Common use of Woordomskrywings Clause in Contracts

Woordomskrywings. Die woordomskrywings is van toepassing op die volgende uitbreidings: Uitbreiding 13 - Krediettekort Uitbreiding 14 - Bybetaling-minimaliseerder - Eie skade (Diefstal/Xxxxxx uitgesluit) Uitbreiding 15 - Bybetaling-minimaliseerder - Derde Party Aanspreeklikheid Uitbreiding 16 - Bybetaling-minimaliseerder - Diefstal en Xxxxxx Uitbreiding 17 - Dekking vir verlies van gebruik Versekerde Voertuig beteken kommersiële voetuie, spesiale tipe voertuie en sleepwaens, maar uitgesluit enige onderdele of toebehore wat nie permanent daaraan vas is nie, xxxx omskryf in die Bylae, wat deur die Versekerde besit, geleen of gebruikhuur word; Bybetaling beteken die bedrag waarvoor die Versekerde aanspreeklik is om te betaal ten opsigte van enige skadeloosstelbare eis ingevolge die Polis; Xxxxxx beteken die wederregtelike, doelbewuste verwydering van die Versekerde Voertuig sonder die Versekerde se toestemming deur middel van die gebruik of dreigement van gebruik van ‘n vuurwapen of enige ander gevaarlike wapen, die toediening van ernstige liggaamlike besering of die dreigement om ernstige liggaamlike besering toe te xxxx xxxx die oortreder of enige medepligtige; Eie Skade Verlies van of skade aan ‘n Versekerde Voertuig, uitgesluit verlies van of skade weens Diefstal, Xxxxxx, Poging tot Diefstal of Poging tot Xxxxxx; Die Wet Die Wet op Korttermynversekering, Nr. 53 van 1998 (xxxx gewysig); Diefstal beteken die wederregtelike, doelbewuste verwydering van die Versekerde Voetuig/Voertuie sonder die Versekerde se toestemming; Perke Die Maatskappy se aanspreeklikheid vir enige enkele gebeurtenis of reeks gebeurtenisse met een oorspronklike oorsaak of xxxx xxx in totaal vir Uitbreidings 13, 14, 15, 16 en 17 hoogstens R650 000 beloop, nieteenstaande die aantal versekerde voertuie wat gesteel, gekaap of beskadig word. 13.

