Spesiale voorwaardes. Dood of ongeskiktheid moet binne 24 maande van die ongeluk plaasvind 7.6.1 U dood of ongeskiktheid moet binne 24 maande van die ongeluk wat die liggaamlike besering veroorsaak het, plaasvind. 7.6.2 Vir dood, sluit die 24-maande-tydperk nie die tyd in wat u aan die lewe gehou word deur lewensondersteuningstoerusting vir meer as drie opeenvolgende dae nie. Indien die lewensondersteuningstoerusting vir minder as drie opeenvolgende dae gebruik word, word die 24-maande-tydperk nie vertraag nie. U moet ons sekere inligting gee 7.6.3 U moet ons onmiddellik in xxxxxx xxxx indien: 7.6.3.1 u enige fisiese mediese toestand het wat u beïnvloed; 7.6.3.2 u, u beroep na ’n meer gevaarlike beroep verander. U word slegs verseker tot en met u 80ste verjaardag 7.6.4 U word nie verseker nadat u 80 jaar oud geword het nie. 7.6.5 Indien u enige fisiese besering het wat tot ’n eis kan lei, moet u binne ’n redelike tydperk mediese behandeling ontvang. 7.6.6 Ons vergoed u nie vir dood of ongeskiktheid wat plaasgevind het omdat u nie die mediese behandeling ontvang het wat u na ons mening xxxx u ontvang het nie. 7.6.7 In die geval van ’n eis, moet u instem om mediese ondersoeke te ondergaan so dikwels as wat ons u versoek. Ons is verantwoordelik vir die koste van hierdie ondersoeke en enige redelike uitgawes wat daarmee verband hou. 7.6.8 Betalings vir Tydelike ongeskiktheid xxx met tussenposes aan u gemaak word indien die Mediese Praktisyn wat u behandel aan ons ’n bevredigende mediese verslag gee ten tye van die Tydelike ongeskiktheid.
Appears in 2 contracts
Samples: Personal Insurance Policy, Personal Insurance Policy
Spesiale voorwaardes. Dood U moet u motorvoertuig versorg
9.13.1 U moet alle redelike stappe neem om te verseker dat u voertuig te alle tye padwaardig is volgens die betrokke wetgewing. U moet u voertuig beveilig
9.13.2 Indien die skedule meld dat u voertuig met ’n sekuriteitstelsel toegerus is, is dit u plig om te bewys dat die sekuriteitstelsel geïnstalleer was. Indien u dit nie kan bewys nie, xxx x xxx vergoeding vir eise voortspruitend uit diefstal, gepoogde diefstal of ongeskiktheid moet binne 24 maande xxxxxx ontvang nie. Voorbeelde van sekuriteitstelsels is satellietopsporingstelsels, immobiliseerders en alarms.
9.13.3 Ons gee slegs vergoeding vir verlies of skade weens diefstal, gepoogde diefstal of xxxxxx indien u voldoen aan die diensooreenkomste en aanbevelings van die ongeluk plaasvind
7.6.1 U dood of ongeskiktheid moet binne 24 maande van die ongeluk wat die liggaamlike besering veroorsaak het, plaasvindsekuriteitstelsel se vervaardigers en installeerders.
7.6.2 Vir dood, sluit die 24-maande-tydperk nie die tyd in wat 9.13.4 Ons vergoed u vir satellietopsporingstelsels slegs indien u aan die lewe gehou word deur lewensondersteuningstoerusting vir meer as drie opeenvolgende dae nie. Indien volgende voldoen:
9.13.4.1 onmiddellik en op eie onkoste die lewensondersteuningstoerusting vir minder as drie opeenvolgende dae gebruik word, word owerhede en die 24-maande-tydperk nie vertraag nie. U moet ons sekere inligting gee
7.6.3 U moet ons onmiddellik voertuigopsporingsmaatskappy van die gebeurtenis in xxxxxx xxxx indien:
7.6.3.1 u enige fisiese mediese toestand het wat u beïnvloedxxxx;
7.6.3.2 u, 9.13.4.2 nie inmeng (byvoorbeeld deur nie fooie te betaal nie) met die opsporings- of reaksiemaatskappy se vermoë of gewilligheid om die voertuig effektief op xx xxxxx en terug xx xxxx nie;
9.13.4.3 nie u beroep na ’n meer gevaarlike beroep verander. U word slegs verseker tot en met u 80ste verjaardag
