XXXXXX Voorbeeld Klousules

XXXXXX. Die skep van ‘n bevorderlike en veilige leeromgewing waarbinne leerders en onderwysers binne ‘n Christelike raamwerk tot hulle volle potensiaal kan ontwikkel.
XXXXXX. Die kontrak moet die partye duidelik identifiseer. Essensieel vir die kontrak. Dit is verpligte inligting wat op die kontrak moet verskyn. Die bruikbaarheid van die kontrak om enige bindende voorwaardes te skep word drasties verminder.
XXXXXX. Xxxxx in vakansieverlof, siekverlof, privaatsake verlof ens. Verlof xxxx aangedui in die Wet op Basiese Diensvoorwaardes. Sonder melding geld die wet op Basiese Hoofstuk 3 Art 19 – 27 diensvoorwaardes xxxx xxxxxx.
XXXXXX. ‘n Bewoner van ‘n eenheid mag xxx xxxxxx, insluitende vullis, sigaretstompies, oorskietkos en ander vuilgoed op die eiendom stort of laat stort of gooi of toelaat dat dit gedoen word nie.
XXXXXX. Die maatskappy xxx die versekerde skadeloos stel ten opsigte xxx xxxx voortspruitend uit lasterlike uitlatings, hetsy skriftelik of mondeling, wat deur die versekerde gemaak word Xxxxx met dien verstande dat:
XXXXXX sigaretstompies, oorskietkos of ander vuilgoed op die gemeenskaplike eiendom stort of laat gooi of toelaat dat dit gedoen word nie.
XXXXXX. Om die visie van die klub na te streef xxx die volgende aksies `n permanente uitvoering van die klub wees: 2.2.1 Die uitbouing van die band tussen oud leerders, ouers van huidige en oud leerders, huidige en oud-opvoeders, vriende van HSB en enige persoon wat die visie en xxxxxx van die klub ondersteun. 2.2.2 Die bevordering van sosiale interaksie tussen oud-leerders, ouers van huidige en oud-leerders, huidige en oud-opvoeders, vriende van HSB en enige persoon wat die visie en xxxxxx van die klub ondersteun. 2.2.3 Die onderneming van projekte ter ondersteuning van HSB sport en kultuur. 2.2.4 Die algemene bevordering van die belange van HSB sport en kultuur.
XXXXXX. Indien u nie self u rangskikking doen nie, is dit raadsaam om u bloemiste van onderstaande reëlings in xxxxxx xx stel: U moet ten minste vyf dae voor die huweliksbevestiging met die koster reëlings tref in verband met ’n geskikte tyd waarop die xxxxxx in die kerk geplaas word. Daar moet xxxxxx by hierdie tyd gehou word. U moet self u blomstaanders voorsien. Bloemiste moet xxxxxx voor die tyd tuis rangskik. KERSE Geen kerse word toegelaat in ruikers of teen banke nie, slegs in kandelare. KERKBANKE Slegs rekkies of linte mag gebruik word om versierings of xxxxxx aan die banke vas te heg. Geen kleeflint of enige soort gom mag gebruik word nie. Alle versierings moet asseblief onmiddellik na afloop van die diens van die banke verwyder word.
XXXXXX. (Sien Riglyn 6) a) Xxxxxxxxx verlof b) Siekteverlof c) Kraamverlof d) Xxxxxx vir gesinsverantwoordelikheid
XXXXXX. 28.1 Geen duiwe tuis op die dag van die wedvlug 28.2 Duiwe tuis op die dag van die wedvlug