Eise. (a) Wanneer enige gebeurtenis plaasvind wat aanleiding mag gee tot ’n eis ingevolge hierdie polis, moet die versekerde op sy eie onkoste: (i) die versekeraar daarvan in xxxxxx xxxx (a) ten opsigte van diefstal- en kapingseise so gou moontlik, maar in ieder geval binne 48 uur na die versekerde bewus word van sodanige gebeurtenis; (b) ten opsigte van alle xxxxx xxxx so gou moontlik, maar in ieder geval binne 30 dae na die versekerde bewus word van sodanige gebeurtenis; en besonderhede verstrek van enige ander versekering wat sodanige gebeurtenisse dek as wat hierdeur verseker word; (ii) die polisie so gou moontlik ná die gebeurtenis in xxxxxx xxxx van enige eis waarby diefstal (indien dit deur die versekeraar vereis word) of die verlies van eiendom betrokke is en alle moontlike stappe doen om die skuldige party aan die xxxx xx stel en die gesteelde of verlore eiendom terug xx xxxx; (iii) so gou moontlik ná die gebeurtenis volledige besonderhede van enige eis skriftelik aan die versekeraar voorlê; (iv) die versekeraar van sodanige bewyse, inligting en beëdigde verklarings voorsien as wat die versekeraar mag verlang en onmiddellik aan die versekeraar enige kennisgewing stuur van ’n eis of enige mededeling, lasbrief, dagvaarding of ander geregtelike prosesstuk wat teen die versekerde uitgereik of begin is in verband met die gebeurtenis wat aanleiding gee tot die eis. (b) Geen eis (behalwe ’n eis ingevolge die afdeling Sake-onderbreking, Getrouheid, Aangegewe Voordele of Groep Persoonlike Ongevalle of die uitbreiding persoonlike ongevalle (aanranding) ingevolge die afdeling Geld, indien toepaslik) is betaalbaar nie ná die verloop van 24 maande of sodanige xxxxxx tydperk as wat die versekeraar mag toestaan vanaf die plaasvind van ’n gebeurtenis, tensy die eis die onderwerp van ’n hangende regsgeding is of ’n eis ten opsigte van die versekerde se regsaanspreeklikheid teenoor ‘n derde party. (c) Geen eis is betaalbaar nie tensy die versekerde betaling eis deur binne ses maande ná die skriftelike afwysing van die eis prosesstukke aan die versekeraar te beteken en sodanige stappe finaliseer. (d) Indien die eiendom (die onderwerp van die eis) of enige xxxx daarvan gevind word ná die betaling van ’n eis ingevolge hierdie polis ten opsigte van verlore of gesteelde eiendom, moet die versekerde alle hulp xxxxxxx by die identifisering en fisieke terugvind van sodanige eiendom indien xx xxxx die versekeraar gevra word om dit te doen, met dien verstande dat die versekerde se redelike onkoste by sodanige hulpverlening deur die versekeraar vergoed word. Sou die versekerde xxxxx xx ingevolge hierdie voorwaarde hulp te verleen wanneer hy gevra word, word die versekerde onmiddellik aanspreeklik om aan die versekeraar alle bedrae wat ten opsigte van die eis betaal is, terug te betaal.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Agreement
Eise. (a) Wanneer enige gebeurtenis plaasvind wat aanleiding mag gee tot ’‘n eis ingevolge hierdie polis, moet die versekerde op sy eie onkoste:
(i) die versekeraar so gou moontlik daarvan in xxxxxx xxxx
(a) ten opsigte van diefstal- en kapingseise so gou moontlik, maar in ieder geval binne 48 uur na die versekerde bewus word van sodanige gebeurtenis;
(b) ten opsigte van alle xxxxx xxxx so gou moontlik, maar in ieder geval binne 30 dae na die versekerde bewus word van sodanige gebeurtenis; en besonderhede verstrek van enige ander versekering wat sodanige gebeurtenisse dek as wat hierdeur verseker word;.
(ii) die polisie so gou moontlik ná die gebeurtenis in xxxxxx xxxx van enige eis waarby diefstal (indien dit deur die versekeraar vereis word) of die verlies van eiendom betrokke is en alle moontlike stappe doen om die skuldige party aan die xxxx xx stel en die gesteelde of verlore eiendom terug xx xxxx;.