7.6.4 U word nie verseker nadat u 80 jaar oud geword het diensooreenkoms kanselleer nie.
7.6.5 9.13.5 Ons kan enige tyd ’n inspeksie-agent vra om u voertuig te inspekteer. Indien u enige fisiese besering nie tot die inspeksie toestem nie, kan ons besluit om nie u voertuig te verseker nie. Ons het wat tot ’n eis kan leidie reg om die Bepalings, moet u binne ’n redelike tydperk mediese behandeling ontvangVoorwaardes en Uitsluitings te verander of die versekering onmiddellik te kanselleer, gebaseer op die uitslag van die inspeksie.
7.6.6 9.13.6 Indien verlies of skade aan die voertuig buite Suid-Afrika plaasvind maar binne die xxxxx waar u verseker is, is u verantwoordelik vir alle xxxxxx xx die voertuig na Suid- Afrika terug te bring. Ons vergoed u nie vir dood of ongeskiktheid wat plaasgevind het omdat u nie die mediese behandeling ontvang het wat u na ons mening xxxx u ontvang het hierdie koste nie.
7.6.7 In 9.13.7 Die voertuig moet eers na Suid-Afrika teruggebring word voordat ons enige eis vir verlies of skade aan die geval voertuig xxx oorweeg. U moet ons in xxxxxx xxxx van enige verkeersoortredings
9.13.8 U moet ons onmiddellik skriftelik in xxxxxx xxxx indien u bestuurderslisensie, of die bestuurderslisiensie van enigeen wat u toelaat om die voertuig te bestuur, geëndosseer, opgeskort of gekanselleer is. Dit sluit in ’n eisskuldigbevinding of aanklagte wat teen u of enigeen wat u toelaat om die voertuig te bestuur vir:
9.13.8.1 nalatige bestuur;
9.13.8.2 roekelose bestuur;
9.13.8.3 bestuur onder die invloed van alkohol of verdowingsmiddels of bestuur met ’n bloed-alkoholvlak hoër as die wettige limiet.
9.13.9 Indien enige onderdeel wat nodig is vir die herstel van die voertuig nie in Suid-Afrika as ’n standaard onderdeel beskikbaar is nie, moet u instem om mediese ondersoeke te ondergaan so dikwels as wat vergoed ons u versoek. Ons is verantwoordelik vir die koste van hierdie ondersoeke en enige redelike uitgawes wat daarmee verband hou.
7.6.8 Betalings vir Tydelike ongeskiktheid xxx met tussenposes aan u gemaak word indien die Mediese Praktisyn wat u behandel aan ons ’n bevredigende mediese verslag gee bedrag tot en met die vervaardiger se lysprys ten tye van die Tydelike ongeskiktheidverlies of skade. Hierdie bedrag sluit die redelike koste in om die onderdeel na Suid-Afrika te vervoer, uitsluitend vliegkoste.
9.13.10 Slegs die polishouer kan ingevolge hierdie afdeling van die polis eis. Indien die versekering van toepassing is op iemand anders as die polishouer, moet die polishouer namens hulle eis. Sodra ons u vergoed het, het ons geen verdere verpligtinge ingevolge hierdie afdeling nie.
9.13.11 Indien meer as een persoon die reg op versekering ingevolge hierdie afdeling het, is die vergoedingsperk van toepassing op die totale vergoeding wat ons gee. Die polishouer ontvang vergoeding voor enige ander persone wat ingevolge hierdie afdeling verseker is.
Appears in 2 contracts
Samples: Personal Insurance Policy, Personal Insurance Policy
Spesiale voorwaardes. Dood of ongeskiktheid moet binne 24 maande van die ongeluk plaasvind
7.6.1 7.6.1. U dood of ongeskiktheid moet binne 24 maande van die ongeluk wat die liggaamlike besering veroorsaak het, plaasvind.
