KOMMUNIKASIE. ‘n Aangename klimaat met onderlinge vertroue en samewerking kan slegs geskep en gehandhaaf word deur effektiewe en oop kommunikasie tussen die ouers en personeel. - Elke kind ontvang EEN kommunikasieboek per jaar waardeur ouers op hoogte gehou word van gebeure by die skool. - Xxxxx moet daagliks gekontrolleer word, en elke briefie moet geteken word sodat ons xxx xxxx u dra xxxxxx van die inhoud. - Swak kommunikasie lei dikwels tot misverstande en tot vertraging van beplande aktiwiteite. - Indien u met die bestuur of personeel in verbinding wil tree, rëel asseblief ‘n afspraak wat vir beide van u geleë xxx xxxx. - Klagtes moet met die betrokke persone of die bestuur opgeneem word, aangesien die diens slegs verbeter kan word indien ons op hoogte gehou word van probleme. - Geen ouer mag met ander kinders raas of aan hulle slaan nie, klagtes moet met die personeellid aan diens opgeneem word waarna die probleem verder hanteer xxx word. - Probleme rakende u kind, xxx sensitief en vertroulik hanteer word. - ‘n Boete xxx vereffen word vir kommunikasieboeke wat verlore raak of verniel om sodoende ‘n nuwe een uit xx xxxx -
KOMMUNIKASIE. Geen huwelik kan suksesvol bestaan of voortbestaan sonder kommunikasie hetsy verbaal of nie-verbaal nie. Menige huweliksprobleme word ervaar as gevolg van ‘n gebrek aan kommunikasie of oneffektiewe kommunikasie (Xxxxxxxx, en Xxxxxx, 1997:889; Xxxxxx, 1997:39).
KOMMUNIKASIE. 17.1 Vir alle doeleindes van hierdie ooreenkoms, wat onder meer insluit hofprosesstukke, kennisgewings of enige ander dokumente of mededelings, kies die partye hul domicilium citandi et executandi xxxx volg: Verkoper: klousule 1 van Bylae A Koper: klousule 2 van Bylae A
17.2 Enige kennisgewing of mededeling wat ingevolge hierdie ooreenkoms vereis of toegelaat word, xxx slegs geld indien dit op skrif is, hoewel kennisgewing per faks, e-pos of per hand as behoorlike kennisgewing geag xxx word.
17.3 Enige kennisgewing aan ’n party:
17.3.1 wat met die hand in ’n korrek geadresseerde xxxxxxx gedurende gewone werksure by ’n verantwoordelike persoon by die gekose adres afgelewer word, xxx as ontvang beskou word op die datum van aflewering; en
17.3.2 wat per faks na die party se faksnommer of per e-pos na die party se e-posadres gestuur word, xxx as ontvang beskou word op die datum van versending indien dit gedurende gewone werksure gestuur is, of op die eerste werksdag daarná indien dit buite werksure gestuur is, tensy die teendeel bewys word.
17.4 Enige party kan by xxxx van kennisgewing aan die ander party sy domicilium citandi et executandi na ’n ander adres wysig.
17.5 Kennisgewings xxx verkieslik per e-pos gestuur word.
KOMMUNIKASIE. Die HEV-bestuur onderneem om baie meer tyd te spandeer om kommunikasie na die eienaars te verbeter. Maandelikse bulletins word tans oorweeg om reeds bestaande inwoners ingelig xx xxx oor wat op die Landgoed aangaan, reeds bestaande nuusbriewe xxx kwartaalliks uitgestuur word en meer gereelde byeenkomste op die Landgoed word beplan om eienaars bymekaar te bring.
KOMMUNIKASIE. Met ons kwartaallikse nuusbrief "DIE KORAALRIF" probeer ons om al die eienaars op hoogte xx xxx van alle verwikkelinge en die status van die onderskeie projekte. Ons kommunikasiekanaal is uitsluitlik deur e-pos, so ons registreer dit as amptelike kommunikasie en maak seker dat alle e-posse beantwoord word. Daar is twee "WhatsApp" groepe wat gebruik word, wat nie deur KHEV ontwikkel is nie en sodanig nie as kommunikasie met die KHEV xxx xxxx nie. Die sekuriteit "WhatsApp" groep word uitsluitlik vir sekuriteitsdoeleindes gebruik om sekuriteit tussen eienaars te bevorder. Die Klipfonteyn Trustees het xxx xxxxx toegang tot inligting vanaf ons twee kameras wat by die ingang geïnstalleer is en deur 'n baie kundige persoon Xxxxxx Xxxxxxxxxxx op sy persoonlike Wi-Fi heffing, namens die KHEV bestuur word. Beide hierdie kameras is vervang met die nuutste tegnologie en is van uitstaande gehalte asook geregistreer by die munisipaliteit, maar word myns insiens nie optimaal gebruik nie. In elke “KORAALRIF” word die prosedure verduidelik hoe dit gebruik kan word, maar die "POPIA" wetgewing beperk hoe ons die inligting mag gebruik en dit word ook deur die Munisipaliteit onder hierdie voorwaarde goedgekeur. Xxxxxx Xxxxxxxxxxx xxx by navraag verduidelik hoe die inligting gebruik kan word.
KOMMUNIKASIE. Met ons moderne tegnologie word daar ‘n “WhatsApp” groepie gestig vir die junior en senior fase kinders. Hierdie groepie word slegs gebruik om inligting aan die ouers deur xx xxx en so u ingelig xx xxx. As u kind nie die dag gehaal moet word by die skool nie of reëlings verander, laat weet op die groepie aangesien al die personeel betrokke xxx die boodskap ontvang. Ons versoek egter dat die groepie slegs ‘n kommunikasie kanaal xxx en ons die privaat gesprekke en grappies tot die minimum beperk. Let asb daarop dat die groepie nie voor 06:00 in die oggend en na 20:00 in die aand gebruik moet word nie. Ons moet mekaar se privaatheid asseblief respekteer. Xxxx ook asseblief u kind se huiswerkboek na om xx xxxx of die juffrou nie vir u ‘n boodskap daarin geskryf het nie.