(iii) so gou moontlik ná na die gebeurtenis volledige besonderhede van enige eis skriftelik aan die versekeraar voorlê;.
(iv) die versekeraar van sodanige bewyse, inligting en beëdigde verklarings voorsien as wat die versekeraar mag verlang en onmiddellik aan die versekeraar enige kennisgewing stuur van ’‘n eis of enige mededeling, lasbrief, dagvaarding of ander geregtelike prosesstuk wat teen die versekerde uitgereik of begin is in verband met die gebeurtenis wat aanleiding gee tot die eis.
(b) Geen eis (behalwe ’‘n eis ingevolge die afdeling Sake-onderbreking, Getrouheid, Aangegewe Voordele of Groep Persoonlike Ongevalle of die uitbreiding persoonlike ongevalle (aanranding) ingevolge die afdeling Geld, indien toepaslik) is betaalbaar nie ná die verloop van 24 maande of sodanige xxxxxx tydperk as wat die versekeraar mag toestaan vanaf die plaasvind van ’‘n gebeurtenis, tensy die eis die onderwerp van ’‘n hangende regsgeding is of ’‘n eis ten opsigte van die versekerde se regsaanspreeklikheid teenoor ‘n derde party.
(c) Geen eis is betaalbaar nie tensy die versekerde betaling eis deur binne ses maande ná die skriftelike afwysing van die eis prosesstukke aan die versekeraar te beteken en sodanige stappe finaliseer.. MMIII 1997 - Hersien 04/2005
(d) Indien die eiendom (die onderwerp van die eis) of enige xxxx daarvan gevind word ná die betaling van ’‘n eis ingevolge hierdie polis ten opsigte van verlore of gesteelde eiendom, moet die versekerde alle hulp xxxxxxx by die identifisering en fisieke terugvind van sodanige eiendom indien xx xxxx die versekeraar gevra word om dit te doen, met dien verstande dat die versekerde se redelike onkoste by sodanige hulpverlening deur die versekeraar vergoed word. Sou die versekerde xxxxx xx ingevolge hierdie voorwaarde hulp te verleen wanneer hy gevra word, word die versekerde onmiddellik aanspreeklik om aan die versekeraar alle bedrae wat ten opsigte van die eis betaal is, terug te betaal.
Appears in 1 contract
Samples: Kommersiële Versekering
Eise. MMIII 1997 – Hersien 04/2000
(a) Wanneer enige gebeurtenis plaasvind wat aanleiding mag gee tot ’n eis ingevolge hierdie polis, moet die versekerde op sy eie onkoste:
(i) die versekeraar so gou moontlik daarvan in xxxxxx xxxx
(a) ten opsigte van diefstal- en kapingseise so gou moontlik, maar in ieder geval binne 48 uur na die versekerde bewus word van sodanige gebeurtenis;
(b) ten opsigte van alle xxxxx xxxx so gou moontlik, maar in ieder geval binne 30 dae na die versekerde bewus word van sodanige gebeurtenis; en besonderhede verstrek van enige ander versekering wat sodanige gebeurtenisse dek as wat hierdeur verseker word;.
(ii) die polisie so gou moontlik ná die gebeurtenis in xxxxxx xxxx van enige eis waarby diefstal (indien dit deur die versekeraar vereis word) of die verlies van eiendom betrokke is en alle moontlike stappe doen om die skuldige party aan die xxxx xx stel en die gesteelde of verlore eiendom terug xx xxxx;.
(iii) so gou moontlik ná na die gebeurtenis volledige besonderhede van enige eis skriftelik aan die versekeraar voorlê;.
(iv) die versekeraar van sodanige bewyse, inligting en beëdigde verklarings voorsien as wat die versekeraar mag verlang en onmiddellik aan die versekeraar enige kennisgewing stuur van ’‘n eis of enige mededeling, lasbrief, dagvaarding of ander geregtelike prosesstuk wat teen die versekerde uitgereik of begin is in verband met die gebeurtenis wat aanleiding gee tot die eis.