7.6.2 7.6.2. Vir dood, sluit die 24-maande-tydperk nie die tyd in wat u aan die lewe gehou word deur lewensondersteuningstoerusting vir meer xxxxxx as drie opeenvolgende dae nie. Indien die lewensondersteuningstoerusting vir minder korter as drie opeenvolgende dae gebruik word, word die 24-maande-tydperk nie vertraag nie.
7.6.3. U moet ons sekere inligting gee
7.6.3 U moet ons onmiddellik in xxxxxx xxxx indien:
7.6.3.1 7.6.3.1. u enige fisiese mediese toestand het wat u beïnvloed;
7.6.3.2 u, 7.6.3.2. u u beroep na ’n meer gevaarlike gevaarliker beroep verander.
7.6.4. U word slegs verseker tot en met u 80ste verjaardag
7.6.4 U word nie verseker nadat u 80 jaar oud geword het nie.
7.6.5 7.6.5. Indien u enige fisiese besering het wat tot ’n eis kan lei, moet u binne ’n redelike tydperk mediese behandeling ontvang.
7.6.6 7.6.6. Ons vergoed u nie vir dood of ongeskiktheid wat plaasgevind het omdat u nie die mediese behandeling ontvang het wat u na ons mening xxxx u ontvang het nie.
7.6.7 7.6.7. In die geval van ’n eis, moet u instem om mediese ondersoeke te ondergaan so dikwels as wat ons u versoek. Ons is verantwoordelik vir die koste van hierdie ondersoeke en enige redelike uitgawes wat daarmee verband hou.
7.6.8 7.6.8. Betalings vir Tydelike ongeskiktheid xxx met tussenposes aan u gemaak word indien die Mediese Praktisyn wat u behandel aan ons ’n bevredigende mediese verslag gee ten tye van die Tydelike ongeskiktheid.
Appears in 1 contract
Spesiale voorwaardes. Dood of ongeskiktheid U moet binne 24 maande bewys van die ongeluk plaasvindeienaarskap xxxxx
7.6.1 U dood of ongeskiktheid moet binne 24 maande van die ongeluk wat die liggaamlike besering veroorsaak het, plaasvind.
7.6.2 Vir dood, sluit die 24-maande-tydperk nie die tyd in wat u aan die lewe gehou word deur lewensondersteuningstoerusting vir meer as drie opeenvolgende dae nie. Indien die lewensondersteuningstoerusting vir minder as drie opeenvolgende dae gebruik word, word die 24-maande-tydperk nie vertraag nie8.6.1. U moet aan ons sekere inligting geeaanvaarbare bewys xxxxx dat u ’n item besit het, of aanvaarbare bewys van sy waarde, indien ons daarvoor vra.
7.6.3 8.6.2. U moet aan ons onmiddellik in xxxxxx xxxx indien:
7.6.3.1 u enige fisiese mediese toestand het wat u beïnvloed;
7.6.3.2 u, u beroep na ’n meer gevaarlike beroep veranderprofessionele waardasiesertifikaat vir alle versekerde juweliersware en horlosies xxxxx. Hierdie waardasie xxxx voor die verlies gedoen gewees het. Indien u nie hierdie sertifikaat het nie, word u eis beperk tot die perk wat in die skedule aangedui word.
8.6.3. U moet juweliersware en horlosies bo ’n sekere waarde in ’n xxxxx bewaar. Dit word slegs verseker tot en met u 80ste verjaardag
7.6.4 U word nie verseker nadat u 80 jaar oud geword het niedie ‘xxxxx-waarborgperk’ genoem.
7.6.5 8.6.4. Indien u enige fisiese besering het wat tot ’n eis kan leinie die juweliersware of horlosie dra nie, moet u binne dit in ’n redelike tydperk mediese behandeling ontvang.
7.6.6 behoorlik geslote muur- of vloergemonteerde xxxxx hou. Die sleutels vir u xxxxx moet ook weggebêre, veilig en uit die oog wees. Ons vergoed u nie vir dood verlies of ongeskiktheid wat plaasgevind het omdat skade veroorsaak deur diefstal of poging tot diefstal vir meer as die “kluiswaarborgperk” xxxx vermeld in die skedule indien u nie die mediese behandeling ontvang het wat item in ’n xxxxx toesluit terwyl u na ons mening xxxx u ontvang het dit nie dra nie.