Appears in 1 contract

Samples: www.dachstein.co.za

Woordomskrywings. 1. In hierdie Ooreenkoms: (a) beteken die uitdrukking “Saint Kitts en Nevis” die tweeling-xxxxxx Federasie van Saint Kitts (Saint Xxxxxxxxxxx) en Nevis en, wanneer as ‘n geografiese begrip gebruik word, die gebiede van Saint Kitts en Nevis; (b) beteken die uitdrukking “Suid-Afrika” die Republiek van Suid-Afrika en wanneer as ‘n geografiese begrip gebruik word, ingesluit die gebiedswaters daarvan asook enige gebied buite die gebiedswaters,, insluitend die vastelandsplat, wat ingevolge die reg van Suid-Afrika en ooreenkomstig die volksreg aangedui is of hoerna aangedui word en ooreenkomstig internasionale wetgewing, as ‘n gebied waarbinne Suid-Afrika soewereine regte van jurisdiksie mag uitoefen; (c) beteken die uitdrukking “kollektiewe beleggingsfonds of skema” enige saamgevoegde beleggingsmedium, ongeag die regsvorm daarvan. Die woordomskrywings is van toepassing op uitdrukking “openbare kollektiewe beleggingskema” beteken enige kollektiewe beleggingsfonds of skema waarvan die volgende uitbreidings: Uitbreiding 13 - Krediettekort Uitbreiding 14 - Bybetaling-minimaliseerder - Eie skade (Diefstal/Xxxxxx uitgesluit) Uitbreiding 15 - Bybetaling-minimaliseerder - Derde Party Aanspreeklikheid Uitbreiding 16 - Bybetaling-minimaliseerder - Diefstal en Xxxxxx Uitbreiding 17 - Dekking vir verlies van gebruik Versekerde Voertuig beteken kommersiële voetuieeenhede, spesiale tipe voertuie en sleepwaens, maar uitgesluit enige onderdele aandele of toebehore wat nie permanent daaraan vas is nie, xxxx omskryf xxxxx xxxxxxx in die Bylaefonds of skema geredelik aangekoop, wat verkoop of gedelg kan word deur die Versekerde besitpubliek. Eenhede, geleen aandele of gebruikhuur wordxxxxx xxxxxxx in die fonds kan geredelik “deur die publiek” aangekoop, verkoop of gedelg word indien die aankoop, verkoop of delging nie implisiet of eksplisiet beperk is tot ‘n beperkte groep beleggers nie; Bybetaling (d) beteken die bedrag waarvoor uitdrukking “maatskappy” enige regspersoon of enige entiteit wat as regspersoon hanteer word vir belastingdoeleindes; (e) beteken die Versekerde aanspreeklik uitdrukking “bevoegde owerheid”: (i) in die geval van Saint Kitts en Nevis, die Finansiële Sekretaris of die Finansiële Sekretaris se gemagtigde verteenwoordiger; (ii) in die geval van Suid-Afrika, die Kommissaris van die Suid-Afrikaaanse Inkomstediens of ‘n gemagtigde verteenwoordiger van die Kommissaris; (f) beteken die uitdrukking “Kontrakterende Partye” St. Kitts en Nevis of die Republiek van Suid-Xxxxxx xxxx xxxx die konteks vereis; (g) beteken die uitdrukking “strafregtelike wette” alle strafregtelike wette wat as sodanig aangewys is om te betaal ten opsigte van enige skadeloosstelbare eis ingevolge die Polislandswette, ongeag of sodanige wette in die belastingwette of ander statute bevat is; Xxxxxx (h) beteken die wederregtelikeuitdrukking “strafregtelike belastingaangeleenthede” belastingaangeleenthede wat opsetlike gedrag behels, doelbewuste verwydering ongeag of dit voor of na die inwerkingtreding van hierdie Xxxxxxxxxx is, en wat aan vervolging onderhewig is ingevolge die strafreg van die Versekerde Voertuig sonder versoekende Party; (i) beteken die Versekerde se toestemming deur middel van uitdrukking “inligting” enige xxxx, verklaring, dokument of rekord in enige vorm hoegenaamd; (j) beteken die gebruik uitdrukking “inligtingversamelingsmaatreëls” die wette en administratiewe of dreigement van gebruik van regsprosedures wat die versoekte Party in staat stel om die verlangde inligting te bekom en te verskaf; (k) sluit die uitdrukking “persoon” ‘n vuurwapen individu, ‘n maatskappy of enige ander gevaarlike wapenregspersoon of groep persone in (l) beteken die uitdrukking “openbare verhandelde maatskappy” enige maatskappy waarvan die hoofklas van aandele op ‘n erkende aandelebeurs genoteer is op voorwaarde dat die genoteerde aandele geredelik deur die publiek gekoop of verkoop kan word. Aandele kan “deur die publiek” gekoop of verkoop word indien die koop of verkoop van aandele nie implisiet of eksplisiet beperk is tot ‘n beperkte groep beleggers nie; (m) beteken die uitdrukking “hoofklas van aandele” die klas of klasse van aandele wat die meerderheid van die stemreg en waarde van die maatskappy verteenwoordig; (n) beteken die uitdrukking “erkende aandelebeurs” enige aandelebeurs waartoe die bevoegde owerdede van die Kontrakterende Partye ooreengekom het; (o) beteken die uitdrukking “versoekte Party” die Party tot hierdie Ooreenkoms wat versoek word om inligting te verskaf of wat inligting verskaf het in antwoord op ‘n versoek; (p) beteken die uitdrukking “versoekende Party” die Party tot hierdie Ooreenkoms wat ‘n versoek om inligting rig of wat inligting van die versoekte Party ontvang het; en (q) beteken die uitdrukking “belasting” enige belasting waarop hierdie ooreenkoms van toepassing is. 2. Betreffende die toepassing van hierdie Xxxxxxxxxx ter eniger tyd deur ‘n Kontrakterende Party, enige uitdrukking wat nie hierin omskryf is xxx xxx, xxxxx die konteks anders vereis, die toediening betekenis dra wat dit andersins op daardie tydstip onder die wetgewing van ernstige liggaamlike besering of daardie Party, en enige betekenis onder die dreigement om ernstige liggaamlike besering toe te xxxx xxxx die oortreder of toepaslike belastingwette van daardie Party xxx voorrang geniet bo enige medepligtige; Eie Skade Verlies ander betekenis wat daartoe toegeskryf word onder ander wette van of skade aan ‘n Versekerde Voertuig, uitgesluit verlies van of skade weens Diefstal, Xxxxxx, Poging tot Diefstal of Poging tot Xxxxxx; Die Wet Die Wet op Korttermynversekering, Nrdaardie Party. 53 van 1998 (xxxx gewysig); Diefstal beteken die wederregtelike, doelbewuste verwydering van die Versekerde Voetuig/Voertuie sonder die Versekerde se toestemming; Perke Die Maatskappy se aanspreeklikheid vir enige enkele gebeurtenis of reeks gebeurtenisse met een oorspronklike oorsaak of xxxx xxx in totaal vir Uitbreidings 13, 14, 15, 16 en 17 hoogstens R650 000 beloop, nieteenstaande die aantal versekerde voertuie wat gesteel, gekaap of beskadig word. 13.ARTIKEL 5

Appears in 1 contract

Samples: Ooreenkoms Tussen Die Regering Van Die Republiek Van Suid Afrika en Die Regering Van Saint Christopher (Saint Kitts) en Nevis Vir Die Uitruil Van Inligting Met Betrekking Tot Belastingaangeleenthede

