Toevallige skade. As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende Premie word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat hierdie afdeling uitgebrei is om die volgende te dek: Toevallige beskadiging van die inhoud anders as oudiovisuele toerusting (xxxx omskryf in terme van uitbreiding 1 van hierdie afdeling van die polis), antennes en satellietskottels op uitwendige wyse weens 'n ongeluk terwyl in die geboue op die perseel Met dien verstande dat: die Maatskappy nie aanspreeklik is nie ten opsigte van: (a) (i) brekasie van glas of porselein met inbegrip van erdegoed (ii) skade opgedoen deur slytasie, waardevermindering, muf, roes, motte, ongediertes, insekte, larwes, enige skoonmaak-, repareer- of restoureerproses, kleuring, geleidelike agteruitgang wat die xxxxxxx van lig, atmosferiese- of klimaatstoestande insluit (iii) krapmerke, skaafmerke, induiking of afsplintering (iv) meganiese of elektriese onklaarraking (v) skade aan elektroniese dataverwerkingstoerusting Met dien verstande verder dat: (i) die Maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van ‘n enkel gebeurtenis nie die Bedrag vermeld in die bylae xxx oorskry nie (ii) die Versekerde verantwoordelik is vir die eerste 10% (tien persent) van die eis met ‘n minimum van R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx (b) Besondere voorwaarde 4 - Onderversekering xxx xxx van toepassing wees nie. 5.
Appears in 1 contract
Samples: www.msbia.co.za
Toevallige skade. As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende Premie premie word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat hierdie afdeling uitgebrei is om die volgende te dek: Toevallige beskadiging van die inhoud anders as oudiovisuele toerusting (xxxx omskryf in terme van uitbreiding 1 van hierdie afdeling van die polis), antennes en satellietskottels op uitwendige wyse weens 'n ongeluk terwyl in die geboue op die perseel Met dien verstande dat: die Maatskappy maatskappy nie aanspreeklik is nie ten opsigte van: (a) (i) brekasie van glas of porselein met inbegrip van erdegoed (ii) skade opgedoen deur slytasie, waardevermindering, muf, roes, motte, ongediertes, insekte, larwes, enige skoonmaak-, repareer- of restoureerproses, kleuring, geleidelike agteruitgang wat die xxxxxxx van lig, atmosferiese- of klimaatstoestande insluit (iii) krapmerke, skaafmerke, induiking of afsplintering (iv) meganiese of elektriese onklaarraking (v) skade aan elektroniese dataverwerkingstoerusting Met dien verstande verder dat: (i) die Maatskappy maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van ‘n enkel gebeurtenis nie die Bedrag bedrag vermeld in die bylae xxx oorskry nie (ii) die Versekerde versekerde verantwoordelik is vir die eerste 10% (tien persent) van die eis met ‘n minimum van R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx (b) Besondere voorwaarde 4 - Onderversekering xxx xxx van toepassing wees nie. 5.
Appears in 1 contract
Samples: www.msbia.co.za
Toevallige skade. As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende Premie premie word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat hierdie afdeling uitgebrei is om die volgende te dek: Toevallige beskadiging van die inhoud anders as oudiovisuele toerusting (xxxx omskryf in terme van uitbreiding 1 van hierdie afdeling van die polis), antennes en satellietskottels op uitwendige wyse weens 'n ongeluk terwyl in die geboue op die perseel Met dien verstande dat: die Maatskappy maatskappy nie aanspreeklik is nie ten opsigte van: (a) (i) brekasie van glas of porselein met inbegrip van erdegoed (ii) skade opgedoen deur slytasie, waardevermindering, muf, roes, motte, ongediertes, insekte, larwes, enige skoonmaak-, repareer- of restoureerprosesrestoureer-proses, kleuring, geleidelike agteruitgang wat die xxxxxxx van lig, atmosferiese- of klimaatstoestande insluit (iii) krapmerke, skaafmerke, induiking of afsplintering (iv) meganiese of elektriese onklaarraking (v) skade aan elektroniese dataverwerkingstoerusting Met dien verstande verder dat: (i) die Maatskappy maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van ‘n enkel gebeurtenis nie beperk is tot die Bedrag bedrag per item vermeld in die bylae maar xxx xxx R10 000 (tienduisend rand) enige enkele gebeurtenis per item oorskry nie (ii) die Versekerde versekerde verantwoordelik is vir die eerste 10% (tien persent) van die eis met ‘n minimum van R500 R350 (vyfhonderd driehonderd en vyftig rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx (b) Besondere voorwaarde 4 - Onderversekering xxx xxx van toepassing wees nie. 5.
Appears in 1 contract
Samples: www.msbia.co.za
Toevallige skade. As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende Premie premie word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat hierdie afdeling uitgebrei is om die volgende te dek: Toevallige beskadiging van die inhoud anders as oudiovisuele toerusting (xxxx omskryf in terme van uitbreiding 1 van hierdie afdeling van die polis), antennes en satellietskottels op uitwendige wyse weens 'n ongeluk terwyl in die geboue op die perseel Met dien verstande dat: die Maatskappy maatskappy nie aanspreeklik is nie ten opsigte van: (a) (i) brekasie van glas of porselein met inbegrip van erdegoed (ii) skade opgedoen deur slytasie, waardevermindering, muf, roes, motte, ongediertes, insekte, larwes, enige skoonmaak-, repareer- of restoureerproses, kleuring, geleidelike agteruitgang wat die xxxxxxx van lig, atmosferiese- of klimaatstoestande insluit (iii) krapmerke, skaafmerke, induiking of afsplintering (iv) meganiese of elektriese onklaarraking (v) skade aan elektroniese dataverwerkingstoerusting Met dien verstande verder dat: (i) die Maatskappy maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van ‘n enkel gebeurtenis nie beperk is tot die Bedrag bedrag per item vermeld in die bylae maar xxx xxx R10 000 (tienduisend rand) enige enkele gebeurtenis per item oorskry nie (ii) die Versekerde versekerde verantwoordelik is vir die eerste 10% (tien persent) van die eis met ‘n minimum van R500 R350 (vyfhonderd driehonderd en vyftig rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx (b) Besondere voorwaarde 4 - Onderversekering xxx xxx van toepassing wees nie. 5.
Appears in 1 contract
Samples: dachstein.co.za