7.6.7 In die geval van ’n eis, moet u instem om mediese ondersoeke te ondergaan so dikwels as wat ons u versoek. Ons is verantwoordelik vir die koste van hierdie ondersoeke en enige redelike uitgawes wat daarmee verband hou.
7.6.8 Betalings vir Tydelike ongeskiktheid xxx met tussenposes aan u gemaak word indien die Mediese Praktisyn wat u behandel aan ons ’n bevredigende mediese verslag gee ten tye van die Tydelike ongeskiktheid.
Appears in 1 contract
Spesiale voorwaardes. Dood of ongeskiktheid moet binne 24 maande 11.1 Die partye hiertoe neem kennis dat ‘n nie-winsgewende Vereniging (ook xx xxxxxx as die Huiseienaarsvereniging) ingevolge die bepalings van Artikel 21 van die ongeluk plaasvind
7.6.1 U dood of ongeskiktheid moet binne 24 maande Maatskappyewet No 61 van 1973 geregistreer xxx word, en dat die Vereniging die eienaar van Gedeelte 213 (die restant van die ongeluk wat plaas Verloren 787-KR) xxxx aangedui in Aanhangsel A en moontlik ander erwe xxx word, en verantwoordelik xxx xxxx vir die liggaamlike besering veroorsaak hetonderhoud, plaasvindadministrasie, beheer, voorsiening van sekere dienste en sekuriteit van hierdie ontwikkeling. Die Vereniging xxx ook optree as Huiseienaarsvereniging vir eienaars van erwe in hierdie ontwikkeling.
7.6.2 Vir dood11.2 Die vereiste serwitute ten opsigte van water, sluit elektrisiteit, reservoir, elektriese transformator en/of enige ander serwitute wat nodig mag wees xxx xxxx die 24-maande-tydperk nie VERKOPER op sy onkoste geregistreer word.
11.3 Die Bou-, Ontwerp- en Argiteksriglyne (deur die tyd KOPER geparafeer) aangedui as Aanhangsel B en die Reëls (deur die KOPER geparafeer) aangedui as Aanhangsel C hiertoe aangeheg vorm xxxx van hierdie ooreenkoms.
11.4 Die VERKOPER is geregtig om die onderstaande voorwaardes bykomend tot die ander aktevoorwaardes in wat u die titelakte in terme waarvan die KOPER oordrag van die eiendom neem, in te sluit:
11.4.1 Elke eienaar van ‘n eiendom xxx ‘n lid van die Huiseienaarsvereniging word en xxx en derhalwe onderworpe aan die lewe gehou voorwaardes van sy besluite wees vir solank as wat hy ‘n geregistreerde eienaar van eiendom binne die ontwikkeling is. Geen eiendom xxx na enige persoon oorgedra word tensy xx xxx bereid verklaar om ‘n lid van die Vereniging te word nie. ‘n Eienaar xxx xxx geregtig wees om die eiendom aan iemand anders oor te dra sonder ‘n klaringsbewys van die Ontwikkelaar of sy verteenwoordiger as bewys dat die voorwaardes ooreengekom nagekom is van die eerste eienaa.
11.4.2 Die term “Huiseienaarsvereniging” in die voorafgaande voorwaardes van die titelakte xxxxxx xx die VERLOREN LANDGOED HUISEIENAARSVERENIGING (nie-winsgewende Vereniging/geïnkorporeerde Vereniging). In gevalle waar die Registrateur van Aktes die wysiging en dienooreenkomstige registrasie van sodanige voorwaardes vereis, aanvaar die KOPER hiermee sodanige wysigings.
11.5 Die KOPER erken dat hy die dokumente Verloren Landgoed Huiseienaarsvereniging Bou- en Argiteksriglyne (Aanhangsel B) en Reëls (Aanhangsel C) gelees het. Die KOPER aanvaar die reëls en riglyne van die ontwikkeling, onderneem om by die voorwaardes daarvan xx xxx en bevestig dat dit deur lewensondersteuningstoerusting die bogenoemde Huiseienaarsvereniging aangepas en verander mag word.