Woordomskrywings. Skadeloosstellingstydperk Die woordomskrywings tydperk wat begin met die aanvang van die skade en wat eindig nie later nie as die aantal maande daarna vermeld in die bylae waartydens die resultate van die onderneming as gevolg van die skade geraak word. Omset Die geld aan die versekerde betaal of betaalbaar vir goedere verkoop en afgelewer en vir dienste gelewer in die loop van die sakebedrywighede by die persele. Inkomste Die geld aan die versekerde betaal of betaalbaar vir goedere verkoop en vir dienste gelewer in die loop van die sakebedrywighede by die persele. Bruto huurgeld Die geld aan die versekerde betaal of betaalbaar deur huurders ten opsigte van die huur van die persele en vir dienste gelewer. Bruto wins (Verskilgrondslag) Die bedrag waarmee: 1. die totaal van die omset en die bedrag van die eindvoorraad meer is as 2. die totaal van toepassing op die volgende uitbreidingsbedrag van die beginvoorraad en die bedrag van die onversekerde koste Met dien verstande dat: Uitbreiding 13 - Krediettekort Uitbreiding 14 - Bybetaling-minimaliseerder - Eie skade die bedrag van die beginvoorraad en eindvoorraad vasgestel xxx word volgens die versekerde se gewone rekenkundige metodes met behoorlike voorsiening vir waardevermindering. Onversekerde koste Dit word in die bylae omskryf en die woorde en uitdrukkings wat gebruik word, xxx die betekenis hê wat hulle gewoonlik in die xxxxx en rekeninge van die versekerde het. Bruto wins (Diefstal/Xxxxxx uitgesluitBytelgrondslag) Uitbreiding 15 - Bybetaling-minimaliseerder - Derde Party Aanspreeklikheid Uitbreiding 16 - Bybetaling-minimaliseerder - Diefstal en Xxxxxx Uitbreiding 17 - Dekking vir verlies Die bedrag verkry deur die bedrag van gebruik Versekerde Voertuig beteken kommersiële voetuiedie versekerde vaste koste by die netto wins te tel of, spesiale tipe voertuie en sleepwaens, maar uitgesluit enige onderdele of toebehore wat nie permanent daaraan vas indien daar geen netto wins is nie, xxxx omskryf die bedrag van die versekerde vaste koste min sodanige verhouding van enige netto bedryfsverlies waarin die bedrag van die versekerde vaste koste staan tot al die vaste koste van die onderneming. Netto wins Die netto bedryfswins (met uitsluiting van alle kapitaalontvangste en kapitaalaanwas en alle uitgawes regmatig teen kapitaal vorderbaar) voortspruitend uit die onderneming van die versekerde by die persele nadat behoorlike voorsiening gemaak is vir alle vaste en xxxxx xxxxx met inbegrip van waardevermindering maar voor aftrekking van enige belasting wat teen winste vorderbaar is. Versekerde vaste koste Xxxx in die Bylaebylae gespesifiseer (die woorde en uitdrukkings wat gebruik word dra die betekenis wat gewoonlik aan hulle geheg word in die xxxxx en rekeninge van die versekerde) Standaardomset Standaardinkomste Standaard bruto huurgeld Die omset (inkomste) (bruto huurgeld) gedurende daardie tydperk in die 12 (twaalf) maande onmid- xxxxxx voor die aanvang van die skade wat met die skadeloosstellingstydperk ooreenstem. Jaarlikse omset Xxxxxxxxx inkomste Jaarlikse bruto huurgeld Die omset (inkomste) (bruto huurgeld) gedurende die 12 (twaalf) maande onmiddellik voor die datum van die skade. Xxxxx xxxxxxxxx Die bruto winskoers verdien op die omset gedurende die finansiële jaar onmiddellik voor die datum van die skade. Waaraan sodanige aanpassing gemaak xxx word as wat nodig mag wees om te voorsien vir die tendens van die besigheid en afwykings of ander omstandighede wat die besigheid of voor of na die skade raak, of wat die besigheid sou geraak het indien die skade nie plaasgevind het nie, sodat die aldus aangepaste syfers so na as wat redelikerwys uitvoerbaar is die resultate verteenwoordig wat gedurende die betrokke tydperk na die aanvang daarvan verkry sou gewees het as dit nie vir die skade was nie. Let wel: Indien die skade voor die voltooiing van die eerste jaar se handels- bedrywighede van die besigheid by die perseel plaasgevind het, word die waarde van die items wat links hiervan vermeld word, bereken deur gebruik xx xxxx van die waardes wat gelykstaan aan die resultate wat verkry is gedurende die tydperk tussen die aanvang van die besigheid en die datum van die skade. Memo Indien goedere gedurende die skadeloosstellingstydperk tot voordeel van die onderneming of deur die Versekerde besitversekerde of xxxx xxxxx namens die versekerde elders as by die persele verkoop word of dienste gelewer word, geleen xxx die geld betaal of gebruikhuur word; Bybetaling beteken die bedrag waarvoor die Versekerde aanspreeklik is om te betaal betaalbaar ten opsigte van enige skadeloosstelbare eis ingevolge sodanige verkope of dienste in aanmerking geneem word by die Polis; Xxxxxx beteken die wederregtelike, doelbewuste verwydering vasstelling van die Versekerde Voertuig sonder omset, inkomste of bruto huurgeld gedurende die Versekerde se toestemming deur middel van die gebruik of dreigement van gebruik van ‘n vuurwapen of enige ander gevaarlike wapen, die toediening van ernstige liggaamlike besering of die dreigement om ernstige liggaamlike besering toe te xxxx xxxx die oortreder of enige medepligtige; Eie Skade Verlies van of skade aan ‘n Versekerde Voertuig, uitgesluit verlies van of skade weens Diefstal, Xxxxxx, Poging tot Diefstal of Poging tot Xxxxxx; Die Wet Die Wet op Korttermynversekering, Nr. 53 van 1998 (xxxx gewysig); Diefstal beteken die wederregtelike, doelbewuste verwydering van die Versekerde Voetuig/Voertuie sonder die Versekerde se toestemming; Perke Die Maatskappy se aanspreeklikheid vir enige enkele gebeurtenis of reeks gebeurtenisse met een oorspronklike oorsaak of xxxx xxx in totaal vir Uitbreidings 13, 14, 15, 16 en 17 hoogstens R650 000 beloop, nieteenstaande die aantal versekerde voertuie wat gesteel, gekaap of beskadig word. 13skadeloosstellingstydperk.