(b) Geen eis (behalwe ’‘n eis ingevolge die afdeling Sake-onderbreking, Getrouheid, Aangegewe Voordele of Groep Persoonlike Ongevalle of die uitbreiding persoonlike ongevalle (aanranding) ingevolge die afdeling Geld, indien toepaslik) is betaalbaar nie ná die verloop van 24 maande of sodanige xxxxxx tydperk as wat die versekeraar mag toestaan vanaf die plaasvind van ’‘n gebeurtenis, tensy die eis die onderwerp van ’‘n hangende regsgeding is of ’‘n eis ten opsigte van die versekerde se regsaanspreeklikheid teenoor ‘n derde party.
(c) Geen eis is betaalbaar nie tensy die versekerde betaling eis deur binne ses maande ná die skriftelike afwysing van die eis prosesstukke aan die versekeraar te beteken en sodanige stappe finaliseer.
(d) Indien die eiendom (die onderwerp van die eis) of enige xxxx daarvan gevind word ná die betaling van ’‘n eis ingevolge hierdie polis ten opsigte van verlore of gesteelde eiendom, moet die versekerde alle hulp xxxxxxx by die identifisering en fisieke terugvind van sodanige eiendom indien xx xxxx die versekeraar gevra word om dit te doen, met dien verstande dat die versekerde se redelike onkoste by sodanige hulpverlening hulpveriening deur die versekeraar vergoed word. Sou die versekerde xxxxx xx ingevolge hierdie voorwaarde hulp te verleen wanneer hy gevra word, word die versekerde onmiddellik aanspreeklik om aan die versekeraar alle bedrae wat ten opsigte van die eis betaal is, terug te betaal.
Appears in 1 contract
Samples: Huishoudelike Versekering
Eise. (a) Wanneer enige gebeurtenis plaasvind wat aanleiding mag gee tot ’11.1 Met die ontstaan van ‘n eis ingevolge hierdie polisRegsgeding voortspruitend uit ‘n Versekerde Gebeurtenis, moet xxx die versekerde op sy eie onkoste:
(i) Versekerde die versekeraar Versekeraar skriftelik daarvan in xxxxxx xxxxxxxx xxxx indiening van ‘n Eisvorm, xxxxx op aanvraag beskikbaar is of afgelaai kan word vanaf xxx.xxxxxxx.xx.xx.
(a) ten opsigte 11.2 Die Eisvorm xxx so spoedig moontlik aan die Versekeraar gelewer word, tensy indiening van diefstal- ‘n Eisvorm weens redes van dringendheid onder die omstandighede nie moontlik is nie, in xxxxx geval die Eisvorm op die eersvolgende moontlike geleentheid ingedien xxx word.
11.3 In alle gevalle, xxx die Eisvorm nie later nie as dertig dae na datum van ontstaan van die Regsgeding aan die Versekeraar gelewer word, by gebreke waarvan Xxxxxxx vir daardie Regsgeding xxx verval.
11.4 Die Eisvorm xxx alle relevante besonderhede van die Regsgeding en kapingseise die Versekerde Gebeurtenis, tesame met alle stawende bewyse, insluitende bewyse van geldwaardes asook alle inligting redelikerwys deur die Versekeraar versoek, bevat.
11.5 Indien die Versekeraar enige bykomende inligting of stawende bewyse versoek, xxx die Versekerde dit binne dertig dae na datum van sodanige versoek aan die Versekeraar xxxxx, by versuim waarvan Dekking vir daardie Regsgeding verval.
11.6 Xxxx xxx so gou moontlik, maar spoedig moontlik deur die Versekeraar oorweeg en beslis word en rus die plig op die Versekerde om die Versekeraar skriftelik in ieder geval binne 48 uur na te lig van enige spertye of gronde van dringendheid wat van toepassing op die versekerde bewus Eis of die Regsgeding mag wees.