11.6 Die KOPER aanvaar dat die Ontwikkeling as ‘n sekuriteits- private wildsplaas met toegangsbeheer ontwikkel xxx word. Die Ontwikkeling xxx wildsheinings, ‘n hoofingang met bemande in- en uitgange en ander sekuriteitsmaatreëls hê ten einde ‘n veilige omgewing vir meer as drie opeenvolgende dae inwoners te verseker. Die Ontwikkelaar onderneem voorts om die klubhuis te voltooi gedurende 2017 wat oa. ‘n swembad & ‘n skemerkelkiedek xxx insluit.
11.7 Alle boorgate op erwe op die plaas Verloren 787-KR xxx slegs vir die voordeel van die Huiseienaarsvereniging wees, met die uitsluiting van die ses boorgate vir die bestaande ses huise op die plaas Verloren 787-KR. Serwitute xxx xxxx die nuwe eienaars ten gunste van die bogenoemde 6 huise vir die genoemde boorgate geregistreer word indien die VERKOPER skriftelik daartoe toestemming xxxxxxx. Die XXXXX en ander eienaars xxx xxx geregtig wees om boorgate te sink of enige putte of gate xx xxxxx vir enige rede nie. Die VERKOPER xxx geregtig wees om enige boorgat op die restant van die plaas Verloren 787-KR te gebruik.
11.8 Die heffing beloop tans R1427.80 (eenduisend vierhonderd sewe en twintig en tagtig sent) reserwe fonds R165 (een honderd vyf en sestig rand) (2019) xxxxx beperk word tot ‘n maksimum eskalasie van 10% per jaar. Die bedrag kan slegs verander word indien die meerderheid van die lede van die Huiseienaarsvereniging so sou besluit.
11.9 Dit word spesifiek ooreengekom dat die VERKOPER nie heffings op onverkoopte erwe xxx betaal nie. Insgelyks xxx vakante areas en paaie nie hefbaar wees nie. Heffings word bereken deur die begroting van die Huiseienaarsvereniging deur 210 xx xxxx. Indien die lewensondersteuningstoerusting inkomste van getransporteerde erwe onvoldoende blyk xx xxxx om uitgawes te dek, xxx die VERKOPER aanspreeklik wees vir minder die tekort by xxxx xxx xxxxxxxx betaalbaar vir onverkoopte erwe. Die heffing vir die korporatiewe erwe met die “Multiple Residential” regte xxx pro-rata hoër wees, bv. as drie opeenvolgende dae gewone erwe met “Single Residential” regte vir 10 beddens se heffing R1427 (een duisend rand een honderd en tagtig rand) per maand is, xxx korporatiewe erwe met “Multiple Residential” regte vir 12 beddens se heffing R2141 (twee duisend een honderd een en veertig) wees (R1427 + 50%).
11.10 Die VERKOPER het die reg om hierdie ontwikkeling (Verloren) uit xx xxxx xxxx eiendom aangrensend tot die ontwikkeling aan te koop (en te konsolideer indien nodig) vir gebruik deur die Huiseienaarsvereniging. Die VERKOPER xxx daarop geregtig wees om erwe op dieselfde basis as in die huidige ontwikkeling te verkoop. ‘n Maksimum van 6% (ses persent) van die nuwe addisionele eiendom xxx vir ontwikkeling aangewend word. Dieselfde bepalings en voorwaardes wat op die huidige ontwikkeling van toepassing is xxx op die erwe van die nuwe addisionele eiendom van toepassing wees. Alle xxxxxx xxx vir die VERKOPER se rekening wees. Die toepaslike owerheid se goedkeuring om die bogenoemde moontlik xx xxxx moet verkry word. Die omheining moet van dieselfde standaard as dié van die huidige ontwikkeling wees. Die xxxxxxx tussen die huidige eiendomme en die addisionele eiendom kan slegs deur die VERKOPER verwyder word nadat die nuwe xxxxxxx opgerig is. Die VERKOPER is voorts verplig om ‘n bedrag gelykstaande aan 10% van die bruto verkoopprys van elke erf in die nuwe addisionele eiendom by registrasie van elke erf in die naam van ‘n nuwe koper aan die huidige Huiseienaarsvereniging te betaal. Die fondse aldus gegenereer kan volgens die Huiseienaarsvereniging se diskresie aangewend word en mag die subsidiëring van heffings, verbeterings ens insluit.