Appears in 1 contract

Samples: www.dachstein.co.za

Woordomskrywings. Hernuwingsjaar: die periode vanaf dag van aansluiting as lid tot en met 365 dae daarna. Implementering: bespreking van terme en voorwaardes van dienskontrakte, beleide, prosedures, dissiplinêre kode en toepaslike wetgewing met werkgewer en werknemers, sodat die lid in alle opsigte voldoen aan die vereistes van die lid se toepaslike sektor / Bedingingsraad. Inligtingsessie: pro-aktiewe opleiding met betrekking tot alle fasette van die werkgewer se toepaslike sektor / Bedingingsraad. Dienskontrakte, salarisstrokies, beleide, prosedures, dissiplinêre kode en pro-forma arbeidsreg dokumentasie (waarskuwings, ultimatums, ensovoorts) xxx verskaf en verduidelik word. Lid: die werkgewer wat aansoek om lidmaatskap doen en deur die LWO aanvaar word. Lidmaatskap vestig by uitreiking van ’n lidnommer. Lidmaatskap pakkette: die onderskeie pakkette wat die LWO aanbied aan lede. Die woordomskrywings is onderskeie voordele en tariewe word aangeheg by hierdie ooreenkoms. Voordele en tariewe kan van toepassing tyd tot tyd aangepas word. LWO Werkgewersorganisasie (die LWO): ‘n geregistreerde werkgewersorganisasie kragtens Artikel 96(7) van die Wet op die volgende uitbreidings: Uitbreiding 13 - Krediettekort Uitbreiding 14 - Bybetaling-minimaliseerder - Eie skade (Diefstal/Xxxxxx uitgesluit) Uitbreiding 15 - Bybetaling-minimaliseerder - Derde Party Aanspreeklikheid Uitbreiding 16 - Bybetaling-minimaliseerder - Diefstal en Xxxxxx Uitbreiding 17 - Dekking vir verlies Arbeidsverhoudinge, Wet nommer 66 van gebruik Versekerde Voertuig beteken kommersiële voetuie, spesiale tipe voertuie en sleepwaens, maar uitgesluit enige onderdele of toebehore wat nie permanent daaraan vas is nie1995, xxxx omskryf in gewysig, met registrasienommer LR2/6/3/271, hierin verder xx xxxxxx as “die Bylae, LWO”. Regsbystandfondsdekking: dekking vir kostes wat deur betaal word vanuit die Versekerde besit, geleen of gebruikhuur word; Bybetaling beteken die bedrag waarvoor die Versekerde aanspreeklik is om te betaal LWO Regsbystandfonds vir kostes (onder andere vir xxxx- en verblyfkostes en tyd bestee) ten opsigte van KVBA-, Bedingingsraad- en Arbeidshof aangeleenthede vir lede wat daarvoor kwalifiseer. Werkgewersorganisasie: enige skadeloosstelbare eis ingevolge aantal werkgewers wat met mekaar geassosieer is met die Polis; Xxxxxx beteken doel, hetsy op sigself of saam met ander doeleindes, om verhoudinge tussen werkgewers en werknemers of vakbonde te reël. Werkgewer: enige persoon (hetsy ’n natuurlike of regspersoon) wat enige persoon aanstel xxxxxxxx ’n dienskontrak. In die wederregtelikegeval van ’n regspersoon, doelbewuste verwydering sluit dit ‘n opvolger, erfgenaam of genomineerde van die Versekerde Voertuig sonder die Versekerde se toestemming deur middel van die gebruik of dreigement van gebruik van ‘werkgewer in. Werknemer: enige persoon, xxxxxxx 'n vuurwapen of enige ander gevaarlike wapenonafhanklike kontrakteur, die toediening van ernstige liggaamlike besering of die dreigement om ernstige liggaamlike besering toe te xxxx xxxx die oortreder of enige medepligtige; Eie Skade Verlies van of skade aan ‘n Versekerde Voertuig, uitgesluit verlies van of skade weens Diefstal, Xxxxxx, Poging tot Diefstal of Poging tot Xxxxxx; Die Wet Die Wet op Korttermynversekering, Nr. 53 van 1998 (xxxx gewysig); Diefstal beteken die wederregtelike, doelbewuste verwydering van die Versekerde Voetuig/Voertuie sonder die Versekerde se toestemming; Perke Die Maatskappy se aanspreeklikheid wat vir enige enkele gebeurtenis xxxxx xxxxxxx werk en wat besoldiging ontvang of reeks gebeurtenisse met een oorspronklike oorsaak geregtig is daarop om besoldiging te ontvang en enige persoon wat op enige wyse help om die besigheid van 'n werkgewer voort te sit of xxxx xxx in totaal vir Uitbreidings 13, 14, 15, 16 en 17 hoogstens R650 000 beloop, nieteenstaande die aantal versekerde voertuie wat gesteel, gekaap of beskadig wordte bedryf. 132.

