇▇▇▇ of Openbare Vakansiedag is, in ▇▇▇▇▇ geval dit geag word op die 1ste besigheidsdag daarna ontvang ▇▇ ▇▇▇▇;
DOMICILIUM. Die partye kies as adresse waar kennisgewings gestuur kan word en as domicilium citandi et executandi vir enige aksie of aangeleentheid wat direk of indirek uit hierdie kontrak of uit die kansellasie daarvan mag voortspruit, die adresse genoem in die aanhef van hierdie kontrak.
DOMICILIUM. Die partye kies as hulle domicilia citandi et executandi vir alle doeleindes hiervan, hetsy van hofverrigtinge, kennisgewings of ander dokumente, die volgende adresse: Eerste vennoot: Tweede vennoot: Derde vennoot:
DOMICILIUM. Die partye kies die volgende addresse vir die bediening van alle dokumente en korrespondensie met betrekking tot hierdie ooreenkoms. 8.1 SITALI adres p/a Montebello, Newlands laan 31, Claremont, Kaapstad Telefoon 021 6899561 Kontak persoon ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ 8.2 Die Kunstenaars adres XXX Telefoon XXX Kontak persoon XXX
DOMICILIUM. Vir doeleindes van hierdie ooreenkoms kies die werknemer beide die residensiële en die sake-adres van die Bylae as die domicilium citandi et executandi.