11.11 Water en elektrisiteit xxx xxxx die VERKOPER beskikbaar gestel word vanaf die hoof dienslyne op die grens van elke erf, met die uitsluiting van die meettoestelle. Meettoestelle moet gekoop word deur die HOA.
11.12 Alhoewel gewone grondpaaie, xxx die paaie deurentyd in ‘n diensbare toestand gehou word. Waar nodig xxx toegangspaaie tot erwe opgradeer word sodat dit toeganklik vir gewone motorvoertuie is. Ander paaie in die gemeenskaplike areas van die eiendom xxx vir viertrekvoertuie geskik wees. Die hoofpad in die ontwikkeling xxx van ‘n baie hoë standaard wees. Vir doeleindes van wildbesigtiging en waardering van die natuurskoon xxx die XXXXX reisregte hê oor Gedeelte 213 (die restant van die plaas Verloren 787-KR) sowel as addisionele eiendomme xxxx in 11.10 hierbo. Die wild in die Ontwikkeling is die eiendom van die Huiseienaarsvereniging. Die Huiseienaarsvereniging xxx die wild tot die Huiseienaarsvereniging se lede voordeel beheer. Die Huiseienaarsvereniging xxx geregtig wees aanvarbare wildspesies te vervang insluitende die toevoeging of vermindering van sekere spesies.
11.13 Gedeelte 213 (restant van die plaas Verloren 787-KR) en die wild daarop (erwe wat nog nie verkoop is nie uitgesluit) is reeds geregistreer in die naam van die Huiseienaarsvereniging op 11 Mei 2012.
11.14 Die instandhouding van die dienste in die ontwikkeling word die 24-maande-Huiseienaarsvereniging se verantwoordelikheid ná installering van sodanige dienste. Dienste word xxx xxxx die Huiseienaarsvereniging oorgeneem. Ná voltooiing daarvan xxx dienste vir ‘n tydperk nie vertraag nie. U moet ons sekere inligting gee
7.6.3 U moet ons onmiddellik in xxxxxx xxxx indien:
7.6.3.1 u enige fisiese mediese toestand het wat u beïnvloed;
7.6.3.2 u, u beroep na ’n meer gevaarlike beroep verander. U word slegs verseker tot en met u 80ste verjaardag
7.6.4 U word nie verseker nadat u 80 jaar oud geword het nievan 12 maande op die VERKOPER se onkoste instand gehou word.
7.6.5 Indien u enige fisiese besering het 11.15 Die VERKOPER xxx geregtig wees, dog nie verplig nie, om alle uitheemse bome te verwyder en diesulke bome of xxxx xx verkoop. Die eiendomme wat tot ’in ‘n eis kan lei, moet u binne ’n redelike tydperk mediese behandeling ontvanglater stadium addisioneel deur die VERKOPER verkry word ter uitbreiding van die Ontwikkeling is hierby ingesluit.
7.6.6 Ons vergoed u nie vir dood of ongeskiktheid 11.16 Die KOPER is bewus dat slegs geysers wat plaasgevind het omdat u nie solar (son) energie gebruik, energie sparende gloeilampe, xxxxx wat gas gebruik by die mediese behandeling ontvang het wat u na ons mening xxxx u ontvang het niewoonhuise geïnstalleer mag word. Oonde mag wel elektrisiteit gebruik.
7.6.7 In 11.17 Die KOPER is bewus dat hierdie kontrak alle vorige weergawes kanselleer en vervang met betrekking tot die geval van ’n eis, moet u instem om mediese ondersoeke te ondergaan so dikwels as wat ons u versoek. Ons is verantwoordelik vir die koste van hierdie ondersoeke en enige redelike uitgawes wat daarmee verband houeiendom.
7.6.8 Betalings vir Tydelike ongeskiktheid xxx met tussenposes aan u gemaak word indien die Mediese Praktisyn wat u behandel aan ons ’n bevredigende mediese verslag gee ten tye van die Tydelike ongeskiktheid.
Appears in 1 contract
Samples: Koopkontrak
Spesiale voorwaardes. Dood of ongeskiktheid U moet binne 24 maande bewys van die ongeluk plaasvindeienaarskap xxxxx
7.6.1 U dood of ongeskiktheid moet binne 24 maande van die ongeluk wat die liggaamlike besering veroorsaak het, plaasvind.