Appears in 1 contract

Samples: Lidmaatskap Ooreenkoms

Woordomskrywings. Die woordomskrywings is van toepassing op Tensy dit uit die samehang andersins blyk, het die volgende uitbreidingswoorde die volgende betekenisse: Uitbreiding 13 - Krediettekort Uitbreiding 14 - Bybetaling-minimaliseerder - Eie skade (Diefstal/Xxxxxx uitgesluit) Uitbreiding 15 - Bybetaling-minimaliseerder - Derde Party Aanspreeklikheid Uitbreiding 16 - Bybetaling-minimaliseerder - Diefstal 1.1 die “bedryfstelsel” beteken ‘n xxxxxxx wat ten doel het om kinders toe te rus in musiekwaardering en Xxxxxx Uitbreiding 17 - Dekking vir verlies van gebruik Versekerde Voertuig beteken kommersiële voetuie, spesiale tipe voertuie en sleepwaens, maar uitgesluit enige onderdele of toebehore wat nie permanent daaraan vas is nie, xxxx omskryf in die Bylaebasiese musiek beginsels, wat deur die Versekerde besitfransesgewer bekom is en in die bedryfshandleiding uiteengesit en vervat is, geleen en sluit enige verbeterings of gebruikhuur wordwysigings wat aan die bedryfstelsel gemaak is, in; Bybetaling 1.2 die “aanvangsdatum” beteken die bedrag waarvoor datum van ondertekening van hierdie ooreenkoms; 1.3 die Versekerde aanspreeklik is om te betaal ten opsigte van enige skadeloosstelbare eis ingevolge die Polis; Xxxxxx “fransesbedryf” beteken die wederregtelike, doelbewuste verwydering van die Versekerde Voertuig sonder die Versekerde se toestemming deur middel van die gebruik of dreigement van gebruik bedryf van ‘n vuurwapen besigheid om kinders toe te rus in musiekwaardering en basiese musiek beginsels en wat bedryf word ooreenkomstig die bedryfstelsel met gebruikmaking van die immaterieel goedere; 1.4 die “outeursregte” beteken alle outeursregte hetsy dit nou bestaan of in die toekoms ontstaan op en tot: 1.4.1 die bedryfshandleiding; 1.4.2 die tewoordstelling van kundigheid, hetsy opgeneem in die bedryfs-­‐handleiding of in enige ander gevaarlike wapendokumente of vorm, hoegenaamd; 1.5 die “klandisiewaarde” beteken die klandisiewaarde wat uit die gebruik van die bedryfstelsel en die immaterieel goedere van die fransesgewer en al sy fransesnemers, met inbegrip van die fransesnemer, spruit; 1.6 die “immaterieel goedere” omvat, maar is nie beperk nie tot: 1.6.1 die kundigheid; 1.6.2 die outeursreg; 1.6.3 die klandisiewaarde; 1.6.4 die handelsmerke. 1.7 die “kundigheid” omvat alle vertroulike tegniese inligting en handelsinligting betreffende die gebruik van die bedryfstelsel, wat van tyd tot tyd bestaan, met inbegrip van, sonder beperking tot, inligting in die bedryfshandleiding of ander dokumente vervat tesame met onopgetekende inligting bekend aan persone wat ampsdraers of werknemers van die fransesgewer is. Tegniese inligting omvat alle spesifikasies en metodes wat deur die fransesgewer bekom is; 1.8 die “bedryfshandleiding” beteken kollektief alle items waarna xxxxxx word in Pakket A, B, C, D, E en F en aangevul deur verdere skriftelike aanwysings of voorskrifte of ses maandelikse omsendbriewe, wat besonderhede verskaf oor die bedryfstelsel en die immaterieel goedere en wat kundigheid oordra, xxxx van tyd tot tyd gewysig en aangevul; 1.9 die “gebied” beteken (xxxx aangetoon in ‘n kaart hierby aangeheg gemerk Aanhangsel “A”) of sodanige ander gebied wat die fransesgewer van tyd tot tyd aan die fransesnemer mag toeken ingevolge hierdie ooreenkoms; 1.10 die “handelsmerke” beteken die geregistreerde of ongeregistreerde handelsmerke wat in Aanhangsel “B” uiteengesit word, tesame met sodanige geregistreerde of ongeregistreerde handelsmerke wat die fransesgewer van tyd tot tyd mag aanneem en aanwys vir gebruik in verband met die fransesbedryf; 1.11 die “handelsgeheime” omvat alle vertroulike inligting xxx xxxxx aard ookal betreffende die besigheid van die fransesgewer en xx xxxxx fransesnemers, die toediening van ernstige liggaamlike besering bedryfstelsel en die immaterieel goedere; 1.12 “Pakket A” (Module 1 en 2) beteken en bestaan uit die volgende: 1.12.1 Opleidingshandleiding; 1.12.2 Administratiewe handleiding en read-­‐only CD; 1.12.3 Bemarkingslêer en demonstrasie CD; 1.12.4 Module 1 en 2 kurrikulumhandleidings; 1.12.5 Module 1 en 2 beluistering-­‐ en storielêers; 1.12.6 Liedjieshandleiding; 1.12.7 3 x CD’s met beluisteringmateriaal; 1.12.8 1 x CD met orkeswerke; 1.12.9 1 x CD met dansies; 1.12.10 1 x CD met partiture en musiekspele; 1.12.11 1 x CD met liedjies; 1.12.12 3 x Kleurpartiture; 1.12.13 26 x Gelamineerde kaarte met musiekterme, tekens en note; 1.12.14 10 x Slaginstrumente; 1.12.15 Die volgende addisionele benodigdhede: 1 lang tou en stok; houertjie met forelvliegies; 10 xxxxx stokkies met 10 toutjies; 10 skêre; huiswerk skryfbordjie; 10 bont xxxxx; 1 hoepel; 1 plastiekhouer; 1 boekstaander; 2 xxxx xxxxx. 