Insakking en grondverskuiwing (Beperkte dekking). (a) Hierdie afdeling word uitgebrei om verlies of skade aan die privaatwoning veroorsaak deur insakking of rysing van die grond wat die privaatwoning stut of grondverskuiwing in te sluit, met dien verstande dat sodanige verlies of skade nie deur die volgende veroorsaak word of daaruit voortspruit nie: (i) uitgrawings, behalwe mynbou-uitgrawings (ii) veranderings, aanbouings of herstelwerk aan die privaatwoning (iii) die verdigting van opvullings (iv) foutiewe ontwerp, materiaal of vakmanskap (v) normale vestiging, inkrimping of uitsetting van die privaatwoning (b) die maatskappy is nie vir verlies of skade aan die volgende aanspreeklik nie: (i) soliede vloerblokke of enige ander gedeelte van die privaatwoning as gevolg van die beweging van sodanige blokke, tensy die fondamente wat die buitemure van die privaatwoning of die buitegeboue daarvan ondersteun terselfdertyd deur dieselfde oorsaak beskadig word (ii) swembaddens, tennisbane, patio’s, terrasse, rylane, paaie, septiese of opgaartenks, riole, waterlope, mure, hekke, pilare en heinings, tensy die privaatwoning of die buitegeboue daarvan terselfdertyd deur dieselfde oorsaak beskadig word (c) die maatskappy is nie vir die volgende aanspreeklik nie: werk wat nodig is om verdere vernietiging of skade as gevolg van grondinsakking, -rysing of -verskuiwing te voorkom, behalwe indien toepaslike ontwerpvoorkomingsmaatreëls gedurende die oorspronklike oprigting van die privaatwoning en enige daaropvolgende aanbouings daaraan geïmplementeer is (d) die versekerde xxx verantwoordelik wees vir die eerste R5 000 (vyfduisend rand) van iedere en xxxx xxx.
Appears in 1 contract
Samples: Property Management & Real Estate
Insakking en grondverskuiwing (Beperkte dekking). (a) Hierdie afdeling word uitgebrei om verlies of skade aan die privaatwoning veroorsaak deur insakking of rysing van die grond wat die privaatwoning stut of grondverskuiwing in te sluit, met dien verstande dat sodanige verlies of skade nie deur die volgende veroorsaak word of daaruit voortspruit nie:
(i) uitgrawings, behalwe mynbou-uitgrawings
(ii) veranderings, aanbouings of herstelwerk aan die privaatwoning
(iii) die verdigting van opvullings
(iv) foutiewe ontwerp, materiaal of vakmanskap
(v) normale vestiging, inkrimping of uitsetting van die privaatwoning
(b) die maatskappy is nie vir verlies of skade aan die volgende aanspreeklik nie:
(i) soliede vloerblokke of enige ander gedeelte van die privaatwoning as gevolg van die beweging van sodanige blokke, tensy die fondamente wat die buitemure van die privaatwoning of die buitegeboue daarvan ondersteun terselfdertyd terself-dertyd deur dieselfde oorsaak beskadig word
(ii) swembaddens, tennisbane, patio’s, terrasse, rylane, paaie, septiese of opgaartenksopgaar- tenks, riole, waterlope, mure, hekke, pilare en heinings, tensy die privaatwoning of die buitegeboue daarvan terselfdertyd deur dieselfde oorsaak beskadig word
(c) die maatskappy is nie vir die volgende aanspreeklik nie: werk wat nodig is om verdere vernietiging of skade as gevolg van grondinsakking, -rysing of -verskuiwing te voorkom, behalwe indien toepaslike ontwerpvoorkomingsmaatreëls gedurende die oorspronklike oprigting van die privaatwoning en enige daaropvolgende aanbouings daaraan geïmplementeer is
(d) die versekerde xxx verantwoordelik wees vir die eerste R5 000 (vyfduisend rand) van iedere en xxxx xxx.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy
Insakking en grondverskuiwing (Beperkte dekking). (a) Hierdie afdeling word uitgebrei om verlies of skade aan die inhoud van die privaatwoning veroorsaak deur insakking of rysing van die grond wat die privaatwoning stut of grondverskuiwing in te sluit, met dien verstande dat sodanige verlies of skade nie deur die volgende veroorsaak word of daaruit voortspruit nie:
