Common use of Kwaadwillige beskadiging Clause in Contracts

Kwaadwillige beskadiging. Andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsonderings, uitsluitings en waarborge hierin vervat, word hierdie afdeling uitgebrei om skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of as gevolg van die opsetlike of voorbedagte of moedswillige daad van enige persoon gepleeg met die doel om sodanige skade te veroorsaak, maar behalwe skade aan: 1. roerende eiendom wat: (a) gesteel word (b) beskadig word in 'n poging om dit of 'n gedeelte daarvan te verwyder vanaf enige perseel wat deur die versekerde besit of geokkupeer word 2. roerende of onroerende eiendom wat deur diewe beskadig word terwyl daar in- of uitgebreek word by enige persele wat deur die versekerde besit of geokkupeer word of in 'n poging om daarby in- of uit te breek 3. onroerende eiendom wat deur die versekerde besit of geokkupeer word veroorsaak deur of in verband met of as gevolg van: (a) die verwydering of gedeeltelike verwydering of enige poging daartoe van (b) die sloping of gedeeltelike sloping of enige poging daartoe van die vermelde onroerende eiendom of enige gedeelte daarvan met die doel om enige gedeelte daarvan te steel Met dien verstande dat hierdie onderafdeling nie die volgende dek nie: (a) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard hoegenaamd behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is (b) verlies of skade wat uit algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of operasie voortspruit (c) verlies of skade veroorsaak deur permanente of tydelike besitsontneming wat uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid voortspruit (d) verlies of skade wat betrekking het op of veroorsaak is deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene uitsondering 1(A)(i), (ii), (iii), (iv), (v), (vi) of (vii) van hierdie polis xxxxxx word of die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking daarvan of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met enige sodanige gebeurtenis. Indien die maatskappy uit hoofde van (a), (b), (c) of (d) hierbo beweer dat verlies of skade nie deur hierdie versekering gedek word nie rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys. Indien enige versekerde gebou vir 30 (dertig) opeenvolgende dae onbewoon gelaat word, word die versekering ingevolge hierdie uitbreiding opgeskort ten opsigte van die geraakte eiendom tensy die versekerde voor die plaasvind van enige skade die skriftelike toestemming van die maatskappy verkry vir die voortsetting van hierdie uitbreiding. Gedurende die aanvanklike tydperk van 30 (dertig) opeenvolgende dae van onbewoning, word die versekerde ‘n mede-versekeraar saam met die maatskappy en dra hy/sy ‘n xxxx van enige skade gelykstaande aan 20% (twintig persent) van die eis voor die aftrekking van enige eerste bedrag betaalbaar.

Appears in 2 contracts

Samples: www.msbia.co.za, www.msbia.co.za

Kwaadwillige beskadiging. Andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsonderings, uitsluitings en waarborge hierin vervat, word hierdie afdeling uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of as gevolg van die opsetlike of voorbedagte of moedswillige daad van enige persoon gepleeg met die doel om sodanige verlies of skade te veroorsaak, veroorsaak maar behalwe verlies of skade aan: aan 1. roerende eiendom wat: (a) gesteel word (b) beskadig word in 'n poging om dit of 'n gedeelte daarvan te verwyder vanaf enige perseel wat deur die versekerde besit of geokkupeer word 2. roerende of onroerende eiendom wat deur diewe beskadig word terwyl daar in- of uitgebreek word by enige persele wat deur die versekerde besit of geokkupeer word of in 'n poging om daarby in- of uit te breek 3. onroerende eiendom wat deur die versekerde besit of geokkupeer word word, veroorsaak deur of in verband met of as gevolg van: (a) die verwydering of gedeeltelike verwydering of enige poging daartoe van (b) die sloping of gedeeltelike sloping of enige poging daartoe van die vermelde onroerende eiendom of enige gedeelte daarvan met die doel om enige gedeelte daarvan te steel Met dien verstande dat hierdie onderafdeling gebeurlikheid nie die volgende dek nie: (a) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard hoegenaamd behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is (b) verlies of skade wat uit algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of operasie voortspruit (c) verlies of skade veroorsaak deur permanente of tydelike besitsontneming wat uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid voortspruit (d) verlies of skade wat betrekking het op of veroorsaak is deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene uitsondering 1(A)(i), (ii), (iii), (iv), (v), (vi) of (vii) van hierdie polis xxxxxx word of die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking daarvan of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met enige sodanige gebeurtenis. Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c) of (d) hierbo beweer dat verlies of skade nie deur hierdie versekering gedek word nie nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys. Indien enige gebou wat die versekerde gebou eiendom bevat vir 30 (dertig) opeenvolgende dae onbewoon gelaat word, word die versekering ingevolge hierdie uitbreiding opgeskort ten opsigte van die geraakte eiendom tensy die versekerde voor die plaasvind van enige skade die skriftelike toestemming van die maatskappy verkry vir die voortsetting van hierdie uitbreiding. Gedurende die aanvanklike tydperk van 30 (dertig) opeenvolgende dae van onbewoning, word die versekerde ‘n mede-versekeraar saam met die maatskappy en dra hy/sy ‘n xxxx van enige skade gelykstaande aan 20% (twintig persent) van die eis voor die aftrekking van enige eerste bedrag betaalbaar. 24.