1.12.16 Items wat deur ouers aangekoop moet word vir die kinders: 1.12.16.1 1x Werkboek. 1.13 “Pakket B” (Module 3 en 4) beteken en bestaan uit die volgende: 1.13.1 Administratiewe handleiding en read-­‐only CD; 1.13.2 Module 3 en 4 kurrikulumhandleiding; 1.13.3 Module 3 beluistering-­‐ en storielêer; 1.13.4 A3 gelamineerde beluistering-­‐ en storieprente; 1.13.5 Liedjieshandleiding; 1.13.6 1 x CD met module 4 beluisteringmateriaal, orkeswerke, musiekpartiture, liedjies en blokfluit begeleiding; 1.13.7 1 x CD met gevorderde blokfluitliedjies begeleiding; 1.13.8 2 x CD’s met beluisteringmateriaal; 1.13.9 1 x CD met partiture en musiekspele; 1.13.10 1 x CD met liedjies en dansies; 1.13.11 1 x CD met orkeswerke; 1.13.12 3 x Kleurpartiture; 1.13.13 16 x Gelamineerde kaarte met musiekterme, tekens en note; 1.13.14 A3 Blokfluit werkboek; 1.13.15 Aanbieder blokfluitliedjies repertoire boek; 1.13.16 10 x Afrika instrumente; 1.13.17 11 x Blokfluite; 1.13.18 Die volgende addisionele items: 11 gelamineerde A3 geel karton bladsye met notebalke op: 8 groot gekleurde note; 240 xxxxx gelamineerde note; 1 plastiekhouer. 1.13.19 Items wat deur ouers aangekoop moet word vir die kinders: 1.13.19.1 2 x Blokfluit werkboeke; 1.13.19.2 1 x Blokfluit; 1.13.19.3 1 x Werkboek. 1.14 “Pakket C” (Module 1, 2, 3 en 4 of die dreigement om ernstige liggaamlike besering toe te xxxx xxxx die oortreder of enige medepligtige; Eie Skade Verlies van of skade aan xxxxxx xxxxxx ‘n Versekerde Voertuigkombinasie van Pakket A en B en derhalwe 2 pakkette vir doeleindes van die tantieme betalings in klousule 4.2.1) beteken en bestaan uit die volgende: 1.14.1 Opleidingshandleiding; 1.14.2 Administratiewe handleiding en read-­‐only CD; 1.14.3 Bemarkingslêer en demonstrasie CD; 1.14.4 Module 1, uitgesluit verlies van of skade weens Diefstal2, Xxxxxx3 en 4 kurrikulumhandleidings; 1.14.5 Module 1, Poging tot Diefstal of Poging tot Xxxxxx2 en 3 beluistering-­‐ en storielêers; 1.14.6 A3 gelamineerde beluistering-­‐ en storieprente; 1.14.7 Liedjieshandleiding; 1.14.8 A3 blokfluit werkboek; 1.14.9 Aanbieder blokfluitliedjies repertoire boek; 1.14.10 1 x CD met module 4 beluisteringmateriaal, orkeswerke, partiture, liedjies en blokfluit begeleiding; 1.14.11 1 x CD met gevorderde blokfluitliedjies begeleiding; 1.14.12 5 x CD’s met beluisteringmateriaal; 1.14.13 2 x CD’s met orkeswerke; 1.14.14 1 x CD met dansies; 1.14.15 1 x CD met partiture en musiekspele; 1.14.16 1 x CD met liedjies; 1.14.17 6 x Kleurpartiture; 1.14.18 42 x Gelamineerde kaarte met musiekterme, tekens en note; 1.14.19 10 x Slaginstrumente; 1.14.20 10 x Afrika instrumente; 1.14.21 11 x Blokfluite; 1.14.22 Die Wet volgende addisionele benodigdhede: 1 lang tou en stok; houertjie met forelvliegies; 10 xxxxx stokkies met 10 toutjies; 10 skêre; huiswerk skryfbordjie; 10 bont xxxxx; 1 hoepel; 2 plastiekhouers; 8 groot gekleurde note; 240 xxxxx gelamineerde note; 11 gelamineerde A3 geel karton bladsye met notebalke op; 1 boekstaander, 1 plastiekhouer, 2 xxxx xxxxx. 1.14.23 Items wat deur ouers aangekoop moet word vir die kinders: 1.14.23.1 2 x Blokfluit werkboeke; 1.14.23.2 1 x Blokfluit; 1.14.23.3 1x Werkboek. 1.15 “Pakket D” (Module 1 en 2) beteken en bestaan uit die volgende: 1.15.1 Opleidingshandleiding; 1.15.2 Administratiewe handleiding en read-­‐only CD; 1.15.3 Bemarkingslêer en demonstrasie CD; 1.15.4 Module 1 en 2 kurrikulumhandleidings; 1.15.5 Module 1 en 2 grafiese illustrasies; 1.15.6 Liedjieshandleiding; 1.15.7 1 x Liedjies CD; 1.15.8 4 x CD’s met beluisteringmateriaal; orkeswerke; dansies; musiekspele; liedjies; 1.15.9 11 x Slaginstrumente; 1.8.1 1.15.10 Die Wet op Korttermynversekeringvolgende addisionele benodigdhede: huiswerk skryfbordjie;10 bont xxxxx; 2 hoepels; 1 plastiekhouer; 1 bal; 4 handpoppe; 11 skulpe; 11 toue; 11 dun serpies; 1 Rooikappie; 1 verestoffer; 1 Boontjiesakkie; Hand vol knopies; 1 Vingerpop muis; 1 Wolf hoedjie; 1 kopdoek; 11 sagte speelgoed; 1 boekstaander; 1 pienk kombersie; 1 blou kombersie en 1 geel kombersie; Aspoestertjie se skoen, Nrplastiek selfone, vere in verskillende kleure, een xxx xxxx tou. 53 van 1998 1.8.2 1.15.11 Items wat deur ouers aangekoop moet word vir die kinders: 1 x Werkboek. 