(i) uitgrawings, behalwe mynbou-uitgrawings
(ii) veranderings, aanbouings of herstelwerk aan die privaatwoning
(iii) die verdigting van opvullings
(iv) foutiewe ontwerp, materiaal of vakmanskap
(v) normale vestiging, inkrimping of uitsetting van die privaatwoning
(b) die maatskappy is nie vir verlies of skade aan die volgende aanspreeklik nie:
(i) soliede vloerblokke of enige ander gedeelte van die privaatwoning as gevolg van die beweging van sodanige blokke, tensy die fondamente wat die buitemure van die privaatwoning of die buitegeboue daarvan ondersteun terselfdertyd deur dieselfde oorsaak beskadig word
(ii) swembaddens, tennisbane, patio’s, terrasse, rylane, paaie, septiese of opgaartenks, riole, waterlope, mure, hekke, pilare en heinings, tensy die privaatwoning of die buitegeboue daarvan terselfdertyd deur dieselfde oorsaak beskadig word
(c) die maatskappy is nie vir die volgende aanspreeklik nie: werk wat nodig is om verdere vernietiging of skade as gevolg van grondinsakking, -rysing of -verskuiwing te voorkom, behalwe indien toepaslike ontwerpvoorkomingsmaatreëls gedurende die oorspronklike oprigting van die privaatwoning en enige daaropvolgende aanbouings daaraan geïmplementeer is
(d) die versekerde xxx verantwoordelik wees vir die eerste R5 000 (vyfduisend rand) van iedere en xxxx xxx.
1. Hierdie afdeling dek nie:
(a) gevolglike verlies of gevolglike skade van enige aard hoegenaamd behalwe xxxx in onderafdeling B - Huurgeld bepaal
(b) eiendom meer spesifiek verseker of xxxxx xxxxxx vermeld, aktes, verbande, wissels, geldbewyse, geld, tjeks, sekuriteite vir geld, seëls, dokumente van enige aard, manuskripte, medaljes, muntstukke (xxxxx xxx geld en verhandelbare instrumente xxxx in Omskrywing (i) tot en met R2 500), motorvoertuie en toebehore in of op sulke voertuie, lugvaartuie en enige xxxx daarvan, watervaartuie en enige xxxx daarvan (behalwe modelvliegtuie en modelwatervaartuie), kano's en diere (c) enige elektroniese dataverwerkingstoerusting wat nie vir huishoudelike- en/of boerdery besigheidsdoeleindes alleen gebruik word nie Met dien verstande dat:
(i) sodanige elektroniese dataverwerkingstoerusting wat vir huishoudelike- en/of boerdery besigheidsdoeleindes alleen gebruik word onderhewig is aan ‘n eerste bedrag betaalbaar van R1 000 (eenduisend rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx
(ii) die aanspreeklikheid van die maatskappy met betrekking tot sodanige elektroniese toerusting gebruik vir boerdery besigheidsdoeleindes beperk is tot 10% (tien persent) van die versekerde bedrag tot ‘n maksimum van R25 000 (vyf en twintig duisend rand) enige enkele gebeurtenis.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy
Insakking en grondverskuiwing (Beperkte dekking). (a) Hierdie afdeling word uitgebrei om verlies of skade aan die privaatwoning veroorsaak deur insakking of rysing van die grond wat die privaatwoning stut of grondverskuiwing in te sluit, met dien verstande dat sodanige verlies of skade nie deur die volgende veroorsaak word of daaruit voortspruit nie:
(i) uitgrawings, behalwe mynbou-uitgrawings
(ii) veranderings, aanbouings of herstelwerk aan die privaatwoning
(iii) die verdigting van opvullings
(iv) foutiewe ontwerp, materiaal of vakmanskap
(v) normale vestiging, inkrimping of uitsetting van die privaatwoning
(b) die maatskappy is nie vir verlies of skade aan die volgende aanspreeklik nie:
(i) soliede vloerblokke of enige ander gedeelte van die privaatwoning as gevolg van die beweging van sodanige blokke, tensy die fondamente wat die buitemure van die privaatwoning of die buitegeboue daarvan ondersteun terselfdertyd terself- dertyd deur dieselfde oorsaak beskadig word