Appears in 1 contract

Samples: www.msbia.co.za

Kwaadwillige beskadiging. Andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsonderings, uitsluitings en waarborge hierin vervat, word hierdie afdeling uitgebrei om skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of as gevolg van die opsetlike of voorbedagte of moedswillige daad van enige persoon gepleeg met die doel om sodanige skade te veroorsaak, maar behalwe skade aan: 1. roerende eiendom wat: (a) gesteel word (b) beskadig word in 'n poging om dit of 'n gedeelte daarvan te verwyder vanaf enige perseel wat deur die versekerde besit of geokkupeer word 2. roerende of onroerende eiendom wat deur diewe beskadig word terwyl daar in- of uitgebreek word by enige persele wat deur die versekerde besit of geokkupeer word of in 'n poging om daarby in- of uit te breek 3. onroerende eiendom wat deur die versekerde besit of geokkupeer word veroorsaak deur of in verband met of as gevolg van: (a) die verwydering of gedeeltelike verwydering of enige poging daartoe van (b) die sloping of gedeeltelike sloping of enige poging daartoe van die vermelde onroerende eiendom of enige gedeelte daarvan met die doel om enige gedeelte daarvan te steel Met dien verstande dat hierdie onderafdeling nie die volgende dek nie: (a) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard hoegenaamd behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is (b) verlies of skade wat uit algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of operasie voortspruit (c) verlies of skade veroorsaak deur permanente of tydelike besitsontneming wat uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid voortspruit (d) verlies of skade wat betrekking het op of veroorsaak is deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene uitsondering 1(A)(i), (ii), (iii), (iv), (v), (vi) of (vii) van hierdie polis xxxxxx word of die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking daarvan of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met enige sodanige gebeurtenis. Indien die maatskappy uit hoofde van (a), (b), (c) of (d) hierbo beweer dat verlies of skade nie deur hierdie versekering gedek word nie rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys. Indien enige versekerde gebou vir 30 (dertig) opeenvolgende dae onbewoon gelaat word, word die versekering ingevolge hierdie uitbreiding opgeskort ten opsigte van die geraakte eiendom tensy die versekerde voor die plaasvind van enige skade die skriftelike toestemming van die maatskappy verkry vir die voortsetting van hierdie uitbreiding. Gedurende die aanvanklike tydperk van 30 (dertig) opeenvolgende dae van onbewoning, word die versekerde ‘n mede-versekeraar saam met die maatskappy en dra hy/sy ‘n xxxx van enige skade gelykstaande aan 20% (twintig persent) van die eis voor die aftrekking van enige eerste bedrag betaalbaar.

Appears in 1 contract

Samples: www.dachstein.co.za

Kwaadwillige beskadiging. Andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsonderings, uitsluitings en waarborge hierin vervat, word hierdie Hierdie afdeling is uitgebrei om skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van die opsetlike of voorbedagte of moedswillige daad van enige persoon wat gepleeg word met die doel om sodanige skade te veroorsaak, maar behalwe skade aan: 1. (a) roerende eiendom wat: wat (ai) gesteel word (bii) beskadig word in 'n poging om dit of 'n gedeelte xxxx daarvan te verwyder vanaf uit enige perseel wat deur die versekerde besit of geokkupeer word 2. (b) roerende of onroerende eiendom wat deur diewe beskadig word terwyl daar in- of uitgebreek word by enige persele wat deur die versekerde besit of geokkupeer word in- of uitgebreek word of terwyl daar gepoog word om in 'n poging om daarby in- of uit te breek 3. (c) onroerende eiendom wat deur die versekerde besit of geokkupeer word en wat veroorsaak word deur of in verband met deur middel van of as gevolg van: (ai) die verwydering of gedeeltelike verwydering van of enige poging daartoe van (bii) die sloping of gedeeltelike sloping of enige poging daartoe van die vermelde gemelde onroerende eiendom of enige gedeelte xxxx daarvan met die doel om enige gedeelte xxxx daarvan te steel Met dien verstande dat hierdie onderafdeling uitbreiding nie die volgende dek nie: (a) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur brand of ontploffing (b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard hoegenaamd of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is (bc) verlies of skade wat spruit uit die algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of operasie voortspruit werksaamheid (cd) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid voortspruit (de) verlies of skade wat betrekking het op verband hou met of veroorsaak is word deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene uitsondering 1(A)(i), (ii), (iii), (iv), (v), (vi) of (vii) van hierdie polis xxxxxx word of die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking daarvan van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met enige sodanige gebeurtenis. Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (de) hierbo beweer dat hierdie afdeling nie verlies of skade nie deur hierdie versekering gedek word nie dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys. Indien enige versekerde gebou of gebou wat die versekerde eiendom bevat vir 30 (dertig) opeenvolgende dae onbewoon ongebruik gelaat word, word die versekering ingevolge hierdie uitbreiding opgeskort ten opsigte van die geraakte eiendom tensy die versekerde voor die plaasvind van enige skade die skriftelike toestemming van die maatskappy verkry vir die voortsetting van hierdie uitbreiding. Gedurende die aanvanklike tydperk van 30 (dertig) opeenvolgende dae van onbewoningongebruik, word die versekerde ‘n mede-versekeraar saam met die maatskappy en dra hy/sy hy ‘n xxxx van enige skade gelykstaande aan 20% (twintig persent) van die eis voor die aftrekking van enige eerste bedrag betaalbaar.. D.

Appears in 1 contract

Samples: www.dachstein.co.za