11.7 Die Versekerde xxx skriftelik verwittig word van die beslissing ten aansien van enige Eis.
11.8 Indien die Versekerde, xx xxxxx rede ookal, gegrief voel deur enige sodanige gebeurtenis;
(b) ten opsigte van alle beslissing xxx die Versekerde, benewens enige ander remedie tot sy beskikking, geregtig wees xx xxxxx xxxx so gou moontlik, maar in ieder geval binne 30 90 dae na ontvangs van die versekerde bewus word kennisgewing van sodanige gebeurtenis; en besonderhede verstrek van enige ander versekering wat sodanige gebeurtenisse dek as wat hierdeur verseker word;
(ii) die polisie so gou moontlik ná die gebeurtenis in xxxxxx xxxx van enige eis waarby diefstal (indien dit deur die versekeraar vereis word) of die verlies van eiendom betrokke is en alle moontlike stappe doen om die skuldige party repudiasie ‘n skriftelike voorlegging ter heroorweging aan die xxxx xx stel en die gesteelde of verlore eiendom terug xx xxxx;
(iii) so gou moontlik ná die gebeurtenis volledige besonderhede van enige eis skriftelik aan die versekeraar voorlê;
(iv) die versekeraar van sodanige bewyse, inligting en beëdigde verklarings voorsien as wat die versekeraar mag verlang en onmiddellik aan die versekeraar enige kennisgewing stuur van ’n eis of enige mededeling, lasbrief, dagvaarding of ander geregtelike prosesstuk wat teen die versekerde uitgereik of begin is in verband met die gebeurtenis wat aanleiding gee tot die eis.
(b) Geen eis (behalwe ’n eis ingevolge die afdeling Sake-onderbreking, Getrouheid, Aangegewe Voordele of Groep Persoonlike Ongevalle of die uitbreiding persoonlike ongevalle (aanranding) ingevolge die afdeling Geld, indien toepaslik) is betaalbaar nie ná die verloop van 24 maande of sodanige xxxxxx tydperk as wat die versekeraar mag toestaan vanaf die plaasvind van ’n gebeurtenis, tensy die eis die onderwerp van ’n hangende regsgeding is of ’n eis ten opsigte van die versekerde se regsaanspreeklikheid teenoor ‘n derde party.
(c) Geen eis is betaalbaar nie tensy die versekerde betaling eis deur binne ses maande ná die skriftelike afwysing van die eis prosesstukke aan die versekeraar te beteken en sodanige stappe finaliseer.
(d) Indien die eiendom (die onderwerp van die eis) of enige xxxx daarvan gevind word ná die betaling van ’n eis ingevolge hierdie polis ten opsigte van verlore of gesteelde eiendom, moet die versekerde alle hulp xxxxxxx by die identifisering en fisieke terugvind van sodanige eiendom indien Versekeraar xx xxxx op die versekeraar gevra word om dit te doenadministrateur se voorgeskrewe vorm, met dien verstande dat die versekerde se redelike onkoste by sodanige hulpverlening deur die versekeraar vergoed word. Sou die versekerde xxxxx xx ingevolge hierdie voorwaarde hulp te verleen wanneer hy gevra word, word die versekerde onmiddellik aanspreeklik om aan die versekeraar alle bedrae wat ten opsigte van die eis betaal op aanvraag beskikbaar is, terug te betaal.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Agreement
Eise. (a) Wanneer enige gebeurtenis plaasvind wat aanleiding mag gee tot ’11.1 Met die ontstaan van ‘n eis ingevolge hierdie polisRegsgeding voortspruitend uit ‘n Versekerde Gebeurtenis, moet xxx die versekerde op sy eie onkoste:
(i) Versekerde die versekeraar Versekeraar skriftelik daarvan in xxxxxx xxxxxxxx xxxx indiening van ‘n Eisvorm.
(a) ten opsigte 11.2 Die Eisvorm xxx so spoedig moontlik aan die Versekeraar gelewer word, tensy indiening van diefstal- ‘n Eisvorm weens redes van dringendheid onder die omstandighede nie moontlik is nie, in xxxxx geval die Eisvorm op die eersvolgende moontlike geleentheid ingedien xxx word.
11.3 In alle gevalle, xxx die Eisvorm nie later nie as dertig dae na datum van ontstaan van die Regsgeding aan die Versekeraar gelewer word, by gebreke waarvan Xxxxxxx vir daardie Regsgeding xxx verval.
11.4 Die Eisvorm xxx alle relevante besonderhede van die Regsgeding en kapingseise die Versekerde Gebeurtenis, tesame met alle stawende bewyse, insluitende bewyse van geldwaardes asook alle inligting redelikerwys deur die Versekeraar versoek, bevat.
11.5 Indien die Versekeraar enige bykomende inligting of stawende bewyse versoek, xxx die Versekerde dit binne dertig dae na datum van sodanige versoek aan die Versekeraar xxxxx, by versuim waarvan Dekking vir daardie Regsgeding verval.