1.16 “Pakket E” (xxxx gewysigModule 1 en 2) beteken en bestaan uit die volgende: 1.16.1 Opleidingshandleiding; 1.16.2 Administratiewe handleiding en read-­‐only CD; 1.16.3 Bemarkingslêer en demonstrasie CD; 1.16.4 Module 1 en 2 kurrikulumhandleidings; 1.16.5 Module 1 en 2 grafiese illustrasies; 1.16.6 Liedjieshandleiding; 1.16.7 1 x Liedjies CD; 1.16.8 4 x CD’s met beluisteringmateriaal; orkeswerke; dansies; musiekspele; liedjies; 1.16.9 9 x Slaginstrumente; 1.16.10 Die volgende addisionele benodigdhede: 9 xxxxx poppies; 1 lappop; 2 meter geel lap; 1 hoepel; 30 krale (rooi, geel, blou); Diefstal 9 skoenveters; 9 sagte speelgoed hondjies; 9 plastiek voëltjies; tee-­‐stelletjie; gesigverf; 9 waslappies; filt kersboompie met klokkies; 9 ronde gelamineerde gesiggies; 9 kombersies; 9 kussinkies; 9 sagte deursigtige xxxxx; 3 varkies hoede; 1 wolfhoed; 3 manteltjies; tafeldoekie; handpoppies: hompie kedompie, gemmerkat, swartkat, groenvlerkduifie, mamma aap, baba en mamma aap, pinocchio en seuntjie; vingerpoppies: 2 bosbokkies, 2 steenbokkies, 2 rooi bokkies, 2 kudus, 9 xxxxx katjies, 9 kindertjies (5 lag en 5 huil); 30 houtblokkies; 1 zebra handpop; 1 los zebra (sonder strepies), los xxxxx strepies. 1.16.11 Items wat deur ouers aangekoop moet word vir die kinders: 1 x Werkboek. 1.17 ‘Pakket F” (Module 1 en 2) beteken en bestaan uit die volgende: 1.17.1 Opleidingshandleiding; 1.17.2 Administratiewe handleiding en read-­‐only CD; 1.17.3 Bemarkingslêer en demonstrasie CD; 1.17.4 Module 1 en 2 kurrikulumhandleidings; 1.17.5 Module 1 en 2 grafiese illustrasies in die vorm van foto’s; 1.17.6 Liedjieshandleiding; 1.17.7 1 x Liedjies CD; 1.17.8 4 x CD’s met beluisteringmateriaal, orkeswerke, dansies, musiekspele en liedjies; 1.17.9 11 x Slaginstrumente; 1.17.10 Die volgende addisionele benodigdhede: 10 tekstuurboekies; 10 kombersies, verskeidenheid syblomme; 10 groot waslappe; kewertjie handpop; ’n hoepel; 20 deursigtige lappies; 4 wiele en 6 vensters uit karton; 10 vere; hout boublokkies; 10 houtlepels; 10 lig en loerboekies; 1 vliegtuig; 1 boot; 1 rooi plastiekneus; 10 rooi gelamineerde driehoeke; 10 xxxxx gelamineerde sirkels; 10 onder die water uitrustings; 1 plastiek oor; ‘n lyfie legkaart; pappegaai prent; 1 kwassie, 1 xxxxx vadoekie, 10 kort stokkies, 10 gesiggies wat lag; 2 plastiekhandskoene; vilt zeebra met los strepies. 1.17.11 Items wat deur ouers aangekoop moet word vir die kinders: 1 x Werkboek. 1.18 die "standaard kwartaallikse fooi" beteken die wederregtelike, doelbewuste verwydering bepaalde kwartaallikse fooi xxxx van tyd tot tyd deur die fransesgewer in terme van die Versekerde Voetuig/Voertuie sonder bedryfshandleiding bepaal word, met dien verstande dat waar die Versekerde se toestemmingfransesgewer en fransesnemer 'n kwartaallikse fooi hoër as die aanbevole kwartaallikse fooi in terme van die bedryfshandleiding beding het, sodanige hoër kwartaallikse fooi as die standaard kwartaallikse fooi geag xxx word; Perke 1.19 die "administrasiefooi" beteken die administrasiefooi wat van tyd tot tyd deur die fransesgewer in terme van die bedryfshandleiding bepaal is; 1.20 woorde in die enkelvoud sluit die meervoud in en omgekeerd; 1.21 woorde wat enige een geslag impliseer sluit elkeen van die ander twee geslagte in; 1.22 ‘n verwysing na ‘n natuurlik persoon sluit ‘n regspersoon in; en 1.23 behalwe waar xxxxxx word na die eerste of laaste dag van ‘n maand, beteken “dag” elke dag behalwe Saterdae, Sondae en openbare feesdae; 1.24 Die Maatskappy se aanspreeklikheid vir enige enkele gebeurtenis of reeks gebeurtenisse met een oorspronklike oorsaak of xxxx opskrifte van die klousules is slegs geriefshalwe daar en xxx in totaal vir Uitbreidings 13, 14, 15, 16 en 17 hoogstens R650 000 beloop, nieteenstaande xxx die aantal versekerde voertuie wat gesteel, gekaap of beskadig worduitleg van hierdie ooreenkoms raak nie. 132.