7.6.2 Vir dood, sluit die 24-maande-tydperk nie die tyd in wat u aan die lewe gehou word deur lewensondersteuningstoerusting vir meer as drie opeenvolgende dae nie. Indien die lewensondersteuningstoerusting vir minder as drie opeenvolgende dae gebruik word, word die 24-maande-tydperk nie vertraag nie. 8.6.1 U moet ons sekere inligting geeaanvaarbare bewys xxxxx dat u ’n item besit het, of aanvaarbare bewys van sy waarde, indien ons daarvoor vra.
7.6.3 8.6.2 U moet ons onmiddellik in xxxxxx xxxx indien:
7.6.3.1 u enige fisiese mediese toestand het wat u beïnvloed;
7.6.3.2 u, u beroep na ’n meer gevaarlike beroep veranderprofessionele waardasiesertifikaat vir alle versekerde juweliersware en horlosies xxxxx. U Hierdie waardasie xxxx voor die verlies gedoen gewees het. Indien u nie hierdie sertifikaat het nie, word u eis beperk tot die perk wat in die skedule aangedui word.
8.6.3 Ons vergoed u vir die inhoud van woonwaens en kampeersleepwaens slegs verseker tot en met indien dit in die skedule aangedui is.
8.6.3.1 Ons dek u 80ste verjaardag
7.6.4 U word versekerde item terwyl dit in die woonwa, kampeersleepwa of in ’n aangehegte tent is. Wat ons nie verseker nadat u 80 jaar oud geword het nie.
7.6.5 Indien u enige fisiese besering het wat tot ’n eis kan lei, moet u binne ’n redelike tydperk mediese behandeling ontvang.
7.6.6 8.6.3.2 Ons vergoed u nie vir dood of ongeskiktheid wat plaasgevind het omdat u nie die mediese behandeling ontvang het wat u na ons mening xxxx u ontvang het volgende nie.:
7.6.7 In die geval 8.6.3.2.a diefstal van ’n eisversekerde item terwyl die woonwa en aangehegte tent onbewoon is, moet u instem om mediese ondersoeke te ondergaan so dikwels as xxxxx xxxx sigbare tekens van geforseerde toegang is;
8.6.3.2.b diefstal van ’n versekerde item uit die kampeersleepwa en aangehegte tent, xxxxx xxxx sigbare tekens van geforseede toegang is;
8.6.3.2.c permanente toebehore van die woonwa of kampeersleepwa. Permanente toebehore is items wat ons u versoek. Ons is verantwoordelik vir deur die koste vervaardiger van hierdie ondersoeke en enige redelike uitgawes die woonwa of kampeersleepwa aangebring is;
8.6.3.2.d verlies of skade veroorsaak deur bedrog of oneerlikheid van ’n persoon wat daarmee verband houdie woonwa geleen of gehuur het.
7.6.8 Betalings vir Tydelike ongeskiktheid xxx met tussenposes aan u gemaak word indien 8.6.3.3 Die bepalings en voorwaardes wat verskyn onder “Wat ons nie verseker nie” in hierdie afdeling is ook van toepassing op die Mediese Praktisyn wat u behandel aan ons ’n bevredigende mediese verslag gee ten tye inhoud van die Tydelike ongeskiktheidwoonwaens, kampeersleepwaens en aangehegte tente.
Appears in 1 contract
Samples: Personal Insurance Policy
Spesiale voorwaardes. Dood U moet u motorvoertuig versorg
9.13.1. U moet alle redelike stappe neem om u voertuig te beskerm en te verseker dat u voertuig te alle tye padwaardig is volgens die betrokke wetgewing.
9.13.2. Indien die skedule meld dat u voertuig met ’n sekuriteitstelsel toegerus is, is dit u plig om te bewys dat die sekuriteitstelsel geïnstalleer was. Indien u dit nie kan bewys nie, xxx x xxx vergoeding vir eise voortspruitend uit diefstal, poging tot diefstal of ongeskiktheid moet binne 24 maande xxxxxx ontvang nie. Voorbeelde van sekuriteitstelsels is satellietopsporingstelsels, immobiliseerders en alarms.
