Common use of Huurders Clause in Contracts

Huurders. Die maatskappy se aanspreeklikheid teenoor die versekerde word nie geraak deur enige optrede of versuim aan die xxxx van enige eienaar van ‘n gebou of enige huurder (behalwe die versekerde) wat sonder die versekerde se medewete geskied nie. Die versekerde moet die maatskappy egter van enige sodanige optrede of versuim wat strydig is met die bepalings, uitsonderings of voorwaardes van hierdie afdeling in xxxxxx xxxx sodra hy daarvan bewus word en is verantwoordelik vir enige bykomende premie wat betaalbaar is vanaf die datum waarop enige verhoogde risiko deur die maatskappy aanvaar word.

Appears in 5 contracts

Samples: Insurance Policy, Insurance Policy, Insurance Agreement

Huurders. Die maatskappy Maatskappy se aanspreeklikheid teenoor die versekerde Versekerde word nie geraak deur enige optrede of versuim aan die xxxx van enige eienaar van ‘n gebou of enige huurder (behalwe die versekerdeVersekerde) wat sonder die versekerde Versekerde se medewete geskied nie. Die versekerde Versekerde moet die maatskappy Maatskappy egter van enige sodanige optrede of versuim wat strydig is met die bepalingsBepalings, uitsonderings Uitsonderings of voorwaardes Voorwaardes van hierdie afdeling Afdeling in xxxxxx xxxx sodra hy daarvan bewus word en is verantwoordelik vir enige bykomende premie Premie wat betaalbaar is vanaf die datum waarop enige verhoogde risiko deur die maatskappy Maatskappy aanvaar word.

Appears in 1 contract

Samples: Insurance Policy

Huurders. Die maatskappy Maatskappy se aanspreeklikheid teenoor die versekerde Versekerde word nie geraak deur enige optrede of versuim aan die xxxx van enige eienaar van 'n gebou of enige huurder (behalwe die versekerdeVersekerde) wat sonder die versekerde Versekerde se medewete geskied nie. Die versekerde Versekerde moet die maatskappy Maatskappy egter van enige sodanige optrede of versuim wat strydig is met die bepalings, uitsonderings of voorwaardes van hierdie afdeling Afdeling in xxxxxx xxxx sodra hy daarvan bewus word en is verantwoordelik vir enige bykomende premie wat betaalbaar is vanaf die datum waarop enige verhoogde risiko deur die maatskappy Maatskappy aanvaar word.

Appears in 1 contract

Samples: Insurance Agreement