Appears in 1 contract

Samples: www.samusicschool.co.za

Woordomskrywings. Hernuwingsjaar: die periode vanaf dag van aansluiting as lid tot en met 12 (twaalf) maande daarna. Implementering: bespreking van terme en voorwaardes van dienskontrakte, beleide, prosedures, dissiplinêre kode en toepaslike wetgewing met werkgewer en werknemers, sodat die lid in alle opsigte voldoen aan die vereistes van die lid se toepaslike sektor / Bedingingsraad. Inligtingsessie: proaktiewe opleiding met betrekking tot alle fasette van die werkgewer se toepaslike sektor / Bedingingsraad. Dienskontrakte, salarisstrokies, beleide, prosedures, dissiplinêre kode en pro-forma arbeidsreg dokumentasie (waarskuwings, ultimatums, ensovoorts) xxx verskaf en verduidelik word. Lid: die natuurlike persoon of regsentiteit wat as werkgewer optree en wat aansoek om lidmaatskap doen en deur die LWO aanvaar word. Lidmaatskap vestig by uitreiking van ‘n lidnommer. Lidmaatskap pakkette: die onderskeie pakkette wat die LWO aanbied aan lede. Die woordomskrywings is onderskeie voordele en tariewe word aangeheg by hierdie ooreenkoms. Voordele en tariewe kan van toepassing tyd tot tyd aangepas word. LWO Werkgewersorganisasie (die LWO): ‘n geregistreerde werkgewersorganisasie kragtens Artikel 96(7) van die Wet op die volgende uitbreidings: Uitbreiding 13 - Krediettekort Uitbreiding 14 - Bybetaling-minimaliseerder - Eie skade (Diefstal/Xxxxxx uitgesluit) Uitbreiding 15 - Bybetaling-minimaliseerder - Derde Party Aanspreeklikheid Uitbreiding 16 - Bybetaling-minimaliseerder - Diefstal en Xxxxxx Uitbreiding 17 - Dekking vir verlies Arbeidsverhoudinge, Wet nommer 66 van gebruik Versekerde Voertuig beteken kommersiële voetuie, spesiale tipe voertuie en sleepwaens, maar uitgesluit enige onderdele of toebehore wat nie permanent daaraan vas is nie1995, xxxx omskryf in gewysig, met registrasienommer LR2/6/3/271, hierin verder xx xxxxxx as “die Bylae, LWO”. Regsbystandfondsdekking: dekking vir kostes wat deur betaal word vanuit die Versekerde besit, geleen of gebruikhuur word; Bybetaling beteken die bedrag waarvoor die Versekerde aanspreeklik is om te betaal LWO Regsbystandfonds vir kostes (onder andere vir xxxx- en verblyfkostes en tyd bestee) ten opsigte van KVBA-, Bedingingsraad- en Arbeidshof aangeleenthede vir lede wat daarvoor kwalifiseer. Werkgewersorganisasie: enige skadeloosstelbare eis ingevolge aantal werkgewers wat met mekaar geassosieer is met die Polis; Xxxxxx beteken doel, hetsy op sigself of saam met ander doeleindes, om verhoudinge tussen werkgewers en werknemers of vakbonde te reël. Werkgewer: enige persoon (hetsy ‘n natuurlike persoon of regsentiteit) wat enige persoon aanstel xxxxxxxx ‘n dienskontrak. In die wederregtelike, doelbewuste verwydering van die Versekerde Voertuig sonder die Versekerde se toestemming deur middel van die gebruik of dreigement van gebruik geval van ‘n vuurwapen of enige ander gevaarlike wapennatuurlike persoon, die toediening van ernstige liggaamlike besering of die dreigement om ernstige liggaamlike besering toe te xxxx xxxx die oortreder of enige medepligtige; Eie Skade Verlies van of skade aan sluit dit ‘n Versekerde Voertuigopvolger, uitgesluit verlies van erfgenaam of skade weens Diefstal, Xxxxxx, Poging tot Diefstal of Poging tot Xxxxxx; Die Wet Die Wet op Korttermynversekering, Nr. 53 van 1998 (xxxx gewysig); Diefstal beteken die wederregtelike, doelbewuste verwydering genomineerde van die Versekerde Voetuig/Voertuie sonder die Versekerde se toestemming; Perke Die Maatskappy se aanspreeklikheid werkgewer in. Werknemer: enige persoon, xxxxxxx ‘n onafhanklike kontrakteur, wat vir enige enkele gebeurtenis xxxxx xxxxxxx werk en wat besoldiging ontvang of reeks gebeurtenisse met een oorspronklike oorsaak geregtig is daarop om besoldiging te ontvang en enige persoon wat op enige wyse help om die besigheid van ‘n werkgewer voort te sit of xxxx xxx in totaal vir Uitbreidings 13, 14, 15, 16 en 17 hoogstens R650 000 beloop, nieteenstaande die aantal versekerde voertuie wat gesteel, gekaap of beskadig wordte bedryf. 132.

Appears in 1 contract

Samples: Lidmaatskap Ooreenkoms