9.13.3. Ons gee slegs vergoeding vir verlies of skade weens diefstal, poging tot diefstal of xxxxxx indien u voldoen aan die diensooreenkomste en aanbevelings van die ongeluk plaasvind
7.6.1 U dood of ongeskiktheid moet binne 24 maande van die ongeluk wat die liggaamlike besering veroorsaak het, plaasvindsekuriteitstelsel se vervaardigers en installeerders.
7.6.2 Vir dood, sluit die 24-maande-tydperk nie die tyd in wat 9.13.4. Ons vergoed u vir satellietopsporingstelsels slegs indien u aan die lewe gehou word volgende voldoen:
9.13.4.1. onmiddellik en op eie onkoste die owerhede en die voertuigopsporingsmaatskappy van die gebeurtenis in xxxxxx xxxx;
9.13.4.2. nie inmeng (byvoorbeeld deur lewensondersteuningstoerusting vir meer as drie opeenvolgende dae nie gelde te betaal nie) met die opsporings-of reaksiemaatskappy se vermoë of gewilligheid om die voertuig effektief op xx xxxxx en terug xx xxxx nie;
9.13.4.3. nie u diensooreenkoms kanselleer nie.
9.13.5. Ons kan enige tyd ’n inspeksie-agent vra om u voertuig te inspekteer. Indien u nie tot die inspeksie toestem nie, kan ons besluit om nie u voertuig te verseker nie. Ons het die reg om die bepalings, voorwaardes en uitsluitings te verander of die versekering onmiddellik te kanselleer, gebaseer op die uitslag van die inspeksie.
9.13.6. Indien die lewensondersteuningstoerusting voertuig verlies of skade buite Suid-Afrika, Botswana, Lesotho, Mosambiek, Malawi, Namibië, Swaziland en Zimbabwe opdoen, is u verantwoordelik vir minder as drie opeenvolgende dae gebruik word, word al die 24-maande-tydperk nie vertraag nie. U moet ons sekere inligting gee
7.6.3 U moet ons onmiddellik in xxxxxx xxxx indien:
7.6.3.1 u enige fisiese mediese toestand het koste wat u beïnvloed;
7.6.3.2 u, u beroep aangaan om die voertuig terug na ’n meer gevaarlike beroep veranderSuid-Afrika te bring. U word slegs verseker tot en met u 80ste verjaardag
7.6.4 U word nie verseker nadat u 80 jaar oud geword het nie.
7.6.5 Indien u enige fisiese besering het wat tot ’n eis kan lei, moet u binne ’n redelike tydperk mediese behandeling ontvang.
7.6.6 Ons vergoed u nie vir dood of ongeskiktheid wat plaasgevind het omdat u nie die mediese behandeling ontvang het wat u na ons mening xxxx u ontvang het hierdie koste nie.
7.6.7 In 9.13.7. Die voertuig moet eers na Suid-Afrika teruggebring word voordat ons enige eis vir verlies of skade aan die geval voertuig xxx oorweeg.
9.13.8. U moet ons onmiddellik skriftelik in xxxxxx xxxx indien u bestuurderslisensie, of die bestuurderslisensie van enigeen wat u toelaat om die voertuig te bestuur, geëndosseer, opgeskort of gekanselleer is. Dit sluit in ’n eis, moet skuldigbevinding of aanklagte wat aanhangig gemaak is teen u instem om mediese ondersoeke te ondergaan so dikwels as wat ons u versoek. Ons is verantwoordelik vir die koste van hierdie ondersoeke en enige redelike uitgawes wat daarmee verband hou.
7.6.8 Betalings vir Tydelike ongeskiktheid xxx met tussenposes aan u gemaak word indien die Mediese Praktisyn of enigeen wat u behandel aan ons toelaat om die voertuig te bestuur, vir:
9.13.8.1. nalatige bestuur;
9.13.8.2. roekelose bestuur;
9.13.8.3. bestuur onder die invloed van alkohol of verdowingsmiddels of bestuur met ’n bevredigende mediese verslag gee ten tye van bloed-alkoholvlak hoër as die Tydelike ongeskiktheidwettige limiet.
Appears in 1 contract