11.6 Die verpligting om te verseker dat die Eisvorm gedateer, onderteken en tesame met aanhangsels in leesbare vorm deur die Versekeraar ontvang word, rus op die Versekerde.
11.7 Geen ongedateerde, ongetekende, onleesbare, onvolledige, onduidelike, vae of onsamehangende Eise of Eise waarvan relevante inligting, dokumente, bewyse of aanhangsels ontbreek, xxx oorweeg word nie en xxx die Versekeraar en/of Administrateur nie aanspreeklik wees vir enige vertraging in oorweging van sodanige Eis of enige direkte of indirekte skade deur die Versekerde gely as gevolg daarvan nie.
11.8 Xxxx xxx so gou moontlik, maar spoedig moontlik deur die Versekeraar oorweeg en beslis word en rus die plig op die Versekerde om die Versekeraar skriftelik in ieder geval binne 48 uur na te lig van enige spertye of gronde van dringendheid wat van toepassing op die versekerde bewus Eis of die Regsgeding mag wees.
11.9 Die Versekerde xxx skriftelik verwittig word van sodanige gebeurtenis;
(b) die beslissing ten opsigte van alle xxxxx xxxx so gou moontlik, maar in ieder geval binne 30 dae na die versekerde bewus word van sodanige gebeurtenis; en besonderhede verstrek aansien van enige Eis.
11.10 Indien die Versekerde, xx xxxxx rede ookal, gegrief voel deur enige sodanige beslissing xxx die Versekerde, benewens enige ander versekering wat sodanige gebeurtenisse dek as wat hierdeur verseker word;
(ii) remedie tot sy beskikking, geregtig wees om ‘n skriftelike voorlegging ter heroorweging op die polisie so gou moontlik ná die gebeurtenis in xxxxxx xxxx van enige eis waarby diefstal (indien dit deur die versekeraar vereis word) of die verlies van eiendom betrokke is en alle moontlike stappe doen om die skuldige party Administrateur se voorgeskrewe vorm aan die xxxx xx stel en die gesteelde of verlore eiendom terug Versekeraar xx xxxx;
(iii) so gou moontlik ná die gebeurtenis volledige besonderhede van enige eis skriftelik aan die versekeraar voorlê;
(iv) die versekeraar van sodanige bewyse, inligting en beëdigde verklarings voorsien as wat die versekeraar mag verlang en onmiddellik aan die versekeraar enige kennisgewing stuur van ’n eis of enige mededeling, lasbrief, dagvaarding of ander geregtelike prosesstuk wat teen die versekerde uitgereik of begin is in verband met die gebeurtenis wat aanleiding gee tot die eis.
(b) Geen eis (behalwe ’n eis ingevolge die afdeling Sake-onderbreking, Getrouheid, Aangegewe Voordele of Groep Persoonlike Ongevalle of die uitbreiding persoonlike ongevalle (aanranding) ingevolge die afdeling Geld, indien toepaslik) is betaalbaar nie ná die verloop van 24 maande of sodanige xxxxxx tydperk as wat die versekeraar mag toestaan vanaf die plaasvind van ’n gebeurtenis, tensy die eis die onderwerp van ’n hangende regsgeding is of ’n eis ten opsigte van die versekerde se regsaanspreeklikheid teenoor ‘n derde party.
(c) Geen eis is betaalbaar nie tensy die versekerde betaling eis deur binne ses maande ná die skriftelike afwysing van die eis prosesstukke aan die versekeraar te beteken en sodanige stappe finaliseer.
(d) Indien die eiendom (die onderwerp van die eis) of enige xxxx daarvan gevind word ná die betaling van ’n eis ingevolge hierdie polis ten opsigte van verlore of gesteelde eiendom, moet die versekerde alle hulp xxxxxxx by die identifisering en fisieke terugvind van sodanige eiendom indien xx xxxx die versekeraar gevra word om dit te doen, met dien verstande dat die versekerde se redelike onkoste by sodanige hulpverlening deur die versekeraar vergoed word. Sou die versekerde xxxxx xx ingevolge hierdie voorwaarde hulp te verleen wanneer hy gevra word, word die versekerde onmiddellik aanspreeklik om aan die versekeraar alle bedrae wat ten opsigte van die eis betaal is, terug te betaal.
Appears in 1 contract
Samples: Insurance Policy