Diensbeëindiging Voorbeeld Klousules

Diensbeëindiging. Dit staan elk van die partye vry om hierdie ooreenkoms gedurende die eerste ses maande met een week xxxxxx xx beëindig, of met vier xxxx xxxxxx daarná. Indien die Werknemer geletterd is, xxx xxxxxx per brief geskied. Indien die Werknemer ongeletterd is, xxx die kennisgewing en diensbeëindiging deur of namens die Werkgewer aan die Werknemer verduidelik word. By kennis van diensbeëindiging, in die geval waar die Werkgewer huisvesting aan die Werknemer verskaf, moet die Werknemer toegelaat word om ’n maand lank in die huisvesting aan xx xxx. Die werkgewer is geregtig om hierdie ooreenkoms sonder kennisgewing te beëindig indien die Werknemer skuldig is aan 'n oortreding wat volgens die dissiplinêre beleid summiere ontslag regverdig en nadat die voorgeskrewe prosedure nagekom is. Die diensverhouding word outomaties beëindig wanneer die Werknemer die aftreeouderdom van ............. bereik. Indien die Werknemer se dienstydperk verleng word xxx dit slegs per vastetermyn-kontrak wees.
Diensbeëindiging. Enige van die partye kan die diensooreenkoms beëindig deur een week skriftelike kennis xx xxx gedurende die eerste ses maande van diens en vier xxxx xxxxxx daarna. Mondelikse xxxxxx xxx slegs in die geval van ‘n ongeletterde werknemer gegee word.
Diensbeëindiging. 7.1 n Persoon in ’n standplaas- of diensleraarspos tree by aanvaarding van ’n beroep of by bereiking van die normale aftree-ouderdom vir predikante uit diens van die gemeente. 7.2 Diensbeëindiging anders as beroeping of emeritaat geskied aan die hand van die diensooreenkoms en ooreenkomstig die toepaslike kerkordelike reglemente van Reglement 17 Reglement vir die bestuur van diensverhoudinge by ongeskiktheid en onvermoë en Reglement 18 Reglement vir Tug en Dissipline. 7.3 By diensbeëindiging/aanvaarding van emeritaat, stel die kerkvergadering die Algemene Taakspan Predikantesake daarvan in kennis.
Diensbeëindiging. Diensbeëindiging anders as deur die aanvaarding van 'n beroep, word gereël deur die Kerkorde en met inagneming van die spesifieke besluite van die Algemene Sinode oor die verpligte aftree-ouderdom. Tans vind aftrede plaas aan die einde van die maand waarin u 65 word.
Diensbeëindiging. 5.1 n Predikant in ’n deeltydse predikantspos tree by aanvaarding van ’n beroep of by bereiking van die normale aftree-ouderdom uit diens van die gemeente/kerkverband. 5.2 n Predikant in ’n deeltydse predikantspos kan vóór verstryking van die termyn weens wangedrag, ongeskiktheid en bedryfsvereistes uit diens van die gemeente/kerkverband ontslaan word (vergelyk Reglement 21 vir die Bestuur van Diensverhoudinge vir Predikante by Ongeskiktheid en Onvermoë en Reglement 22 vir Tug en Vermaning). 5.3 By diensbeëindiging word ’n Akte xxx Xxxxxxxx uitgereik waar van toepassing en word die bevoegdheid van die predikant/emeritus behou. 5.4 By diensbeëindiging/aanvaarding van emeritaat, stel die kerkvergadering die Algemene Taakspan Predikantesake daarvan in kennis. 5.5 n Predikant in 'n deeltydse predikantspos wat emeriteer, kan in dieselfde gemeente in ’n vaste termynpos aangestel word (voldoen aan vereistes in 17.4.3). In so 'n geval vind daar geen beroeping en bevestig plaas nie. 'n Nuwe diensooreenkoms moet aangegaan word.
Diensbeëindiging. 13.1 Onderhewig aan die Wet op Arbeidsverhoudinge (No. 66 van 1995) kan die dienskontrak beëindig word met wedersydse skriftelike kennis van ten minste: - een (1) week, indien die werknemer ses maande of korter in diens was; of - vier (4) weke, indien die werknemer ses maande of xxxxxx in diens was. 13.2 Ondanks die bepalings van 13.1, kan die Werknemer se diens onder die volgende omstandighede beëindig word: - summier, indien die werknemer in ’n dissiplinêre verhoor aan wangedrag skuldig bevind word en sodanige wangedrag regtens summiere ontslag regverdig; of - om enige ander rede wat regtens toelaatbaar is.
Diensbeëindiging. Dit staan elk van die partye vry om hierdie ooreenkoms gedurende die eerste ses maande met een week xxxxxx xx beëindig, of met vier xxxx xxxxxx daarná. Xxxxx die werker ongeletterd is, moet kennis per brief geskied. In die geval van ’n ongeletterde werker moet die kennisgewing en diensbeëindiging deur of namens die werkgewer aan die werker verduidelik word. By kennis van diensbeëindiging, in die geval waar die werkgewer huisvesting aan die werknemer verskaf, moet die werknemer toegelaat word om ’n maand lank in die huis aan xx xxx.
Diensbeëindiging. Die Werknemer aanvaar dat hierdie ooreenkoms beëindig xxx word indien: In die geval waar die diensooreenkoms wetlik opsegbaar is deur wedersydse skriftelike kennis van 1 week gedurende die eerste ses maande van diens en 4 weke daarna. Die Werknemer ontslaan word op enige gronde wat regtens xxxxxx is en nadat ‘n behoorlike en billike disiplinêre prosedure gevolg is. Die Werknemer weens mediese ongeskiktheid nie binne ‘n redelike tyd sy dienste xxx xxxxxx en volhou nie. Die geleentheid/taak waarvoor die Werknemer in diens geneem is verstryk het of afgehandel is. Die Werknemer aanvaar die bepalings van die Werkgewer se gedrags- en ander ordereëls xxxx uiteengesit in die Menslike Hulpbronbeleid en Handleiding, asook die dissiplinêre en grieweprosedures daarin, xxxx dit verduidelik is aan die Werknemer, xxxxx reëls insluit die Werkgewer se reg tot billike sekuriteitsdeursoeking en toetsing vir die gebruik van alkoholiese drank of verdowingsmiddels.
Diensbeëindiging. Diensbeëindiging anders as deur die aanvaarding van 'n beroep, word gereël deur Artikels 11, 12 en 14 van die Kerkorde en met inagneming van die spesifieke besluite van die Algemene Sinode oor 65 jaar as verpligte aftree-ouderdom.
Diensbeëindiging. 4.1 n Predikant in ’n gekoppelde pos tree by aanvaarding van ’n beroep of by bereiking van die normale aftree-ouderdom uit diens van die gemeente/kerkverband. 4.2 Wanneer die verhouding met die primêre werkgewer beëindig word, word die koppeling met gemeente beëindig. 4.3 By diensbeëindiging/aanvaarding van emeritaat, stel die kerkvergadering die Algemene Taakspan Predikantesake daarvan in kennis.